Daily Archives: December 22, 2014

S.A. banke moet oppas vir Afrika!

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het die vier groot banke in Suid-Afrika gewaarsku om versigtig te wees met hulle uitbreidingsplanne in Afrika. As redes vir die vermaning is aangevoer die…

Hoe lank is Russiese ekonomie volhoubaar?

Die sanksies wat deur Westerse lande op Rusland toegepas word is besig om die land se ekonomie ernstig te knou en dit kan in 2015 in ‘n resessie ingaan. Die…

Die volksheld Jopie Fourie.

Op 20 Desember het ons weer die dood van Jopie Fourie herdenk. Uit pligsgevoel het kommandant Jopie Fourie aan die Rebellie teen Louis Botha se regering deelgeneem uit reaksie op…

Nuusflitse – 22 Desember

Tien mense is dood in ’n ongeluk op die N1 by Beaufort-Wes. Sewe voertuie was in die botsing betrokke. Volgens die Wes-Kaapse verkeershoof, is agt mense beseer, onder wie een…

Isuzu KB 300 D-TEQ LX

Wanneer terug gedink word aan die tyd toe Japanees vervaardigde bakkies op die mark geplaas is, en gekyk is na die nuutste produkte, is dit bykans nie moontlik om te…

Vanielje of Vanilla

Vanilla planifolia is ‘n spesie van die vanilla orgedieë. Hierdie genus was in 1754 ontdek. Die woord vanilla word afgelei van die Spaanse woord “vaina” wat “pod” beteken. Dit is…

Soustrein ryers word herontplooi

Almal klap hande wanneer ’n oortreder afgedank word weens wangedrag, korrupsie, gewone skelmstreke, of enige ander misdryf, net om later te verneem die skurk is “herontplooi” in ’n ander pos…

Etiek en integriteit in staatsdiens voorgeskryf

President Jacob Zuma het uiteindelik na nege maande die Wet op die Bestuur van Staatsadministrasie onderteken.  Die doel van die wet is om etiek en integriteit onder amptenare in die…

Metroraad eis sy geld terug

Die metroraad van Pretoria en omgewing is besig met ‘n interne ondersoek waarby bedrog van R97,4 miljoen betrokke is.  Volgens inligting word die optrede van amptenare ondersoek wat daarvoor verantwoordelik was dat…

Korkie-familie kry finansiële steun

’n Fonds wat gestig is om Pierre Korkie se losprys te betaal, is nie dieselfde as die Fonds wat deur ’n restauranteienaar tot stand gebring is met die bedoeling om…

Papenfus word dalk vervolg

Die moontlikheid is nie uitgesluit dat Carina Papenfus gedagvaar kan word “weens die ernstige skade wat sy veroorsaak het met haar betrokkenheid in die Flip Engelbrecht aangeleentheid in die Wes-Kaap…

Grondwet waarborg eiendomsreg

In ‘n skrywe deur die president van TLU SA, mnr. Louis Meintjies aan president Jacob Zuma, herinner hy die president daaraan dat die beskerming van privaat eiendom deur die Grondwet gewaarborg word.  …

SA sterftesyfer steeds te hoog

Terwyl die sterftesyfer in die die meeste lande ter wêreld besig is om persentasie gewys te daal, is dit nie die geval in Suid-Afrika nie, en word dit toegeskryf aan…

Karibadam word gered

Die gevaarlike krake is die wal van die Karibadam gaan waarskynlik in 2015 herstel word indien die geld gevind kan word daarvoor. Die herstelkoste beloop sowat R3,5 miljard waarvan ’n…

Brandstof tekorte kan chaos veroorsaak

Die herstelwerk aan ’n verflenterde pyplyn tussen ’n brandstofdepot en die tenkplaas in Port Elizabeth kan lei tot ’n baie ernstige brandstof tekort. Die tekort kan ontstaan te midde van…

Moorde op blankes kommerwekkend in Desember

Die moorde wat deur terroriste gepleeg word op volksgenote, het skerp toegeneem in die eerste helfte van Desember vanjaar. Gedurende die eerste 15 dae van die maand het Projek 2010…

Ontevredenheid oor OB se sagte optrede

Die Openbare Beskermer (OB) se optrede teenoor die Johannesburgse Metropolisiediens (JMPD) word deur ontleders gekritiseer omdat sy na hulle mening nie eens die “oortreders” op die vingers getik het nie….

Treurnicht onskuldig bevind

Die plaasbestuurder, mnr. Wilhelm Treurnicht van Robertson is in die hof onskuldig bevind  en vrygespreek op aanklag dat hy ’n Bruinseun, ene Flip Engelbrecht, aangerand het. Treurnicht was in die…

SAID verloor in hofstryd

Die skorsing van senior amptenare in die SAID het daartoe gelei dat verskeie personeellede verplig was om hulle skorsing ter syde gestel te kry deur die hof te nader. Die…

Ebola word onkeerbaar

Die elfde geneesheer het die lewe gelaat weens besmetting met die gevreesde Ebola-virus toe die mees senior dokter van Sierra Leone verlede Donderdag omgekom het. Sowat 400 werkers wat hulle…

Boko Haram terroriste kry terugslag

Die terroristebeweging, Boko Haram, het ’n groot terugslag gehad toe die weermag van Kameroen 116 militantes van die terreurgroep doodgeskiet het . Boko Haram se lede het in die stof…

Die versoeningspoging het misluk

Die poging om Zoeloe en Afrikaner te versoen deur die bou van ’n sogenaamde “versoeningsbrug” by Bloedrivier, het toe uitgeloop op ’n klaaglike mislukking. Op Geloftedag het die ATKV sy…