Daily Archives: December 19, 2014

Nuusflitse – 19 Desember

Die bedroefde ouers van ’n kandidaat vir besnyding het  op die oewer van die Swartkopsrivier gebid tot hulle voorvaders dat hul 18-jarige seun gevind word. Hy is een van nege…

Die nuwe kerkjaar

Die jaar 2014 is byna verby, en dit laat ‘n mens terugkyk na alles wat tussen nou en Januarie 2014 gebeur het. Ons hou aan die ander kant ook die…

Die roem van verraad

Dit is vanjaar 75 jaar van die bestaan van ’n al groter wordende media-struktuur wat eers ’n reuse aandeel gehad het in die versterking van Afrikaner-nasionalisme, wat later ’n soort…

Poetin maan Russe oor ekonomie

Westerse lande probeer Rusland ekonomies op sy knieë dwing, maar Rusland sal dit alles oorleef sonder om iets prys te gee. Dit is een van president Wladimir Poetin se opmerkings…

Wildekus strande word verwoes

Terwyl die ANC-regering se amptenare toekyk, en na bewering selfs meedoen, word die pragtige Wildekus van die voormalige Transkei-gebied gestroop van sy spierwit sand op die strande. As iemand gedink…

Beurtkrag geblameer vir rou riool

Dooie visse, dooie voëls, stinkende alge, dik slik, en drywende rou riool by die strandmeer van die Kabeljous se uitmonding in die see by Jeffreysbaai is veroorsaak deur beurtkrag, maar…

Curiosity maak groot ontdekking

Curiosity, die robot-ruimtetuig van Nasa, wat op Mars besig is om inligting te versamel, het glo organiese materiaal raak geboor toe dit in ’n stuk rots geboor het. Die metingsapparaat…

Spioenasie satelliet wek vrae

Die Suid-Afrikaanse Departement van Verdediging wil nie besonderhede bekend maak oor die spioenasie satelliet wat in samewerking met Rusland vermoedelik gister gelanseer is nie. Gerugte vlieg rond dat die spioenasie…

Pres. Zuma se jongste mistasting

Die jongste uitspraak van pres. Jacob Zuma, dat die regering en Suid-Afrika “ goeie vordering” maak met die voorbereidings om die aankoop prosesse aan die gang te kry vir die…

Nog ‘n Bush as president?

Asof die twee Bush presidente nie genoeg omstredenheid veroorsaak het tydens hulle verblyf in die Withuis van die VSA nie, is daar nou sprake dat Bush nommer Drie ook in…