Daily Archives: December 18, 2014

Volksekonomie en volkseie arbeid gebiedend noodsaaklik

Na ´n werkgewer die voorgeskrewe stappe volg, sover as die KVBA aangaan, bly die arbeidsdispuut tussen ’n werker en die werkgewer onopgelos, en die reaksie van die gegriefde werknemer se…

Nuusflitse – 18 Desember

Swart Suid-Afrikaners moet fietse en baadjies gaan koop en dit aan die regering gee om die “gesteelde” grond terug te eis omdat die kolonialiste dít destyds aan die land se…

Geloftedag 2014 Groblersdal

Die Groblersdal Geloftedag feeskomitee het hul weereens uitmuntend van hul taak gekwyt, met die aanbied van 2014 se Geloftefees. Nieteenstaande die indringende reën wat die oggend van 16 Desember oor…

Sat vir magdronkes

Die Redakteur Die Vryburger   Fica is ‘n lat om eerlike mense mee te slaan   In ‘n land waar misdaad meer die reël as die uitsondering is, is Fica-maatreëls…

Iguana troeteldier of dalk ‘n lekker Kersfeeshappie?

Iguana is geklassifiseer as ‘n reptiel en is veral bekend in Mexico, Sentraal Amerika en ook in die tropiese Karibiese eilande. Dit is ‘n gewilde happie in restaurante in daardie…

Hartenbos boer sterf in terroriste aanval

Mnr. Freddie Tolman (52) van Hartenbos in die Wes-Kaap het omgekom nadat vyf terroriste hom Dinsdag in ’n lokval gelei en vermoor het. Hy het die vorige aand nog vir…

Wit fiksie

Verene Shepherd is jouwaarlikwaar besig om die enigste swart arbeider van ‘n fiktiewe karakter van sy werk te probeer stroop! Wat ‘n onmenslike daad! Die elfies is volgens wat ek…

Heerlike taak

 “En jy, kindjie, sal ’n profeet van die Allerhoogste genoem word, want jy sal voor die aangesig van die Here uitgaan om sy weë reg te maak; om kennis van…

Terrorisme tref Australië

‘n Gyselaardrama in Sydney, Australië, is na sestien ure beëindig toe lede van Australië se spesiale magte die Lindt Chocolate Café bestorm het.  Man Haron Monis, ‘n sogenaamde Moslem-geestelike, is…

SABC se leuenaar bedank

Die voorsitter van die SABC-raad, Ellen Tshabalala, het uit haar amp bedank nadat hewige druk op haar geplaas is weens die leuen oor haar opleidingskwalifikasies. Die presidensie het in ’n…

Man oorleef koelbloedige terroriste aanval

Mnr. Sjoerd Alkema (48) van Walkerville, Johannesburg, het op wonderbaarlike wyse die dood vrygespring toe ’n gewapende aanvaller sewe skote op hom losgebrand het. Alkema, wat tans met sy doktorale…

Twee bakoortjies se lewens gered

Dit was naelskraap of twee jong bakoorjakkalse, wat vermoedelik van hulle ma vervreem is, het in ’n plaasdam verdrink, maar is danksy ’n boer wat gesien het wat gebeur, kon…

Toename in gooiery op snelweë

Die man wat op die N2 snelweg naby Kaapstad ’n bottel na ’n motor gegooi het, is nie die eerste voorval van die aard wat mense se lewens in gevaar…

Inkomstediens voer heksejag

Die nuwe kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Tom Moyane, se optrede teen lede van ’n ondersoekeenheid, word deur kenners beskou as ’n gevaarlike heksejag wat korrupsie gaan bevorder en…

Blanke aanstelling is beledigend

Met die aanstelling van prof. Wim de Villiers as rektor van die Universiteit van Stellenbosch, word dit deur ene Hendrick Makaneta as ’n belediging beskou, wat daartoe kan lei dat…