Daily Archives: December 17, 2014

Winkelier in Keimoes doodgeskiet

Mnr. Jack Adman (43), ’n bekende sakeman van Keimoes in die Noord-Kaap, is Maandag in sy onderneming doodgeskiet deur twee terroriste. Adman was omstreeks 21:00 nog in sy winkel toe…

Beurte

Met die herinstelling van beurtkrag is dit bykans ondenkbaar om nie oor hierdie onderwerp nog ’n stuiwer in te gooi nie. Suid-Afrika moes die afgelope week verneem dat dit apartheid…

Aftree-keuse word moeiliker

Verstedeliking het ’n normale verskynsel geword, en duisende werkloses het hulle tot die stede gewend in die hoop op ’n beter lewe. Met die navorsing wat gedoen is, wat aandui…

Sensuur is in die pyplyn

Alle tekens dui daarop dat sensuur vir digitale koerante en die sosiale media definitief op die boeke is. En die aanslag word vanuit verskeie oorde geloods. Mediaberigte en die publiek…

Slimfone beheer die mens

Eers was dit die wonderwêreld van ’n bioskoop, toe word dit die TV, daarna die rekenaar met sy e-pos en internet, opgevolg deur selfone en vandag is dit die slimfoon…

Inkomstediens kan dalk uitmekaarval

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is besig om te verbrokkel wat daartoe kan lei dat Suid-Afrika baie gou in ’n groot ekonomiese dilemma beland. Die ontstellende nuus dat meer senior amptenare…

VN Konferensie neem afgewaterde besluite

Die Internasionale konferensie wat onder leiding van die Verenigde Nasies (VN) plaasgevind het in Lima, Peru, het weereens gedui op die spel wat deur groot lande gespeel word. Die opmerking…

Die gevaar is op die drumpel

Die gevaar is op Suid-Afrika se drumpel om die hele land in algehele chaos te laat, en as die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ook platval, is die uiteinde in sig. Dit…

Gewilde museum se deure sluit

Die ANC-regering het sy stempel afgedruk toe hy besluit het om die gewilde St. Croix-motormuseum se perseel op te eis vir die staat, en moes die eienaars na ’n lang…

Wes-Kaapse grondeis toegeken aan eisers

’n Grondeis wat na raming sowat R365 miljoen beloop, is verlede week onderteken en sal die Weskus-gemeenskap tot voordeel strek na ’n beweerde stryd van sowat 80 jaar. Die Ebenhaeser-gemeenskap,…

Geloftedag is wyd gevier

Getrou aan die Gelofte, is Geloftedag wyd gevier deur Boere-Afrikaners, en was daar in die vêrste uithoeke van die land fees gevier en dankdienste gehou. In menige dorpe het kerke…

Om ‘n vooraanstaande te wees

Ons volk het sulke mooi woorde waarmee ons mekaar beskryf, en een van hierdie uitdrukkings is om na iemand te verwys as ’n vooraanstaande persoon. Die gebruik van die uitdrukking…