Daily Archives: December 15, 2014

Die 1838 Gelofte

Mijne Broeders en Mede-landgenoten, hier staan wij tans op een ogenblik voor een heilige God van Hemel en aarde om een belofte aan Hem te beloven, als Hij met Zijn…

Kennisgewing

Geagte Lesers, neem asseblief kennis dat Die Vryburger geen berigte sal plaas op Geloftedag nie aangesien die dag ook deur die redaksie en medewerkers herdenk word “als een Sabatdag” Ons…

Op die Volksakker – Geloftedag roep ons selfondersoek

Trek laer!  Leer dat onafhanklikheid uiteindelik slegs kan groei uit geloofs-áfhanklikheid. Ek meen dat die slot van die Gelofte, dat ons die roem en eer van oorwinning aan God sal…

Majubafees – 27 Februarie 2015

Kom trek saam by Majuba – 27 Februarie 2015 gesien as ‘n wonderwerk uit die hand van God, en die Volksraad van die Zuid Afrikaansche Republiek het daarna besluit: Daarom…

Nuusflitse – 15 Desember

Malema het sy nominasie as president van die vloer aanvaar en is deur byna die hele kongres met n hand-opsteek stemming gekies. Hy het later erken dat daar ernstige krake…

Maand van volksmoord tereur

Mnr. Louis van Blerk (54) van Glen Marais, Kempton Park, is deur drie gewapende terroriste doodgeskiet by sy woonhuis. Die voorval waarin sy vrou ook gewond is, het verlede Saterdagaand…

Rolene oorwin die wêreld

Mej. Wêreld is afkomstig uit Suid-Afrika, en die gebeurtenis het die droogte van veertig jaar verander in ’n wonderlike ervaring vir Suid-Afrika toe die jong student van Bloemfontein as Mej….

Althaea officinalis / ‘marshmallow’ plant

Die ‘Malvalekker’ plant is ‘n meerjarige spesie en inheems van Afrika. Althaea officinalis is in die familie Malvaceae. Dit is ‘n ornamentele plant en word ook as ‘n medisinale plant…

Motor rubriek – Ford Mustang GT

Enige motorliefhebber met petrol in sy/haar are, is bewus van die Ford Mustang. Die eerste Mustang het sy buiging gedurende 1964 gemaak en gedurende die afgelope 50 jaar is dit…

Eskom se donker geheime onthul

Eskom het die afgelope tyd omtrent rondgeval sodat die versuim om sy verantwoordelikhede na te kom, toegesmeer kan word. Ondanks die oëverblindery (en waarskynlik juis as gevolg daarvan) het ‘n…

Kriminele aanklagte oor lykshuis se verval

Die bestuurder van die Kuruman hospitaal se lykshuis hoort weens haar growwe nalatigheid kragtens die grondwet en toepaslike wetgewing ten minste tien jaar agter tralies, en behoort met R10 miljoen…

Waterbeperkings in Durban

Durban se munisipaliteit het ‘n dringende beroep op inwoners gedoen om hulle waterverbruik drasties te verminder te midde van derduisende vakansiegangers wat Durban, Umhlanga en Ballito vir hulle jaarlikse vakansie…

Renosterstropery neem toe

Drie vermeende renosterstropers is doodgeskiet, drie beseer en ses het ontsnap in verskillende voorvalle die afgelope dae in die Krugerwildtuin.     In die eerste voorval het veldwagters in die Phalaborwa-omgewing op…

Moordenaars van broers nog soek

‘n Bende van vier moordenaars is nog op vrye voet nadat hulle twee bejaarde broers, Charles en Christo du Plessis (albei in hulle 70’s), in Elsburg aan die Oos-Rand doodgeskiet…

Vriend van Zuma kry fris kontrakte

Vlootkontrakte ter waarde van R406 miljoen is aan die ‘maatskappy’, Friends of Jacob Zuma Trust, se voorsitter en mede-eienaar toegeken. Don Mkhwanazi voer egter aan dat sy bande met die…

Hond van Groot Gat baljaar vrolik

  Daar is min verhale wat die mensdom so aangryp soos dié oor honde, en des te meer as dit mooi afloop. Só het die rifrug wat uit die Groot…

Moordverhoor na 20 jaar voortgesit.

‘n Vermeende moordenaar wat 20 jaar gelede uit aanhouding ontsnap het en daarna sy naam verander het, sal binnekort sy slagoffer se vrou en dogter in die hof ontmoet. Die…

Dieretuindiere vir moeti doodgemaak

‘n Jagluiperdwelpie van vier maande oud is in die Bloemfonteinse dieretuin vir moeti doodgemaak en aan ‘n sangoma verkoop.  Die welpie se boetie of sussie is reeds enkele weke na…

Skok syfers oor Transnet pensioenarisse

Pensioenarisse wat afhanklik is van Transnet se pensioen, sterf teen ’n gemiddelde tempo van sowat 350 tot 400 mense elke maand. Berekenings wat gemaak word in gevolge die beskikbare syfers,…

Wit Kersfees geteiken

Die hele “rassistiese inhoud” van ‘n “wit Kersfees” in Nederland is vanjaar op die agenda, naas die geliefde karaktertjie, Zwarte Piet, die kneg van Sinterklaas. Die Afro-Amerikaanse, Verene Shepherd, wat…

Diewe besteel selfs lugmagbasisse

Die lugmagbasis te Hoedspruit wat wes van die Krugerwildtuin geleë is, het die jongste slagoffer geword van die diewe wat hulle daarop toespits om lugmagbasisse te besteel van duur toerusting,…

Landbank kry nuwe baas

Die regering van Suid-Afrika het die aanstelling van TP Nchocho as nuwe hoof van die Landbank goedgekeur, onderworpe aan die verifikasie van sy kwalifikasies. Die inligting is bekend gemaak deur…

Kry sonpanele vir jou woonplek

In ’n eksklusiewe onderhoud met Die Vryburger het ’n kenner aanbeveel dat huiseienaars hulle teen die ongerief van beurtkrag kan beskerm deur gebruik te maak van sonkrag. Alhoewel dit nie…

Rawsonville-moord – verdagte los borgaansoek

Morné Boshof, die man wat daarvan beskuldig word dat hy die moordenaar is op mev.  Anthea du Preez, het besluit om sy aansoek om borgtog terug te trek. Boshof het…

Die "onskuldiges" keer terug

Die twee studente van Tukkies wat hulle gesigte swart gesmeer het en soos huiswerkers aangetrek was vir ’n onskuldige studente verjaarsdag partytjie, kan in 2015 terugkeer na die kampus om…

Die nuusmakers van 2014

Die Franse nuusagentskap, AFP. Het sy aankondiging gemaak oor die tien grootste nuusmakers van 2014, en het hulle selfs van die heel belangrikste nuusmaker een tot die tiende geplaas. Heel…

Amerikaanse grootdoenerigheid

Die Amerikaners beskik oor die eienskap om gedurig ’n indruk van mag en van uitnemende vermoëns aan die wêreld voor te hou, dikwels met bedenklike resultate. Die onlangse gebeure wat…