Daily Archives: December 12, 2014

Gee hierdie taalman ‘n prys

Die kettingwinkel, Mr Price, het ontken dat daar ‘n verbod bestaan dat kassiere nie Afrikaans met kliënte mag praat nie. Dit volg nadat mnr. Anton Redelinghuys van Grahamstad op Facebook…

Taks se kokkedore waai

Een na die ander topamptenaar in die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ‘verdwyn’ sedert die nuwe hoof, Tom Moyane, oorgeneem het. Kommer bestaan juis daarom dat SAID dieselfde pad kan gaan as…

Ramaphosa aan hoof van regrukkery

Die adjunk-president, Cyril Ramaphosa, is deur president Jacob Zuma aangewys om toesig te hou oor die regrukpoging van drie sukkelende staatsondernemings. Hy het die onbenydenswaardige taak gekry om toe te…

Zuma steur hom nie aan vrae

Besonderhede oor hoeveel keer president Jacob Zuma Rusland besoek het en plaaslik gereis het, is eenvoudig net nie deur hom in ‘n geskrewe antwoord beantwoord nie. Hy het nie inligting…

Menlyn casino wen in hof

‘n Aansoek van 14 gemeenskapsorganisasies van Pretoria-Oos teen die toekenning van hersoneringsregte vir Menlyn Maine om ‘n casino in die gebied op te rig, is in die Pretoriase hooggeregshof van…

16-jarige rugbyspeler kry beroerte

‘n 16-jarige leerling van die Hoërskool Ellisras het skade aan die regterkant van sy lyf en kan nie praat nie nadat hy beroerte tydens ‘n rugbywedstryd in Nederland gekry het….

Rower is toe ‘n polisieman

‘n Man van Pietersburg se mond het van verbasing oopgeval toe hy ‘n voorval waartydens hy by die vulstasie beroof is, wou aangee. Hy het toe sommer die rower by…

E-tolstelsel misluk

Sanral het sedert die instelling van die e-tolstelsel ‘n jaar gelede net ‘n derde van die geld geïn waarop die instansie gereken het. Kritici meen dat die stelsel se finansies…

Ou kalante ontsnap

Twee misdadigers wat in hegtenis geneem is omdat hulle twee polisielede ontwapen en agter in hulle vangwa toegesluit het, het by die landdroshof in Tembisa ontsnap. Bafana Ngwenya en Khulani…

Khuma kry R38 miljoen vir herstel van huise

Meer as R38 miljoen is deur die ANC-bewind bewillig om huise in Khuma naby Orkney in Wes-Transvaal te herbou nadat dit vroeër vanjaar deur ‘n aardbewing beskadig is. Van die…

Sindikaat smokkel edelmetale

Juan Meyer, die voormalige vennoot van die Tsjeggiese “Mafiabaas”, Radovan Krejcír, is een van 28 vermeende sindikaatlede wat deur die Valke in hegtenis geneem is op aanklagte van die onwettige…

Geskenkpapier onttrek na klagte

Geskenkpapier is deur ‘n bekende vervaardiger onttrek nadat ‘n klagte ontvang is dat die patroon daarop vir die bepaalde kliënt soos swastikas lyk. Hallmark Cards het baie vinnig gespring om…