Daily Archives: December 11, 2014

Sensuur vir digitale nuus en sosiale media

Digitale nuus(-blaaie) en die sosiale media word bekyk om dit in te perk. Die ANC-bewind en die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) is betrokke by ‘n beoogde aksie om digitale sensuur…

Harrysmith se naam in gedrang

Die bewind beoog om die naam van Harrismith na Intabazwe te verander in ‘n proses wat blykbaar nie na behore geadverteer en oor kennis gegee word nie. Die provinsiale raad…

Suid-Afrika loop op kerskrag

Beurtkrag kan op Donderdag en Vrydag Suid-Afrikaners weer te beurt val. Die kans dat dit sal ‘nodig wees’, is hoog, maar oor die naweek is die moontlikheid net gemiddeld. Die…

Veaarts se moordenaars nog soek

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op die veearts, dr. Rensia de Wet, van Witrivier nie. Bure het op haar afgekom in haar kothuis op…

Ses mans tereggestel

‘n Uiters grusame vonds is gemaak toe die liggame van ses mans wat gestenig is op Joostenbervlakte in Kraaifontein deur ‘n verbyganger ontdek is. Hulle het almal in ‘n ry…

Krag is af maar mense is tuis

Eskom se “dom besluite” oor die afgelope jare het die laaste drie jaar daartoe gelei dat die instansie op ‘n noodmaatreël moes staatmaak om volhoubaar elektrisiteit te voorsien. Dit is…

Ingevoerde pluimvee verbied

‘n Verbod is geplaas op die invoer van pluimvee van lande waar die voëlgriepvirus voorkom. Kanada en verskeie lande in Europa, waaronder Engeland, Duitsland en Nederland tel, het derduisende pluimvee…

Nog ‘n staatshospitaal verval

Die algehele verval van die Kuruman Hospitaal se lykshuis het daartoe gelei dat dit gesluit is. Ontbinde lyke in stukkende yskaste is by nadere ondersoek ontdek nadat mensbloed onder die…

Rowers kom tweede

‘n Winkeleienaar van Wattville, Benoni het tydens ‘n rooftog ‘n rower doodgeskiet en ‘n ander een gewond. Vier bendelede het die 68-jarige man met ‘n vuurwapen aangehou voordat hulle hom…

Daggakwekers is heel vindingryk

Dagga wat deur middel van hidroponika in Lenasia gekweek is, is deesdae die binnenshuise-mode en die vyfde laboratorium is die afgelope twee weke in Sentraal-Transvaal gekry. Die jongste geval is…

Mugabe verstewig diktatorskap

President Robert Mugabe het sy minister van justisie, Emmerson Mnangagwa, bekend as “Die Krokodil”, as sy nuwe adjunk aangewys. Dit volg kort nadat die 90-jarige Mugabe sy voormalige adjunk, Joice…