Daily Archives: December 10, 2014

Kolonel neem polisie weer hof toe

‘n Kolonel het hom tot die hof gewend omdat hy deur die polisie oor die hoof gesien word en gedwing word om werk op ‘n veel laer vlak te verrig….

Maatjies

Toe ek in die laerskool was, was maatjies mensies wat pouses broodjies uitgeruil het. Soms, as een se ma ‘n gesonder opsie probeer inglip het soos ‘n fyngemaakte avokado en…

Jy mis die punt

Die nadraai van die Conrad Koch buikspreekpop, Chester Missing, en Steve Hofmeyr-‘storie’ sleep myl na myl voort en neem sommer vir gewin heelwat afdraaipaaie. Of is dit eerder muil na…

Wat dink jou oor Akademia?

‘n Afrikaanse dagblad het vier van sy redaksielede gevra of hulle hul kinders na Solidariteit se privaat Afrikaanse universiteit, Akademia, sal stuur. Die uitslag is soos volg: 2 het Ja…

Zuma is ongewild

Die gewildheid van president Jacob Zuma het so laag gedaal dat slegs 38% mense dink hy doen goeie werk, terwyl 56% meen hy vaar vrot. Sewe persent was onseker oor…

Noord-Transvaal onder vergrootglas

Die wil voorkom asof bykans al 30 die munisipaliteite in Noord-Transvaal uitgedeel is onder die Valke, die spesiale ondersoekeenheid (SOE) of die openbare beskermer (OB) om ondersoek te word. Nie…

Korkie word onthou

‘n Roudiens word Vrydag in Bloemfontein gehou vir die geliefde onderwyser, Pierre Korkie, wat deur Al-Kaïda-militante in Jemen doodgeskiet is. Die 56-jarige onderwyser se weduwee, Yolandé, het ‘n nuuskonferensie in…

Wes-Kapenaars leef beter

Die Wes-Kapenaars geniet ‘n beter lewenskwaliteit as mense in ander dele van die land. Die hoë lewenskwaliteit raak onder meer dienslewering en dit kan aan bevoegde bestuur toegeskryf word, aldus…

SAL moet weer leer vlieg

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het net tot Maart aanstaande jaar om die instansie ingevolge ’n 90 dae-herstelplan  die instansie weer op die pad na winsgewendheid te plaas. Die waarnemende hoof…

Natal Universiteit op sy knieë

Die Natalse Universiteit het in die bestek van een enkele jaar ‘n astronomiese skuldlas van R2 miljard opgebou. Die nuus kom te midde van heftige aanslae teen die Potchefstroomse en…

Seekoei dood man

‘n Man van Noord-Transvaal is dood weens die ernstige beserings wat hy opgedoen het toe ‘n seekoei hom aangeval het. Die 34-jarige Dashi Makhuvele was besig om vis te vang…

Olifante afgemaai vir ivoor

‘n Hemelhoë vraag na ivoor in China sorg daarvoor dat Afrika se olifante voor die voet afgemaai word.  Die slagting van Afrika se olifante en die onwettige handel in ivoor…

Ongelooflik

“En toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie in haar skoot opgespring; en Elisabet is vervul met die Heilige Gees en het met ’n groot stem uitgeroep…

Ongelyke gelykheid

Hoe ongelyk en minderwaardig moet jy in die lewe voel as jy jou tot die gelykshof wend om te bewys dat jy gelyk is? Dit is die vraag wat onwillekeurig ontstaan…

Ru-olieprys laagste in vyf jaar

Die ru-olieprys het Woensdag op ‘n stadium tot benede $65 per vat gedaal voordat dit weet effens herstel het tot $66.50. Dit was die laagste in vyf jaar. Die prys…

Droomreis na Suidpool voltooi

Die aanvallige trekker-meisie, Manon Ossevoort, het haar droomreis na die Suidpool voltooi. Hierdie Nederlandse aktrise (en haar ondersteuningspan) het net 16 dae geneem om 2 500 km van die die…