Daily Archives: December 9, 2014

Dis nie waar nie!

Volgens die nuwe hoofuitvoerende beampte van Eskom, Tshediso Matona, bestaan daar nie ‘n kragvoorsieningkrisis nie. Matona het aan verslaggewers gesê dat die sogenaamde elektrisiteitkrisis in Suid-Afrika slegs ‘n mediageskepte persepsie…

Handhawing van etiese norme

Die Vryburger het al voorheen verskeie kere ‘n beroep op lesers, wat kommentaar lewer op berigte, gedoen om sekere etiese normes te handhaaf. Daar is waardering dat byna al ons…

Hoe word krag opgegaar met beurtkrag?

Geagte Redakteur Die Vryburger   Kan Eskom ons gewone mense, wat nie te goed is met wiskunde en wetenskap nie, asseblief inlig hoe kom hul by krag opgaar en bespaar uit…

Suzuki Ertiga GLX

Die Suzuki Ertiga is ontwerp deur Maruti Suzuki van Indië en is gebou met die doel om die gaping te vul wat deur die Toyota Avanza geskep is. Ertiga beteken…

Kankerbossie / Sutherlandia frutescens

Kankerbossie of Sutherlandia frutescens is in die familie, Fabaceae, dit is die ertjiefamilie. Die Sutherlandia frutescens kry sy naam van James Sutherland wat die bossie in1863 in die botaniese tuin…

Op die Volksakker – lesse uit die geskiedenis

Ons was by uitstek bekend as ´n Christen-volk.  Min dae bevestig dit soos 9 Desember. Sonder 9 Desember 1838, sou ons 16 Desember ´n Gelofte kon herdenk? Ek wil egter…

Onwettige wapens is volop

Net gemiddeld 10% van alle gesteelde of verlore wapens word in Suid-Afrika teruggekry. Dit beteken dat tot soveel as 90% daarvan in misdadigers se hande beland,  sê ‘n senior navorser…

Polisie verhuur en verkoop wapens

Die minister van polisie behoort syfers bekend te maak oor hoeveel polisielede elke jaar aangekla of vervolg word weens die onwettige verkoop of verhuring van hul wapens. Dit behoort gedoen…

Dapper vrou sterf in huisaanval

Jill Penelope Masterson (62) is deur 6 terroriste vermoor in ‘n aanval op haar en haar man in hulle huis op die Latamo-wildsplaas en -landgoed by Kromdraai net buite Krugersdorp….

Gee krag vir die krisis

Die gyselaarsdrama duur voort: dit is beurtkrag óf ‘n algehele ineenstorting van die kragnetwerk. Daar is desondanks geen krisis by Eskom nie, maar dit is eerder hoe daar oor sake…

Chinese draak sluk SA in

President Jacob Zuma het tydens sy pas afgelope besoek aan China baie meer bekom as ‘n ereprofessorsgraad en ‘n sak vol ondertekende memorandums. Die versterking van handelsbande, hoofsaaklik in die…

Iets skort ernstig by Eskom

Kenners is dit eens dat Eskom weens swak beplanning en instandhouding die land nou kort-kort kragloos laat. ‘n Onafhanklike energiekonsultant, Andrew Kenny, meen Eskom se versuim om in die 1990’s…

Staat ontevrede oor korrupsieverslag

Die regering meen dat die negatiewe rapportering oor Suid-Afrika se gradering in ‘n internasionale opname oor korrupsie, gee ‘n pessimistiese vooruitskouing wat die nasionale psige en ekonomiese groei van die…

Polisie vasgetrap oor smokkel

Betrokkenheid by die smokkel van sigarette het 19 polisielede van Noord-Transvaal in die tronk laat beland. Hulle is na ‘n twee jaar lange ondersoek aangekeer. Die polisielede is van polisiekantore…

Onwettige Libiese bates in SA

‘n Netelige intelligensie aangeleentheid tussen Libië en Suid-Afrika het aan die lig gekom waarby onwettige bates ter waarde van triljoene rande ter sprake is. Libiese bates ter waarde van meer…

Oudste Blou Bul oorlede

Die oudste rugbyspeler wat vir Noord-Transvaal (deesdae bekend as Blou Bulle) gespeel het, Lourens Smit, is in die ouderdom van 101 jaar op Middelburg oorlede. Hy het in 1938 as…

Munisipaliteite staande gehou

Die staat probeer hard om wankelende plaaslike owerhede aan die gang te hou. Amptenare van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake word na 122 van die 183 munisipaliteite…

OTM-rowers oefen nog

Vyf rowers het in Uitenhage hulle heel bedroë uit die voete gemaak toe hulle nie ‘n OTM by ‘n vulstasie kon opblaas nie. Twee van die gewapende bende het vroegoggend…