Daily Archives: December 8, 2014

Geloftedag-herdenkings gee ons nuwe perspektief op Boere-Afrikaner eenheid

16 Desember 1838, met reg al genoem die geboorte-uur van ons volk.  Vir meer as ´n eeu in wording, reeds meer as 175 jaar Geloftevolk, is ons ootmoedig dankbaar dat…

Hofsaak wag op Hofmeyr, Bridges en Roodt

’n Hofsaak oor rassisme, haatspraak en die ontkenning van apartheid word tans voorberei teen die aktivis, Dan Roodt, en die sangers Steve Hofmeyr en Sunette Bridges om aanstaande jaar in…

Messe geslyp vir sangers en Roodt

Die lang messe is uit vir die aktivis, Dan Roodt, en die sangers Steve Hofmeyr en Sunette Bridges. ‘n Hofsaak word tans teen hulle voorberei deur die prokureur, Tracey Lomax, …

Buurwagte se webblaaie belig

Buurwagte se webblaaie het onder die soeklig gekom omdat dit rasprofilering gebruik, aldus “Media Monitoring Africa”. Die gebruik van rassekodes om swartmense as “bravo” en gekleurde mense as “charlie” te…

Eskom se spaarvarkie leeg

Eskom skarrel rond om geld in die hande te kry omdat dit miljarde rande kos om gasturbines aan die gang te hou om noodkrag op te wek. Die kragvoorsiener benodig…

Slagoffer se oorskot onderweg na SA

Eers is die familie van Pierre Korkie, die voormalige onderwyser van Bloemfontein wat deur Al-Kaïda as gyselaar in Jemen aangehou is, in kennis gestel dat hy vrygelaat sal word, maar nou…

Skoolstelsel is vol gate

Die swak Wiskunde vermoëns van standerd 7-leerlinge (deesdae Graad 9) in die nasionale asseseringseksamen (ANA) moet vierkantig voor die ANC-bewind se deur gelê word. ‘n Gemiddeld van 10,8% is deur…

Miljoene wapens in SA onwettig

Die fokus behoort op onwettige vuurwapens te val, eerder as op wettige vuurwapeneienaars as die sondebokke wat geweldsmisdaad bevorder. Volgens Gun Free SA se beraming is daar tot vier mijoen…

Kragnetwerk wil-wil ingee

Drastiese stappe moes die afgelope paar dae vir die eerste keer sedert 2008 deur Eskom geneem word sodat uitgebreide beurtkrag landswyd toegepas kon word om te verhinder dat die kragnetwerk…

FNB moet Steve-veldtog onttrek

Die gesagsliggaam vir reklamestandaarde (ASA) het gelas dat ‘n bekende bankgroep sy Steve-advertensie moet onttrek omdat dit kinders benadeel. Die moontlikheid bestaan dat kinders die advertensie kan vertolk as ‘n…

Kop gekrap oor swak Wiskunde

Kop word gekrap oor presies waarom leerlinge in hul seniorfase so uiters vrot vaar in syfervaardigheid. Die fout lê by Wiskunde-onderrig word gesê nadat slegs 3% standerd 7-leerlinge (deesdae Graad…

Jhb-webblad stort ineen

Hoe gemaak as jy wil weet wanneer dit jou beurt vir beurtkrag is, maar die webblad waar jy dit moet bekyk, stort sommer ineen? Dit is presies wat gebeur het…

Polisie-hoëlui stamp koppe

Die polisie en sy vele vertakkinge is vir die soveelste keer in die nuus tydens die Zuma-bewindstyd weens koppe wat nog gaan rol en dié wat reeds onder die valbyl…

Miljoene te min vir Zoeloe koning

Die Zoeloe koning, Goodwill Zwelinthini is blybaar in dieselfde posisie as baie ander Suid-Afrikaners. Sy geld is op en hy kan glo nie eens kruideniersware bekostig nie. Daar is egter…

Stropers moet eintlik lewenslank sit

‘n Pa en seun was onder drie Mosambiekers wat elk tien jaar tronk toe gestuur is vir ‘n witrenoster wat hulle gestroop het. January Ngobeni, Phineas Mathebula en sy seun,…

Topamptenare melk staat

Eens op ‘n tyd was die staatsdiens berug as ‘n swak betaler en die amptenare was eweneens berug vir hulle suinigheid (spaarsamigheid). Sake het egter die afgelope twintig jaar verander….

Almeer boere werk self

Boere slaan deesdae self die hand aan die ploeg en dié wat dit kan bekostig, meganiseer. Cosatu se voorstel om ‘n nasionale minimum loon in te stel wat vir alle…

Olifantma spog met tweeling

 Dit is nie dikwels dat olifante tweelinge het nie. In die Pongola-natuurreservaat in Natal het ‘n 31-jarige olifant, Curve, die trotse onderskeiding behaal. Dit is die vyfde aangetekende geval van olfant-tweelinge….

SA se goue seun

Die Suid-Afrikaanse swemmer, Chad le Clos, het geskiedenis by die FINA-Wêreld-kortbadbyeenkoms in Doha gemaak deur die eerste manswemmer te word wat op so ‘n geleentheid goud in drie vlinderslag-nommers wen….