Daily Archives: December 5, 2014

Grond te ruil vir lening

Uiters gemengde reaksies volg op die aankondiging van mega-kommersiële boere se eenparig besluit om 20% van hulle plaasgrond aan plaaswerkers af te staan. Op ‘n byeenkoms in Stellenbosch het 38…

Gek om uit te tree

Voorstelle dat hy moet uittree, is dwaas en idioties volgens Zimbabwe se 90-jarige president Robert Mugabe. Hy het op die verkiesingskongres van sy regerende Zanu-PF behoorlik ingeklim onder die adjunk-president,…

Skole moet deel

Daar is glo hoegenaamd geen politieke doelwit  deur oorwegend blanke skole met swart skole saam te voeg nie. Te midde van hierdie planne van Sentraal-Transvaal se LUR van onderwys, Panyaza…

ANC se maatjie-skole

Veertien staatskole (sewe pare) is deur Sentraal-Transvaal se LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, geïdentifiseer om met mekaar afgepaar te word. Hierdie skole sal glo as deel van ‘n eksperiment hulle…

Zuma sluit kontrakte in China

’n Gewigtige afvaardiging van die ANC-bewind is tans in China om ooreenkomste vir bilaterale samewerking ten opsigte van handel en beleggings te sluit. President Jacob Zuma en sewe kabinetsministers het…

Chinese steel vir dieretuine

Die Chinese se stroping van Afrika benadeel die kontinent op velerlei maniere en die wildlewe is maar een daarvan. Diere word uit Zimbabwe se Hwange Nasionale Park gesteel en eindig…

SA steier onder misdaad

’n Pas vrygestelde opname toon dat meer as 70% Suid-Afrikaanse huishoudings meen korrupsie het die afgelope jare toegeneem. Trouens, die hoofbevinding van ‘n meningsopname deur Statistiek Suid-Afrika wat die afgelope…

Hoeveel is een plus een?

Die land se (staats-)onderwys is in ‘n ernstige krisis, te oordeel aan hoërskoolleerlinge se gebrek aan wiskundige vermoëns. Slegs 3% standerd 7-leerlinge (deesdae Graad 9) kon 50% in Wiskunde in…

Dis mos my vragmotor

‘n Sakeman van Kempton Park het sy gekaapte vragmotor teruggekry nadat hy sy voertuig onderweg na Pretoria op die N12 opgemerk het. Mnr. Casper du Plessis kon nie sy oë…

"Sit dit aan!"

Beurtkrag sal oor die volgende paar dae toegepas word omdat sake maar lamlendig by Eskom bly. Elektrisiteit sal Vrydag onder druk bly en beurtkrag sal definitief die naweek nodig wees….

Gerugte oor staatsgreep bekyk

Aantygings omtrent ‘n beweerde komplot om die vakbond, Numsa, te destabiliseer, is vanuit owerheidsweë ontken. Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo, het egter die inspekteur-generaal van intelligensie gevra om  daaroor…

Gaap: ek is verveeld

Raai wat doen die volgende persoon ter sprake vir ‘n lewe en waar woon die uwe.  Verdienste: R1,7 miljoen per jaar. Tydverdryf: verveling en skryf op Facebook juis net daaroor….