Daily Archives: December 4, 2014

Reuse krokodil dood man in Krugerwildtuin

Die vriende en naasbestaandes van die 29-jarige Jacques van der Sandt is uiters geskok nadat hy by Skukuza in die Krugerwildtuin deur ‘n krokodil doodgebyt is. Hy het tydens die…

Die Adventstyd

Die kerklike jaar begin vier Sondae voor Kersfees met die Adventstyd. Die gedagte van die Adventstyd is dat die gelowiges sal uitsien om die geboorte van Jesus Christus te herdenk….

Bendes beheer dwelms

Die hoofhandelsroete vir dwelms is gesentreer in die Kaap, waar gewelddadige bendes floreer danksy magtige beleggers regoor die wêreld. Internasionale misdaadsindikate ploeg miljoene in die bendes soos byvoorbeeld die “Americans”…

Einde van staatskole bereik

Die doodsklok het waarskynlik finaal vir staatskole gelui aangesien daar ten alle koste deurgedruk gaan word met die samesmelting van sogenaamde “arm en ryk skole”. Die beoogde loodsing daarvan in…

Publiek mag ingelig word

Die publiek sal moontlik binnekort weet watter 200 plekke as nasionale sleutelpunte gelys is. Die minister van polisie moet binne 30 dae die inligting bekend maak luidens ‘n hofbeslissing in…

Ondersoek na misdaad agterweë gelaat

Nege maande na ‘n bykans klassieke transitorooftog, waarin ‘n slagoffer doodgeskiet en die ander een verlam gelaat is, het die polisie nog nie eens ‘n verklaring afgeneem nie. Hennie Lubbe…

Tshabalala se kop geëis

Die onmiddellike skorsing van die SAUK-raad se voorsitter, Zandile Tshabalala, sal aanbeveel word nadat sy skuldig bevind is aan wangedrag. Sy het twee weke tyd gekry om te reageer op…

Nuusflitse – 4 Desember

’n Groot groep inwoners het gister in gelid na die stortingsterrein op Bothaville opgeruk om hul vullissakke te gaan aflaai. Dié optrede kom nadat die Nala-munisipaliteit die afgelope drie weke…

Geen wet en orde

Wetteloosheid neem kommerwekkende afmetings aan in Suid-Afrika, waar gewelddadigheid tot sinnelose moorde lei en betogings oor dienslewering hande uitruk. In die bestek van slegs enkele dae is tien mense in…

Neem ‘n blaaskans

Flukse Suid-Afrikaners kan heel goed voel, want ’n internasionale studie reken hierdie sonnige land word deur ‘n klomp werkverslaafdes bewoon en word omtrent net deur die Japannese oortref. Volgens ‘n…

Regse party knikker Swede na stembus

Swede gaan op 22 Maart aanstaande jaar na die stembus, knap nadat die minderheidsregering van die sentrumlinkse eerste minister, Stefan Loefven, aan bewind gekom het. Slegs twee maande nadat Loefven…

Ligte flikker om af te gaan

Die druk op Eskom se elektrisiteitsreserwes is sodanig dat kragonderbrekings oor die volgende paar dae kan voorkom. Noodreserwes is hoofsaaklik die afgelope week gebruik en kan sodanig uitgeput wees dat…

Lesotho-vrede kos SA miljoene rande

Dermiljoene rande is sedert September vanjaar spandeer om die SAPD as deel van ‘n vredesoperasie in Lesotho te ontplooi. Die bedrag van R32,5 miljoen kan egter teen die einde van…