Daily Archives: December 3, 2014

Magsug, voorvadergeeste, tradisie

Die optrede van ’n vrou in Wes-Transvaal laat die gedagtes terugdraai na die jare voor die Groot Trek, toe daar ook snaakse voorvalle was wat van bygeloof, voorvadergeeste en ander…

Suid-Afrika is regtig ‘n Misdaad-Mekka

Skokkende nuwe misdaadsyfers het op die tafel beland waarvolgens die SAPD se September-statistiek totaal in die skadu gestel word. Vragmotorkapings en huisrooftogte is van die gewildste tydverdrywe waarmee misdadigers in…

Rupert weer gekies as kanselier

Dr. Johan Rupert, die miljardêr en sakereus, is weer as kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel. Rupert sal nou vir ’n tweede termyn van vyf jaar die gesogte amp…

Rawsonville-moord skok gemeenskap

Die onsinnige moord op mev. Anthea du Preez (64) het die hele blanke gemeenskap van Rawsonville diep getref en menige tot groter waaksaamheid en paraatheid gemaan. Dit is die woorde…

Konsultante kos land R500 miljoen

Konsultante het munisipaliteite in die land amper R500 miljoen gekos, maar kon net in enkele gevalle die wa deur die drif help sleep. Sentraal-Transvaal is met R76,2 miljoen loshande die provinsie…

Oud-Springbok beveg ses swartes

Die voormalige Springbok rugbyspeler, Hannes Strydom (49), het ’n geveg gehad teen nie minder as ses kapers nie, en daardie geveg uiteindelik gewen. Een van die swartes het hom met…

Gevaarlike ontsnapper gesoek

 ‘n Polisiesoektog is geloods nadat ‘n reeksverkragter en moordenaar onder verdagte omstandhede uit die landdroshof in Palm Ridge ontsnap het. Lungisani Innocent Mdlolo sou in die hof verskyn het nadat…

Vigs sterftes styg drasties

MIV-vigs verwante sterftes het met reuse spronge gestyg in Suid-Afrika gedurende die afgelope aantal jare, maar sedert 2012 het dit astronomiese stygings getoon. Voor 2013 was dit die sewende grootste…

Kwalifikasie vir polisie-hoës verlaag

Die minimum akademiese vereiste vir die polisie se provinsiale hoofde van misdaadintelligensie moes verlaag word sodat die regte kandidate gekry kan word. Die poste is in 2012 geadverteer, maar geen…

Derduisende selfone gekonfiskeer

Meer as 54,000 selfone is gedurende die afgelope drie jaar in tronke regoor die land gekonfiskeer, waarvan byna 8,000 by gevangenes in hulle besit gevind is. Die besonderhede is deur…

Nobelprys-medalje opgeveil

Die Nobel-pryswenner, prof James Watson, se medalje kom vandeesweek in New York onder die hamer. Hy is 1962 met die Nobelprys vir medisyne vereer as mede-ontdekker van DNS se struktuur….

Kommer oor soutwater in hoenders

Regulasies om die hoeveelheid soutwater in bevrore hoender te beperk, is steeds nie deur die departement van landbou, bosbou en visserye ingestel nie. Die trae optrede van die departement lei…

Pa skiet kaper toe dogter gil

‘n Huisgesin van Ridgeway in die suide van Johannesburg vrees vir hulle lewens nadat ‘n kaper tydens ‘n mislukte kaping voor hul huis in die kop geskiet is. Sy drie…

Hilux na 34 jaar onttroon

Na 34 jaar as die algehele topverkoper onder kommersiële voertuie in Suid-Afrika is Toyota se Hilax-bakkie onttroon. In November het die verkope van Ford se Ranger die ou staatmaker se…

Eskom se raad vervang

Die kabinet sal na verwagting binnekort ‘n nuwe Eskom-raad aankondig. Die voormalige minister en Natalse premier, Ben Ngubane, sal waarskynlik as nuwe voorsitter aan die stuur van sake staan. Volgens…

Barkly-Wes is oorlogsone

Betogers hou al sedert Oktober die inwoners van die dorpie, Barkly-Wes, in die Noord-Kaap gyselaar. Hulle het algehele chaos gesaai om hulle eis af te probeer dwing dat die munisipale…

Ek, versus die welgesteldes

Onlangs het ek met verbasing gesien hoe ’n welvarende huisgesin ’n nuwe, yslike groot TV die huis indra, en kort daarna sien ek hoe ’n kleiner platskerm TV op die…

Kontras

“En toe die engele van hulle weggegaan het na die hemel, sê die herders vir mekaar: Laat ons dan na Betlehem gaan en hierdie ding sien wat gebeur het, wat…

Paranoia

Herodus die ‘grote’ wat homself die koning van die Jode genoem het (terwyl hyself nie ‘n Jood was nie) is bekend daarvoor dat die hoeveelheid  kinders wat hy by tien…