Daily Archives: December 2, 2014

Die Ladysmithmoorde was afgryslik

Die egpaar Myburgh wat doodgeskiet is terwyl hulle onderweg was van die werk na hulle huis in Ladysmith, laar vier minderjarige kinders agter. Intussen word berig dat nog een van…

Bejaarde veg, wen, en word later vermoor

Ses weke gelede is mnr. Fanie Wehmeyer (90) van Kempton Park deur rowers aangeval en in ’n buitetoilet by sy huis aangerand. Hy het verbete terug geveg en die twee…

Wetsgehoorsaamheid

Dit is ‘n ou en geykte uitdrukking dat wette slegs vir wetsgehoorsame mense gemaak word. En dit sien ons daagliks in ons land gebeur. Wette word slegs deur blankes gerespekteer…

Drie respondente in aansoek om vrylating van Derby-Lewis

Drie respondente het toegetree tot die aansoek van Clive Derby-Lewis om vrygelaat te word. Limpho Hani, die weduwee van die voormalige SAKP-leier en Umkhonto we Sizwe-aanvoerder, Chris Hani, die SAKP…

Familie treur oor moord op geliefde

“Die moord op my Pa was onnodig, en laat ons almal in ’n geweldige toestand van skok”, was die woorde van ’n seun van mnr. Joël Dietrichsen (59) wat dieselfde…

Nuusflitse – 2 Desember

Vroue wat eers ’n saak aanmeld by die polisie oor gesinsgeweld, en dit dan later weer terugtrek, moet onverwyld gearresteer word. Dit is die mening van LUR, Vusi Shongwe, verbonde…

Mediese parool vir Derby-Lewis is dringend

‘n Dringende hofaansoek om mediese parool vir Clive Derby-Lewis word op Dinsdag in die Pretoriase hooggeregshof gedoen. Sy regsverteenwoordigers voer aan dat die administratiewe gesloer deur die departement van korrektiewe…

Op die Volksakker – In geloof het die Geloftevolk reeds oorwin

Die jaar 2014 snel na sy einde.  By enige regdenkende laat twintig jaar van “demokrasie” sekerlik net één gedagte opkom: Dit wat jy saai, sal jy maai, en wie wind…

Prent in vraestel diskrimineer

‘n Spotprent in ‘n eksamenvraestel, wat onlangs landswyd in staatskole geskryf is, het groot ongelukkigheid ontlok. Die illustrasie in die departement van basiese onderwys se standerd 7 (deesdae graad 9)…

Beleef ‘n rit op ou Patat

Liefhebbers van stoomtreine sal weer op ou Patat kan klim vir ‘n rit van Johannesburg se Parkstasie tot op die plattelandse dorpie, Magaliesburg, en terug. Dit is deel van ‘n…

Sjina is besig om Suid-Afrika te koop

Sjina wil nou hawegeriewe in Walvisbaai en Luanda uitbrei. Dit sal ook beteken dat hulle dus hul skepe daar vryelik mag vasmeer en van vars voorrade voorsien word.  Hierdie aankondiging…

Dokter Hannelie kom terug na SA

‘n Suid-Afrikaans dokter dr. Hannelie Groenewald, sal na Suid-Afrika kan terugkeer sodra nood-reisdokumente aan haar uitgereik is ná die uitmoording van haar gesinslede deur die Taliban in Kaboel. Pogings word…

Krugerwildtuin kry hotel

Die stories oor ‘n hotel in die Krugerwildtuin het weer opgeduik en volgens die jongste inligting kan ‘n luukse blyplek al in Junie aanstaande jaar sy deure in Skukuza oopmaak….

Motoriste wag vir e-tolverslag

Motoriste sal tot vroeg aanstaande jaar moet wag om te hoor of die e-tolstelsel steeds in Sentraal-Transvaal sal geld en of dit met ‘n brandstofheffing vervang sal word Die premier…

Numsa wil regime omverwerp

‘n Dokument doen die rondte waarin aangevoer word die vakbond, Numsa, se planne om die United Front as opposisie teen die ANC te monster, is eintlik bedoel om ‘n regime-verandering…

Swapo wen weer in Namibië

Die regerende Swapo-party het die verkiesing in Namibië met ‘n oorweldigende meerderheid gewen deur 80% van die stemme op hom te verenig, aldus die amptelike uitslae. Swapo se kandidaat, Hage…

Aanval op Steve se vriende afgeweer

Mnr. Johan van den Heever (61) en sy vrou Annemarie (61), wat jarelange vriende van Steve Hofmeyer is, het ’n aanval oorleef op hulle plaas in die distrik van Marble…

Vryburger-kinderfonds geniet ondersteuning

Die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds het met diepe dankbaarheid kennis geneem van die spontane inbetalings wat op sy Oranjekas bankrekening gemaak is. In ’n onderhoud met Die Vryburger het…

Afrikaners doodgeskiet in die vreemde

Sy is ’n dokter, wat haar kennis aanwend om ander se pyn en seerkry te verlig, en daarom is sy en haar hele gesin werksaam in die vreemde land, Afganistan….

Twee botsings eis lewens

Met twee verskillende motor botsings by Pretoria is minstens vyf mense gedood gedurende die afgelope naweek. ’n Woordvoerder van die Pretoria-nooddienste  sê vyf mense is verlede Saterdagaand dood in ’n…

Die oorsprong van ‘n besondere woord

Toe Franken se artikel oor Hendrik Bibault getitel “Die Opkoms van ‘n Volk” in die tydskrif, Die Huisgenoot van September 1928 gepubliseer is, het hy bedoel om die geskiedkundige gebeurtenis…

Aasvoëlkuiken gered.

‘n Aasvoëlkuiken wat vermoedelik weens ‘n sterk storm uit die nes gewaai is, is deur besorgde mense in die Kalahari gered.  Prof. Anne Rasa van die private reservaat Kalahari Trails…

Vervolging van Wouter Basson is haatgelaai

Terwyl daar nie vandag ‘n hospitaal in die land is wat ordentlik funksioneer nie, gaan die Raad op Gesondheidsberoepe (RGB) voort met opgeblase aksies om dr. Wouter Basson van die mediese…

NSA-vlag met miljoene uitlandse plante.

Sedert die voormalige blanke regering die hulp van die internasionale reklamegroep,Saatchi & Saatchi ingeroep het om hulle tydens die oploop na die vernietigende referendum hulle kampanje vir die ja-stem uit…