Daily Archives: December 1, 2014

TLU SA sal internasionale bewusmakingsveldtog voortsit

Die president, mnr Jacob Zuma, behoort eerder te fokus op oplossings vir plaasmoorde, in plaas daarvan om emosionele uitbarstings te laat uitvoer deur sy diplomatieke personeel. TLU SA se Assistent-Hoofbestuurder:…

Afrikaner-liberalisme begin steier

Oor dekades heen het die Afrikanervolk gestry teen die aanslag van Britse Imperialisme en Amerikanisme wat soos ’n vloek die land oorspoel het. Die stryd kom van die vroegste dae,…

Petrolprys verlaag weer

Motoriste kan vanaf Woensdag, 3 Desember, petrol aankoop in die PWV-gebied teen ‘n prys wat verlaag word met 69c per liter vir beide oktaan. Diesel sal verlaag met 53.5c per…

Polisieman van Ferguson bedank

Geweldpleging in Amerika is besig om verder uit te brei nadat die groot jurie aangekondig het dat ‘n blanke polisieman, Darren Wilson (28) sal nie weens die dood van Michael Brown…

Selfs president erken ANC het probleme

President Jacob Zuma het sy voet in sy mond gesit en tot ontsteltenis van ANC-grootkoppe soos Gwede Mantashe, Jessie Duarte en ander, erken dat die ANC in die moeilikheid is.  Hy het…

Ebola-sterftes styg steeds

Meer as 16,000 mense het die ebola-virus onder lede en die aantal sterftes weens die siekte het op bykans 7,000 te staan gekom. Die dodetal kan egter ‘n aansienlike onderskatting…

SA word nog Rooier

Die vakbond, Numsa, beoog om binnekort sy nuwe United Front landswyd bekend te stel om die ANC-SAKP-Cosatu-alliansie teen te staan. Tydens die loodsing van die beweging oor die naweek in…

Zuma vrees rewolusie

Die aanwysing van ‘n nuwe leier vir die ANC-jeugliga is deur president Jacob Zuma verbied omdat hy ‘n rebellie vanuit hulle geledere verwag. Zuma en ander ANC-lede vrees dat indien…

Eerste renosters geskuif

Die eerste fase om renosters na veiliger gebiede in die Kruger Wildtuin en ander natuurreservate te skuif, is suksesvol afgehandel. Gedurende Oktober en November is 29 renosters binne die Wildtuin…

Mynbase die toprykes in SA

Suid-Afrika tel mynbase steeds onder die rykstes, ondanks aanhoudende mynstakings, ‘n verstadiging in die ekonomie en uiters ongunstige wetgewing. Drie van die land se tien toprykstes is mynbase. Die Joodse…

Polisie-hoë vervolg oor kommentaar

‘n Dissiplinêre proses is teen die hoof van sigbare polisiëring in Kempton Park ingestel oor kommentaar wat sy op facebook gelewer het. Lt.kol. Susan Groesbeek se inskrywing op die Kempton…

Buurtwagte beland op webblad

Omstredenheid word glo veroorsaak deur sekere buurtwagte waar rasprofiele gebruik word, aldus “Media Monitoring Africa”. Die gebruik van rassekodes om swartmense as “bravo” en gekleurde mense as “charlie” te beskryf…

Vir die dames – Rabarber / Rhubarb

Rabarber is in die familie Polygonaceae. Die naam rabarber is afgelei van die Griekse woord “rha en barbarum”.  Hulle is geharde meerjarige plante en groei van kort, dik risome. Hulle…

Motor rubriek – Suzuki SX4 AllGrip

Die nuutste Suzuki SX4 is ‘n totaal nuwe voertuig. Die buite-mate is langer en breër en dieselfde resultaat kan van die binne-mate gesê word. Aan die agterkant het daar ook…

Paardekraal Geloftefees

Jaarlikse Geloftefeesviering te Paardekraal, Krugersorp Maandag, 1 Desember 2014 05:00-06:00  Vroeë oggenddiens, Pretoruiskraal. Dr.J.M.van Tonder, Gereformeerde Kerk, Krugersdorp Wes.   Dinsdag, 16 Desember 2014   06:00-07:00  Vroeë oggenddiens, Paardekraal Feesterrein….

SA het nou Wilde Weste-polisie

Die polisie van Lichtenburg is in die nuus weens hulle Wilde Weste-optrede teen ‘n oud-burgemeester na ‘n versoek deur hom en omstanders dat ‘n motoris op ‘n ongelukstoneel vir  alkohol…

Koch-pop blaak in kollig

‘n Toekenning van waardering is uit die geledere van die Ahmed Kathrada-stigting  aan die buikspreker-komediant, Conrad Koch, en sy pop, Chester Missing gegee. Dit is gedoen knap na die hofuitspraak…

Die onoorbrugbare kloof

In Suid-Afrika is ’n diep kloof, maar daardie kloof is ook baie, baie breed, dit beteken dit is onoorbrugbaar, en is ’n skeidings-element wat eerbiedig moet word. Ek dink dit…

Nzimande wil Afrikaans vernietig

Dr. Blade Nzimande het in ’n onderhoud ontken dat hy Afrikaans wil vernietig, maar het dit uitdruklik laat verstaan dat hy nie sal toelaat dat Afrikaanse universiteite sal bestaan in…

Trots van Suid-Afrika nou verleentheid

Die uitmuntende gesondheidsdiens wat by 1 Militêre Hospitaal verrig is, het bykans in die vergetelheid vergaan, want deesdae is dit ’n verleentheid vir die land. Dit is die mening van…

Kragsentrale vertragings nou buiteland se skuld

Die ANC minster van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, sê dat die buitelandse kontrakteurs mede verantwoordelik is waarom die twee nuwe kragsentrales, Medupi en Kusile, na byna vier jaar se vertragings,…

Boer en Afrikaner in murg en been

Die Redakteur Die Vryburger   Sommige kommentare wat gelewer is op die meningstuk, “Dieselfde kruispad as in Rebellie bereik (1914 en 2014)”, “pik rosyntjies uit ‘n brood” (soos die gerekende…

Julle is nie vervloek nie.

Nadat pres. Jacob Zuma uiteindelik by die jeugkongres opgedaag het, kon hy daarin slaag om ’n paar bemoedigende woorde tot die afvaardiging rig. “Julle moet nie dink dat God sy…

Handelsbalans versleg

Suid-Afrika se handelsbalans vir Oktober het bo verwagting verswak en het vir die maand met ‘n tekort van R21.33-miljard geëindig. September se tekort was slegs R3.0-miljard. Uitvoere het teleurgestel en…

Polisie slaan toe op dwelmfabriek

Die polisie van Pretoria het verlede week toegeslaan op ’n laboratorium wat dwelmmiddels vervaardig en goed versteek was op ’n kleinhoewe naby Onderstepoort. Die polisie het daarin geslaag om op…

Die nuwe Playmate-Universiteit

Ons kan met redelike sekerheid aanvaar dat daar duistere bedoelings was toe Matieland se taalbeleid verander is en waarskynlik in die volgende paar jaar ’n algehele Engelse Universiteit sal word…

NGK in Oos-Kaap sê ja vir Belhar

Sowat 70% van die lede by die Oos-Kaapse sinode het ten gunste van die Belhar belydenis gestem om as vierde belydenisskrif van dié kerk opgeneem te word. Dr. Chris van…

Nuwe bevinding oor Ebola-virus

As ’n besmette persoon die dertiende dag van Ebola-virusbesmetting kan oorleef, is die kanse sowat 75% beter dat die pasiënt sal oorleef. Die inligting is deur dr. Rosie Burton, ’n…

Onderwysers begryp nie wiskunde

Die onderwyskorps in Suid-Afrika is in ’n groot krisis vasgevang omdat hulle skynbaar geen begrip het van wiskunde soos vervat is in die nuwe kurrikulum en sogenaamde assesserings-beleidsverklaring nie. Dit…

Terroriste vermoor egpaar

Mnr. Marius Myburgh (42) en sy vrou Koekie (42) is albei dood nadat ’n aanval gedoen is in die bussie waarin hulle gery het van hulle werksplek terug huis toe….