ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: December 2014

Vooerspoedige 2015

Die Redaksie wens alle lesers ’n gelukkige en voorspoedige Nuwejaar toe. Mag u in 2015 ryklik geseën wees met sukses in alles wat u onderneem.  

Beter handelsbalans vir November

Alhoewel beide uitvoere en invoere vir November laer was as verlede maand was die netto effek ‘n kleiner handelstekort wat op R5.7-miljard geëindig het. Invoere het R89.7-miljard beloop wat 18.7%…

2014

Wat ‘n interessante jaar. Om ‘n oorsig te doen oor die jaar 2014 is soos om deur ‘n skooljaaarboek te kyk en oor jou skooljare terug te dink. Die meeste…

Nuut

“Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.” – 1 Kor 5:17 Wie in Christus is,…

Ongerymdhede met matrieksamen.

Die voorsitter van die Umalusi-raad, prof. John Volmink het teleurstellende nuus vir matrikulante in Natal en die Oos-Kaap.  Hoewel die raad goedkeuring gegee het vir die matriekklas van 2014 se…

Veiligheidswag deur veghonde gedood

Drie Amerikaanse veghonde wat uit hulle erf ontsnap het, het ‘n veiligheidswag van die Laerskool Oosterkruin aangeval en doodgebyt.  Abie Masia (47) het diens gedoen by die skool se rugbyveld. …

Nuusflitse – 31 Desember

Twee eerlike pa’s van die Oos-Kaap het die naweek hul seuns aan die kraag gegryp en terug gesleep tronk toe nadat hulle Kersoggend uit hul tronksel in Fort Beaufort ontsnap…

Nuus uit wetenskap klas

Na verwagting sal Nasa se ruimtetuig Dawn, wat in 2007 lanseer is, terugkeer as die grootste voorwerp in die sogenaamde asteroïed-gordel en word beskryf as ’n dwergie planeet. Space Expedition…

Honderde sterf in Feestyd

Tot 28 Desember het 1,1,45 mense gesterf waarvan 924 in padongelukke omgekom het, wat aansienlik minder is as verlede jaar ooreenstemmende tyd. Die vermindering in padongelukke word toegeskryf aan die…

´n Perspektief op konstruktiewe verset

Onlangs is gewys op die nut van gesonde skeptisisme, die noodsaak om die uitsprake en optrede van “leiers” en “volks-organisasies” te toets. In 2014 is op volksterrein veel geskryf en…

Veerboot ramp eis talle lewens

Die Griekse veerboot wat onderweg was vanaf Patras in Griekeland na die Ancona in Italie, het tien passasiers aan die dood afgestaan toe ’n brand onverwags op die boot ontstaan…

Kankerlyer veg teen terroris

Toe ’n terroris onverwags op mnr. Kevin Martin (63) toesak en hom met ’n skêr in die maag steek, was hy verplig om terug te veg en die skurk in…

Miljarde Rand vir HIV-lyers

Sowat R10 miljard se tenders is toegeken aan ’n aantal maatskappye om antiretrovirale middels (ARV’s) aan HIV-pasiënte in die land te voorsien. Die tender wat oor ’n tydperk van bykans…

Soektog na vermiste vliegtuig suksesvol

Terwyl die Adjunk-president van Indonesië, Jusuf Kalla, mense begin voorberei op die ergste, is ’n reuse soektog uitgevoer op soek na die vermiste vliegtuig van AirAsia wat met 162 mense…

Nog drie sterf in terreur aanvalle

Vincent Enslin (32) is meer as ’n week gelede in koele bloede in sy bed in Pennington in Natal vermoor.  Enslin, sy oom Hendrik Heyns en ‘n vriendin is drie…

Ons groet 2014

Die jaar het verby gesnel en die gebeure het mekaar, die een na die ander, in snelheid en felheid opgevolg. Vir menige was dit ’n jaar van droefheid, hartseer en…

Waatlemoenslaai met soet kruie-vinaigrette

Ons braai mos nou almal so lekker vleis gedurende hierdie tyd van die jaar. Hier volg ‘n heerlike verfrissende waatlemoenslaai, wat sommer goed saam met u braaivleis op oujaarsdagaand of…

Op die Volksakker – hoe gaan ons 2015 tegemoet?

Ons staan op die vooraand van ´n nuwe jaar: dit stem mens tot nadenke van wat was en oor wat kom. Lees ons kommentare en briewe val die (regmatige) klagtes…

Groter beheer gevra

Die Redakteur Die Vryburger Eerstens my dank aan ’n vorige briefskrywer wat vra dat die redaksie strenger moet optree teen die ongelowiges wat aanvalle doen op Christene en meer in…

Geen grond meer vir dooies

Groot munisipaliteite het nie meer grond oor om dooies te begrawe nie, sê Karen Reyneke, woordvoerder vir die Suid-Afrikaanse vereniging van plaaslike regerings (Salga).  Sy sê die ou begraafplase is…

Doodstraf verhoed uitlewerings

Regter Eberhard Bertelsmann het in ‘n onlangse uitspraak in die hooggeregshof van Pretoria gesê dat in minstens drie gevalle het die Departement van Binnelandse Sake mense gedeporteer na lande waar…

Gesin loop deur in plaasaanval

By Hazyview in die Oos-Transvaal het ’n gesin wat by hulle bejaarde pa op die plaas vakansie gehou het, deurgeloop toe vyf swartmense hulle oorval en beroof het nadat die…

Vooruitskouing vir 2015

Terwyl ekonome en liberale media poog om Suid-Afrika te troos dat 2015 ’n beter jaar gaan wees as 2014, is hulle aanslag doelbewus en word die verlaagde olieprys voorgehou saam…

Schumacher herstel stadig

’n Lang pad van stryd om te herstel wag op Michael Schumacher wat sowat ’n jaar gelede ernstig beseer is tydens ’n ski-ongeluk in die Alpe. Die voormalige Formule Een…

Sneeu neerslae bring chaos en vreugde

Terwyl vakansiegangers in Europa dankbaar is vir die swaar sneeu neerslae van die afgelope paar dae, het sowat 15,000 begin ski in die Franse Alpe nadat hulle behoorlik vasgekeer is….

Gesin van tien ontglip die dood

’n Familie van tien lede, waarby vier kinders, oupa’s en ouma’s ingesluit is, het die dood ter nouernood vrygespring toe hulle vlug na Singapoer met SMS boodskappe gekanselleer is. Die…

Eskom sny boere se krag

Alhoewel boere in die Oos-Transvaal hulle rekenings klokslag betaal, word dit summier deur Eskom afgesny “omdat die rekenings nie betaal is nie”. Een boer het ’n rekening van byna R800,000…

ANC-LP Botha oorlede

Die ANC-LP, Yolanda Botha, van die Noord-Kaap is die afgelope naweek in ’n MediClinic aan kanker oorlede. Sy het tereg gestaan op aanklag van korrupsie in die Trifecta-korrupsieverhoor, maar is…

Vakansiegangers verlaat Jeffreysbaai

Kragonderbrekings, riool storting in die swem areas, strande wat gesluit is vir verskeie redes, en die reënweer is alles faktore wat vakansiegangers genoop het om die eens gewilde vakansieoord te…

Geheimsinnige lugrampe tref Ooste

Die derde geheimsinnige lugramp het talle lugvaart kenners aan die raai oor wat werklik gebeur nadat ’n vliegtuig met 162 aan boord skielik vermis geraak het in die Java-see gebied…

Intimideerder kry bevordering

’n Offisier wat eersdaags op aanklag van intimidasie in die hof moet verskyn is intussen bevorder tot bevelvoerende generaal van die 43 SA Brigade van die Weermag. Dié Brigade word…

Ons volk in 2015

Die Redakteur Die Vryburger Dit is maar riskant om jou lyf profeet te hou, maar in Suid-Afrika is daar ’n honger na inligting oor wat op ons wag, sodat mense…

Nuusflitse – 29 Desember

Maleisië loop tans deur onder die ergste moesonreën in dekades, en sowat 110,000 inwoners van verskillende gebiede in die noorde van die land moes veskuif word na ander plekke.  …

Jongste korrupsie verslag vrygestel

Die internasionale organisasie, Transparency International, se nuutste verslag openbaar insiggewende inligting oor die meeste en minste korrupte lande in die wêreld. Uit 175 land staan Suid-Afrika 67-ste met 44 punte…

Hisop nog ‘n geurige kruid van die Bybel

Hyssopus officinalis is ‘n kruidagtige plant in die Lamiaceae (mint) familie. Dit is ‘n baie aromatiese plant en oorspronklik uit Suid Europa, die Midde-ooste en die Kaspiese see. Dit word…

Motor rubriek – Fiat 130

Fiat is ‘n motor wat vir baie jare ‘n bekende gesig is op ons land se paaie. ‘n Model wat egter in beperkte getalle na SA ingevoer was, is die…

Russe verruil vodka vir koffie

Die Russe is bekend daarvoor dat hulle Vodka as hulle mees geliefde drankie geniet, maar naas die duur drankie, is hulle ook ’n nasie wat lief is vir tee. In…

Stukkende pyp besoedel Durbanse woonbuurt

’n Stukkende pypleiding wat sowat 220,000 liter gevaarlike brandstof in ’n landgoed by Hillcrest ten noorde van Durban besoedel, kan daartoe lei dat ’n nabygeleë woonbuurt waarskynlik op Kersdag ontruim…

Moyane ook kwistig

Net soos die kwistige aanwending van belastingbetalers se geld deur regeringslui op voertuie spandeer word, so het die nuwe hoof van die SA Inkomstediens (SAID), Tom Moyane, ook begin navolg….

Hidro-Krag in Noord-Kaap?

Dit is haas ondenkbaar dat ses hidroëlektriese aanlegte eersdaags inwerking gaan kom in die droë Noord-Kaap. Die eerstes van die ses projekte sal blykbaar vroeg in 2015 in werking gestel…

Magsug vervang kameraadskap

Sedert 1994 moes Suid-Afrika daagliks hoor en “sien” hoe groot en goed die nuwe land se reënboognasie met sy baie kamerade die suksesverhaal is van een of ander vreemde daad…

Nuusflitse – 27 Desember

Minstens 60 joernaliste het vanjaar gesterf in die uitvoering van hul pligte en sowat 44% van hulle is vermoor – in 2013 het 70 gesterf. Die afgelope drie jaar was…

Hoof van Valke geskors

Die nuwe neiging van die hoër lui om hulle gesag en mag te demonstreer word  met skorsings van “onderdane” gedemonstreer aan “alle ander onderdane”. Dit is die mening van ’n…

Heli doen noodlanding op N12

’n Privaat helikopter se vlieënier moes Dinsdag ’n noodlanding uitvoer op die N12 snelweg, te midde van ’n paar aankomende motors wat inderhaas remme moes aanslaan om ’n ongeluk met…

Rebelleleier deur spes-magte gedood

Abdelmalek Gouri, alias Khalid Abu Suleiman, ’n rebelleleier wat verantwoordelik is vir die onthoofding van ’n Franse toeris, Hervé Gourde, is deur Algerië se spesiale magte doodgeskiet. Hy is blykbaar…

Vrou betrap met miljoene Rand se tik

’n Vrou is in die Wes-Kaap betrap met die dwelmmiddel bekend as Tik, ter waarde van sowat R7,7 miljoen en verskyn Woensdag in die hof. Sy is vasgevat toe sy…

Bush in hospitaal opgeneem

Die voormalige president van Amerika, die 90-jarige oudpres. George Bush (Sr), is in ‘n hospitaal in Houston, Texas opgeneem nadat hy ernstige asemhalingsprobleme ondervind het. Hy is volgens ’n woordvoerder…

Duitsers betoog teen Islam

Meer as 17,000 Duitsers het deelgeneem aan Duitsland se grootste anti-immigrasie protes in Dresden. Duisende het opgedaag en bekende kersliedere soos "Stille Nag" en "O, die Vrolike" gesing terwyl hulle plakkate…

Bejaarde in haar huis vermoor

Baie vrae word gevra nadat die polisie die lyk van mev. Dora Gerber (78) in haar huis in Port Elizabeth gevind het.  Volgens vriende van Gerber het sy alleen in haar…

Plaasaanval in Amersfoort gefnuik.

Ses gewapende terroriste het hulle rieme Sondagmiddag styf geloop, toe hulle die plaas, Rolfontein, by Amersfoort in Oos-Transvaal wou aanval. Die gewapende terroriste het ongeveer 5:30 die middag gepoog om die eienaars aan…

rolex replicas for sale