Vrou red eggenoot in plaasaanval

Toe die terroriste ‘n boer (70) van Mooketsi naby Tzaneen in Noord-Transvaal met ’n panga aangeval het, was dit sy eggenote wat koelkop gebly het.

Die egpaar se name mag nie bekend gemaak word nie.

Die boer is in die middernag aangeval deur ’n onbekende aantal swartes, en ernstig beseer in sy woonhuis met ’n panga.

Sy vrou het wakker geword van die geraas en besef dat die terroriste hom gaan vermoor, en daarna gaan hulle haar ook aanval.

Sy het so gou sy kon, ’n vuurwapen gekry en begin skiet op die aanvallers.

Dit was vir die papbroekige swartes te veel, en hulle het op die vlug geslaan sonder om iets te probeer steel.