‘n Spesiale ondersoekeenheid na geweld en gruwelmisdade teen minderhede behoort opgerig te word onder die toesig van die VN se Spesiale Rapporteur oor Minderheidsaangeleenthede, en hulle eerste ondersoek moet hulle in Suid-Afrika kom uitvoer oor die plaasmoorde.
Dit is een van die voorstelle wat TLU SA se Assistent-Hoofbestuurder, mnr. Henk van de Graaf, voorgelê het aan die VN se Forum oor Minderheidsaangeleenthede wat tans in Genéve, Switserland, in sitting is.
Die Forum fokus vanjaar op geweld en gruwelmisdade teen minderhede, en TLU SA het plaasmoorde in Suid-Afrika daar onder die vergrootglas gaan plaas.
TLU SA sê in sy mosie dat hy as oudste landbou-organisasie in Suid-Afrika, die tradisioneel kommersiële landbouer verteenwoordig. Hierdie mense is hoofsaaklik afkomstig uit die Afrikanergemeenskap, wat in die Suid-Afrikaanse opset as ‘n minderheid beskou word. Die boere is boonop ‘n strategiese minderheid aangesien hulle nie net voedsel voorsien aan Suid-Afrika nie, maar tot ‘n groot mate aan die Suider-Afrika streek. Hierdie strategiese minderheid van ‘n minderheid moet dus aandag kry, veral as in ag geneem word dat hulle vermoor word teen 133 per 100,000 van die bevolking, terwyl die wêreldgemiddelde moordsyfer 7 per 100,000 van die bevolking is.
“Dit beteken dat om in Suid-Afrika te boer die gevaarlikste beroep ter wêreld is,” sê mnr. Van de Graaf van TLU SA.
Die nuwe grondeiseproses wat ingestel is, gaan ook daartoe lei dat kundige boere vervang word met nuwe “landbouers” wat nie die kundigheid het nie. Dit gaan lei tot voedselskaarste op die lang termyn, wat weer sal lei tot nog meer plaasmoorde, was TLU SA se waarskuwing aan die VN.
Ander voorstelle wat TLU SA aan die hand gedoen het, is dat daar ‘n meganisme gevind moet word om regerings te dwing om aan minderheidsake aandag te gee; dat ‘n regsraamwerk daargestel moet word vir wanneer nie-regeringsorganisasies wil optree as die Staat niks doen nie, terwyl verseker word dat daardie organisasie nie geviktimiseer of vervolg word nie; en dat ‘n glashelder wyse van optrede daargestel moet word vir hoe en wanneer die internasionale gemeenskap ingeskakel sal word om verdere lewensverlies, soos in die geval van Suid-Afrikaanse plaasmoorde, te voorkom.
Al die voorstelle van die Forum sal in ‘n verslag saamgevat word en dan sal daar verder mee gehandel word.
Suid-Afrika se permanente buitelandse gesant in Genève het onmiddellik die mosie aangevra.
TLU SA het ook ‘n volledige memorandum oor plaasmoorde aan die Forum se sekretariaat oorhandig.
Ek Bid dat daar iets van sal kom want soos ons plaasBoere uit gemoor word en die springkaan reg doen niks ontrent dit nie, is mos n duidelike bewys dat die springkane dit goed keur deur om ons WIT BoereVolk uit te moor!
volgens de overlevering had het Joods Bolsjewistische regiem, met (architectonische) topmannen des doods als Felix Dzerzinsky, Gerikh Yagoda, Nicolai Yeshow en Lavrenti Beria, in de SU het op de boeren/koelakken in de Oekraïne voorzien omdat deze nogal zelfredzaam en ‘nationalistisch waren’. (door o.m. voedsel te voorzien vanaf hun landbouwgronden)
Maar de miljoenen moorden in de Holodomor in 1932 en 1933 lieten zich niet beperken tot de bewerkstelligde hongerdood door o.m. collectivisering aldaar en ook 1937 was een topjaar voor moord en misdaden tegen de menselijkheid. De miljoenen moorden in de andere Sovjetrepublieken op andere bevolkingen gingen ondertussen ook rustig door onder de ogen van de Volkenbond en Westerse geheime diensten.
Deze VN is bekend met de zaak van de 10 moorden in 10 jaar op minderheden in Duitsland door de Zwickauer Drei in Duitsland, waarbij de nabestaanden al persoonlijk door president Gauck zijn bezocht met excuses en ruime compensatie nog voor het proces is beëindigd. En dat zou kunnen meewegen in de benadering van het fenomeen Plaasmoord waarbij dus al 1800 moorden werden gepleegd. Temeer omdat nogal wat landen het anc sakp regiem ondersteunden om bij deze gefaalde corrupte moorddadige racistische staat uit te komen.
Excusez : GeNrikh is de juiste voornaam van de man met de glorierijke carrière van 10 miljoen moorden
zo zal men namelijk ook niet gauw van Adri Hitler spreken en er zelfs mee voor dwaas worden versleten omdat de (historische)belangen te groot zijn 😉
en voor het vergeten wordt te zeggen : in de verschillende Duitse diensten zijn al aanpassingen gemaakt en mensen ‘weg gepromoveerd’ om het vermeende jarenlange miskijken toekomstig te voorkomen.
Hopelijk hebben in deze ‘democratische rechtstaat’ SA in deze geen bewegingen plaats gevonden om de volkenmoord en misdaden tegen de betrokken etnische minderheid nog eens te verder te verzwijgen en te intensiveren.
Henk. Dis tyd om die wêreld te wys wat werklik in SA aangaan. Dankie en sterkte.
Die regering het by monde van sy afgevaardigde duidelik die regering se agenda en houding jeens blank Suid -Afrika ten toon gestel.
Julle het Tseole net waar julle hom wil he!..
Dit behoort vir die TLU afvaardiging genoeg skietgoed te gee om die regering se aandadigheid aan die plaasmoorde deur hulle nie-verbale en verbale houding jeens ge-organiseerde landbou in SA se noodkreet aan die groot klok te hang.
Ek sal graag wil sien dat julle voorlegging spesifiek verwys na die globale moord -en verkragtingsyfer in SA met vergelykings wat getref word met ander Westerse- en Afrika lande…. die man het homself weerspreek en die realiteite in SA behoort sy kop in skaamte te laat sak!
Die volgehoue en halstarrige weiering van die owerhede om erkenning te gee aan moorde op boere is lynreg teenstrydig met die regering woordvoerder se aanmatigende aandrang en beklemtoning van die regering se suiwer agenda en insluiting van alle mense in SA.
//////which are nothing short of undermining the government’s vision
and programmes to promoting unity, reconciliation, nation building and
cohesion. ////////
HY BEWEER DEUR SY ONDEURDAGTE SINSNEDE DAT ONS EINTLIK IN DIE PAD IS EN SA BOERE SE PROBLEME VAN MINDER BELANG IS!!!
As die regering se agenda dan so suiwer is, waarom stuur SA af op ‘n mislukte staat?
As hulle ons boere se bydrae tot die land se heropbouprogramme dan van minder belang ag, waarom ontken hulle dan die gewelddadige sosiale konflik wat daagliks besig is om momentum te kry? Waarom stuur Zuma af op ‘n mislukte staat wat oral deur opnievormers in SA erken word as ‘n gegewe????
Julle moet die onvermydelike aanloop tot ‘n burgeroorlog begin opblaas en dit motiveer deur die voedselprysindeks as bewys in te dien!!! Die ontkenning is besig om landbou onder geweldige druk te plaas en hongesnood onvermydelik!
Die VN behoort ‘n duidelike boodskap te kry dat wanneer die boere se veiligheid verder bedreig word deur die onbetrokkenheid van die regering by minderheidsregte en prioritisering van plaasmoorde, die uiteinde sal wees dat die Boere sal opstaan en doelgerig begin organiseer om die bedreiging teen te staan…al vereis dit gewapende verset!
Hammer hulle op privaatheid, veiligheid en private eiendomsbesit wat ‘n basiese mensereg in enige demokrasie is….verwys na spesifieke wetgewing asook die aantal wette wat sedert 1994 gemaak is om die Boer opsetlik te muilband en te marginaliseer en te stereotipeer sedert 1994.
Los hulle met ‘n suggestie van grootskaalse konflik en gepaardgaande lewensverlies as die regering en die VN nie drasties gaan ingryp nie,
Groete en sterkte
Izak van Zyl
.NIEMAND ….gaan aangehardloop kom om ons te red….ons gaan maar net doodeenvoudig hande moet vuilmaak en aangaan ….!
Dankie, Henk.