As daar nie aktief gewerk word om skaliegas te ontgin nie, sal almal altyd wonder wat die korrekte optrede sou wees.
Dit is die mooipraat gedagtes van Shell Suid-Afrika se woordvoerder tydens ’n mediakonferensie rakende die ontginning van skaliegas.
Hy beweer dat hulle slegs wil vasstel of skaliegas-ontginning ekonomies ontgin
Die Maatskappy beweer dat hulle met ’n ontdekkingsreis wil vasstel wat die moontlikhede is, en terselfdertyd die mense van die land daarvan bewus maak dat die ontginning nie so dramaties is as wat mense dit maak nie.
Hy beweer ook dat die ontginning van gas die land se energiekrisis baie vinnig sal oplos en vind dit onbevredigend dat die regering na sowat ses jaar, nog steeds nie ’n finale besluit geneem het nie.
Die Nederlandse Oliemaatskappy Shell het intussen sy aansoek ingedien om na skaliegas te begin soek in die Groot karoo, wat ’n gebied van bykans 90,000 km²beslaan.
Chevron, en Challenger Energy, ’n Australiese maatskappy, het ook aansoek gedoen om ’n eksplorasie-lisensies vir die gebied.
Die Departement van Minerale Hulpbronne sê die lisensies
Shell SA wil ses boorgate sink in die Groot Karoo teen ’n geraamde koste van meer as R2 miljard per boorgat.
Daarna
Shell het egter te kenne gegee dat die moontlikheid bestaan dat daar geen skaliegas in die
Dalk was Oom Jan van Riebeeck die laaste eerbare hollander wat die aarde bewandel het.
Amper vergeet van Geert Wilders.
Boikot Shellprodukte, nou spring Australie ook in waarom neuk hul nie hul eie land op nie nou hier ????????
weg met shell – los die Karoo uit !!!
Jan van Riebeeck was so eerbaar soos A….. d. B… Gaan lees oor sy geskiedenis. Iets soos die vrymesselkaar, Piet Retief se oneerlikheid. Geert Wilder is ‘n ander hoofstuk …
Snaaks genoeg, Jan van Riebeeck, Arnold de Beer se held, was ‘n agent van die Nederlandse VOC-geldmag. Hier het ons te doen met die Nederlandse Geldmag naamlik: Shell
Bepaald n preokkupasie met Arnoldus. Begin vermoed daar skuil Dewani-gene in jou bloed?
Aag toemaar ou TB. Jy probeer tè hard om oortuigend te wees.
Ek merk dat jou steunbasis hier maar uiters swak is.
Van watter Boere Spesie is jy?