Die Oos-Transvaalse premier en sy provinsiale regering se voorliefde vir luukse Duitse voertuie het, tesame met die aankoop van paar ander voertuie, belastingbetalers die afgelope jare R32 miljoen gekos.
Altesaam 39 voertuie is oor die afgelope vyf jaar aangekoop, waaronder ‘n duidelike voorliefde tel vir topklas voertuie wat wissel van twaalf Mercedes Benz ML 500 4×4, nege BMW X5 tot drie Range Rovers.
Premier David Mabuza neem die voortou met sy voorliefde vir blink duur motors. Nagenoeg R6,2 miljoen is gebruik om die afgelope vyf jaar ses voertuie vir hom aan te koop. Sy Range Rover van R1,37 miljoen is maar een van die luukses wat hy aan homself vergun.
Een Range Rover is nie genoeg nie. Die goed breek so gereeld dat jy minstens nog twee ander nodig het.
Dankie Josef, nou kan ek ophou begeer…..
Hehehe ! gelukkig sien hulle nie kans vir tjoppers nie.
Eintlik is dit jammer.
Hi. Dit is darm lekker as die wit belasting betaler vir al die naffers alles koop. Sien as hulle ons weg jaag uit die land kan hulle dit nie meer koop nie want hy sal dit nie uit sy sak betaall nie. Ry die sous trein naffers ry hom. Groette