Regstelling

Die Vryburger het verkeerdelik gerapporteer dat die leier van die nuut gestigte Nasionaal Demokratiese Party (NDP), Inus Bester, ’n lid was van die Zille-party.

In ’n skrywe aan die redakteur word versoek dat die fout reggestel word.

Bester was nooit lid van die Zille-party nie, maar het wel as raadslid met dié vêr-linkse party saamgewerk teen die ANC.