Poetin se gewildste toespraak

Die Russiese staatshoof, president Poetin, het in sy kortste toespraak, wat blykbaar ook sy gewildste een was tot hede, sy land se parlement toegespreek deur die volk weereens bewus te maak daarvan om patrioties te lewe.

Hy het die volk opgeroep om te lewe soos Russe in Rusland. Enige minderheid van waar ookal, wat in Rusland wil lewe, werk en eet, moet Russies spreek en moet Russiese wette eerbiedig. As hulle verkies om Sharia wette te gehoorsaam

en te lewe soos Moslems, gee ons hulle raad om te verhuis na plekke waar dit die staatswette is.

Rusland het nie Moslem minderhede nodig nie. Minderhede het behoefte aan Rusland en ons sal nie aan hulle spesiale voorregte gun nie of probeer om ons wette te verander om aan hulle voorkeure te beantwoord nie – maak nie saak hoe hard hulle gil oor "diskriminasie" nie! Ons sal nie oneerbiedigheid teenoor ons Russiese kultuur verdra nie.

Ons moet dringend leer van die selfmoord van Amerika, Engeland, Holland en Frankryk as ons as volk wil oorleef. Die Moslems neem daardie lande oor maar hulle sal dit nie

met Rusland reg kry nie! Die Russiese gewoontes en tradisies is nie verenigbaar met die kultuurgebrek of primitiewe Sharia wette en die Moslems nie.

Wanneer hierdie eerwaardige wetgewende liggaam dink aan die skepping van nuwe wette moet eerstens aan die nasionale belang van Rusland gedink word, wetende dat Moslem minderhede nie Russe is nie.

(Die Duma of parlement het Putin ‘n vyf minute staande applous gegee!)

Foto – Pres. Poetin