ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: November 2014

Komeetbeelde is ‘n sege

Die landingstuig, Philae, het die eerste fotobeelde van die uiters onherbergsame komeet waarop dit geland het na die aarde gestuur. Die swart-en-wit foto’s van die rotsagtige oppervlakte van die komeet,…

Politieke kruispad bereik

Storms woed deesdae kort-kort in die parlement en dit gee blyke van hoe sat Suid-Afrikaners vir die ANC-oorheersing is. In die jongste opstootjie het parlementslede van die opposisiepartye uit hulle…

Jong IT-bedrieër skep miljoene

‘n Man van Ga-Rankuwa wat in verband met bedrog aangekeer is, word ook verbind met ander sake waarby multi-miljoene rande betrokke is. Die voormalige IT-werknemer, Israel Busang (30 jaar), is…

Naald in hooimied gesoek

Al goeie ondervinding opgedoen om die spreekwoordelike naald in ‘n hooimied te soek? Wel, ‘n Italiaanse kunstenaar het besluit om daad by die woord te voeg. Sven Sachsalber soek as…

Hoof van Bemagtigingsfonds verdrink in geld

Met die pakket van sowat R5,2 miljoen wat sy verlede jaar aan vergoeding betaal is, word die hoof van die Nasionale Bemagtigingsfonds (NEF) as een van die bes besoldigde vroue…

Drie ontslaan uit polisiediens weens diewery

Drie lede van die polisie is ontslaan en daarna weer betrap dat hulle blykbaar betrokke was by motordiefstal. Die drie het saam 14 jaar tronkstraf gekry na hulle verhoor is…

Onwettige perlemoen handel floreer

Die polisie in die Wes-Kaap het hulle hande vol om die perlemoen stropery hok te slaan, wat normaalweg gedurende November en Desember toeneem in die provinsie. Sowat R720,000 se onwettig…

Suid-Afrika weer die skandemaker

Ten midde van ’n Internasionale ooreenkoms wat deur Suid-Afrika onderteken is, gaan dit nie nagekom word nie, en gaan die land weer met ’n rooigesig rondstaan tussen al die ander…

Op 109 nog lus vir lewe

Mev. Joan McCready wat die afgelope Dinsdag haar 109de verjaardag gevier het in Witrivier in die Laeveld, is nog lank nie moeg vir die lewe nie. Sy woon in die…

"Tronk-doodstraf" Clive se lot?

As mnr. Clive Derby-Lewis nou terug gestuur word tronk toe, is dit net so goed hy word die doodstraf opgelê want dit sal sy einde beteken. Dit is ’n nuwe…

Taalaktivis veg teen regime se beleid

Die taalaktivis, Cerneels Lourens, gaan voort met sy stryd teen die regering oor die toepassing van die taalbeleid wat volgens die grondwet bestuur moet word om al 11 tale gelyke…

Regter kap Pretoria-metroraad

Die Pretoria-metroraad is goed geroskam oor hul “traak-my-nie-agtige houding” oor ’n dringende hofaansoek wat deur twee vroue studente van die metroraad by die hof ingedien is. Die twee vroue het…

Baniere basuin swak diens uit

Suid-Afrikaners se opgekropte frustrasie oor swak diens is beslis aan die oorkook. Die jongste mode om baniere te maak om ongelukkigheid oor dienslewering te adverteer, het hierdie keer Eerste Nasionale…

Ru-olieprys nou laagste

Brent ru-olie het op Donderdag, 13 November, ‘n nuwe laagste prys van onder $79 per vat bereik. Dit is die laagste prys in vier jaar. Die laer vraag uit China,…

Chinese ekonomie plat af

China, wat die VSA die afgelope jaar verbygesteek het as die wêreld se grootste ekonomie, ondervind tans sy laagste groeikoers in 24 jaar. Die land se groeikoers bly nogtans steeds…

Terroriste slagoffer oorlede

Die aanval op mnr. Mark de Villiers (43), van Hesteapark in Pretoria wat op 10 September in sy huis deur terroriste aangeval is, is in ’n Pretoriase hospitaal oorlede. Hy…

Bejaarde in Ooskaap vermoor

Mnr. Keith Ferreira (86) van die Fairlands Tehuis in Oos-Londen is ’n paar dae gelede op ’n wrede wyse vermoor. ’n Klein plas bloed is langs sy lewelose liggaam gevind…

Terroriste skiet pa voor kinders

Een van Absa se senior amptenare was ook die slagoffer van ’n terroriste aanval, en is Maandag ten aanskoue van sy gesinslede, in die oprit voor sy huis in Kempton…

Goeie nuus oor water

Te midde van die talle berigte oor die swak gehalte van openbare water waarmee die land geteister word, is kennis geneem dat suiwer natuurlike fonteinwater by huise afgelewer kan word.  …

Nuusflitse – 13 November

’n Swart matriekleerling van Noord-Transvaal wat ‘n eksamen in fisiese wetenskappe moes skryf, is in hegtenis geneem nadat sy nie self opgedaag het om dié vraestel te skryf nie, maar…

Nelspruit hospitaal in totale chaos

Die werkers van die Rob Ferreira-hospitaal in Nelspruit is met hulle staking die rede waarom ’n ontbinde lyk in die hospitaal le terwyl niemand ’n vinger verroer om die higiëne…

Mensdom land op komeet

Reuse vooruitgang is gemaak vir ruimte-ontdekking toe die landingstuig, Philae, suksesvol op ‘n komeet geland het. Hiermee is die bykans onmoontlike bereik deur vir die eerste keer in die geskiedenis…

Polisie-wandade styg

Klagtes oor beweerde verkragtings deur polisielede het tussen April en September vanjaar, teenoor dieselfde tydperk verlede jaar met 25% toegeneem. Boonop het die verkragting van persone in aanhouding met 160%…

Gautrein-kraker vasgevat

’n IT-spesialis wat die Gautrein Bestuursagentskap se rekenaarstelsel met bankkodes, wagwoorde en finansiële besonderhede van personeel gekraak het, is in hegtenis geneem en sodoende is die moontlike diefstal van R800…

Grondgryp sal oor land uitbrei

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) het belowe dat die poging tot grondgrypery by Nellmapius op die ou Bronkhorstspruit-pad in Pretoria-Oos regoor Sentraal-Transvaal en Suid-Afrika gaan versprei. Die georganiseerde poging van die…

Hernude kritiek oor lae slaagsyfer vir matriek

Die Departement van Onderwys se uiters lae standaard vir ‘n slaagsyfer in  matriekvakke bly ‘n twispunt en is ‘n bron van ernstige kommer. ‘n Matrikulant kan tans ‘n nasionale senior…

Vrou pak Suidpool met trekker

Die finale been van ‘n ongelooflike reis word binne enkele dae ‘n werklikheid vir die  Nederlandse avonturier, Manon Ossevoort, wanneer sy met ‘n trekker die Suidpool gaan oorwin. Sy wil…

Groot deurbraak met Parkinson-siekte

Wetenskaplikes kon daarin slaag om Parkinson-siekte in rotte om te keer en beoog om teen 2017 met soortgelyke toetse op mense te begin. Die navorsers het stamsel-oorplanting gebruik om die…

Zombi’s loop met slimfone

Mense met hulle oë vasgenael op hulle slimfone is oral besig om ‘n gevaar vir hulself en hulle medemens te word. In Tokoy by die Shibuya-voetgangeroorgang loop honderde voetgangers met…

Boewe vry op borgtog

Twee vermeende boewe wat mev. Gerda Botha (34) van Naboomspruit aangeval het op hulle plaas, en later in hegtenis geneem is, is in die streekhof op borgtog van R1000 elk…

Grondgryp dwing polisie tot optrede

Grondgrypers wat skynbaar ondersteuners is van Julius Malema se EFF het onder die rubberkoeëls van die polisie deurgeloop toe hulle onwettig op ’n stuk grond by Nellmapius, aan die oostekant…

Vaardigheidstekort kos miljoene Rand

Die Departement van Gesondheidsdiens in die Vrystaat betaal maandeliks sowat R5 miljoen aan ’n private instansie vir die lewering van ambulansdienste. Die Buthelezi-ambulansdiens funksioneer regoor die provinsie om die tekort…

Nkandla polisiehoof ‘n dief?

Die polisie se bevelvoerder by die Nkandla-polisiekantoor word aangekla van voertuigdiefstal, maar bewerings word gemaak dat hy ook aangekla word vir moord. ’n Opposisieparty beweer glo dat lt.kol. Bongani Xulu…

Onderwys poste beskikbaar

Die CVO-Soutpansberg skool beskik oor vakante onderwysposte wat gevul moet word. Aansoekers moet aandui vir watter pos aansoek gedoen word. Die skool is geleë in die pragtige Noord-Transvaal, en bied…

Kondensmelktert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). In hierdie reënerige weer is almal lus vir ietsie soet. Hierdie week se bydrae het ‘n heerlike soet-suur…

Staat erken transformasie misluk

‘Transformasie’ waarvolgens sogenaamde regstellende aksie en kaderontplooiing hoofsaaklik deurgevoer word, het die staatsdiens op die rand van die afgrond. ‘n Verdoemende verslag hieroor is tydens die Staatsdienskommissie (SDK) se tweedaagse…

NG Kerk het nog nie besluit

Die NG Kerk het nog glad nie die Belhar-belydenis as ’n belydenisskrif aanvaar nie, het prof. Nelus Niemandt, die moderator van die Algemene Sinode, van dié kerk gesê. Die verklaring…

Nog baie SA-superrykes sal floreer

’n Toename van 35% in Suid-Afrika se superrykes gaan oor die volgende tien jaar plaasvind met 65,700 individue wat in hierdie kategorie sal woeker. Individue word as superryk beskou deur…

SAL moet weer leer vlieg

Spesialiste sal so gou doenlik as wat moontlik is, aangestel moet word om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) reg te ruk. Die lugredery is tegnies bankrot en moet oorleef op staatswaarborge…

ANC-bewind hou nie beloftes

Die feit dat die ANC-bewind nie sperdatums nakom vir dienslewering nie, het ‘n negatiewe uitwerking op die ekonomie en raak Suid-Afrikaners op ‘n daaglikse basis. Suid-Afrikaners het pas weer beleef…

Egpaar herstel na plaasaanval

Twee plaasterroriste word deur die polisie gesoek na aanval op ‘n bejaarde egpaar van Wes-Transvaal op hul plaas, Syferpan, tussen Lichtenburg en Coligny. Hardus Otto (78) en sy vrou, Marie…

Duur nasorg om skuld in te vorder

Plaaslike owerhede se powere vermoëns om agterstallige skuld in te vorder, besorg die ouditeur-generaal nie verniet al hoe meer hoofbrekens nie. Die Pretoria metroraad het glad 30 maatskappye aangestel om…

Polisiestasie loop deur na herrie by munisipaliteit

‘n Inbraak het by die Ventersdorpse polisiestasie plaasgevind toevallig nadat daar kort tevore ‘n drama by die munisipaliteit op die dorp afgespeel het. ‘n Skootrekenaar is tydens die inbraak gesteel…

Vee-entstof redelik beskikbaar

Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) het goeie vordering gemaak om die agterstand in die vervaardiging van  vee-entstof in te haal. Entstowwe teen siektes soos Afrika-perdesiekte, slenkdalkoors, en besmetlike misgeboorte word die…

Honderde nuwe poste by Bloem-metro

Die ANC het sy meerderheid in die Bloemfonteinse metroraad gebruik om 485 bykomende poste goed te keur. Die aantal nuwe poste vir twee nuwe departemente wat beoog word, is egter…

Poppespel

As ‘n man wat bekend is daarvoor om sy tyd deur te bring met sy hand in die agterstewe van ‘n swart pop ingewikkel, jou begin teister, het jy seker…

Veiligheid nou meer kommerwekkend

Die veiligheid van landsburgers is in die weegskaal, en misdaad floreer in die land weens die korrupte polisie wat deel uitmaak van bende-bedrywighede en waarskynlik ook deel is van terroriste…

Lewe uit geloof

“Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie. Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf…

Rower, plunderaar of terroris?

’n Swartman is deur die polisie se K9-eenheid by Silver Lakes, in die ooste van Pretoria vasgetrap weens die onwettige besit van plofstof. Dit is nie seker of die verdagte…

Tien polisie vas weens korrupsie

Tien polisiebeamptes wat vasgetrek is weens hulle korrupte bedrywighede, is elk op ’n R5,000 borgtog vrygelaat. Die beamptes het hulle laat omkoop, en het betaling ontvang van misdadigers wat dan…

rolex replicas for sale