Monthly Archives: November 2014

Duur konjak nou te koop

As iemand ’n voorliefde het vir “goeie konjak”, dan sal dit nodig wees om reëlings met die bank te tref, want goeie konjak word betaal met goeie geld. Die wêreldbekende…

Honderde onwettige taxi operateurs

Honderde taxi-operateurs in Sentraal-Transvaal wat veronderstel is om met ’n wettige permit geregistreer is, doen hulle werk met permitte wat reeds verval het. Na raming is daar in dié provinsie…

Staatsadvokate staar vervolging in die gesig

Minstens drie van die mees senior staatsadvokate van die Nasionale Vervolgingsgesag staar skorsing in die gesig nadat die Algemene Balieraad besluit het om ’n hofaansoek in te dien om hulle…

Nie so maklik nie, sê Basson

As daar mense is wat gedink het dat dr. Wouter Basson so gou gaan bes gee as daar hy van die mediese rol geskrap word, moet hulle maar weer dink,…

Skend jou neus.

Die uitdrukking is aan almal bekend, om jou neus te skend, skend jy jou aangesig. Die uitdrukking het egter in die jongste tyd vir my nuwe betekenis gekry en kan…

Voorspel tot erge konflik

Eers was dit Cope wat wegbeweeg het van die ANC regering, toe kom die een na die ander en verlaat “comrades” mekaar om vyande te wees wat mekaar wil vernietig….

Onderwys poste vakant

CVO-Zoutpansberg skool beskik oor ’n aantal onderwysposte wat gevul moet word Die skool is geleë in die Verre Noord-Transvaalse dorp, Louis Trichardt,   Vir enige navrae kontak gerus die Skoolhoof…

Op die Volksakker – Pretoria in hedendaagse konteks

Op 16 November was dit 159 jaar sedert Pretoria sy beslag en naam gekry het.  Vernoem na die Voortrekkerleier Andries Pretorius, gevestig onder leiding van sy seun en latere Staatspresident…

Boggelrûe lewer toertjie

Twee Noorweegse vissermanne het baie benoude oomblikke beleef toe drie boggelrug walvisse naby aan hulle bootjie ‘n gesamentlike toertjie uitgevoer het. Die drie walvisse het tot omtrent ‘n armlengte van…

Bloedige gevegte op kongres

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) het sy teleurstelling uitgespreek omdat die party se pas afgelope konferensie in die Noord-Kaap in bloedige gevegte ontaard het. Die sogenaamde oorlogskomitee van die EVV het…

Duisende Pretorianers se krag afgesny

’n Hele paar duisend Pretorianers se kragtoevoer is sedert die begin van November weens agterstallige skuld afgesny. Die raad is die afgelope tyd besig om R6,5 miljard se uitstaande skuld…

Aanklaer terug by werk

Die hoofaanklaer van Klerksdorp, Jacques Swanepoel, keer binne enkele dae weer terug na sy werk na sy stryd van vier jaar, vrygespreek is van rassisme. Swanepoel is onlangs deur die…

Vrot spelling in vraestelle

Die vrot spelling (en ‘tikfoute’) in departementele vraestelle en memoranda getuig van ‘n uiters gevaarlike vlak van ongeletterdheid wat in Suid-Afrika heers. Die memorandum van die wiskundige geletterdheidvraestel vir  Graad…

Vergadering oor orde in parlement

Die adjunk-president, Cyril Ramaphosa, hou  Dinsdag, 18 November ‘n dringende vergadering met leiers van politieke partye in ‘n poging om na die jongste drama die parlementêre strydbyle tussen die ANC…

Chinese projekte in Noord-Transvaal

Miljarde rande gaan deur Chinese sakeondernemings in Noord-Transvaal vir die ontwikkeling van ‘n paar groot projekte gepomp word. Ooreenkomste vir die beleggings is tydens die premier van die provinsie, Stan…

"Toet, Zuma moet weg"

‘n Tuisgemaakte banier het oornag op ‘n brug in Pietermaritzburg verskyn en verwoord die algemene mening oor die ANC-bewind se president Jacob Zuma. Die boodskap in wit spuitverf op ‘n…

Klein begin, groot koste

Die veiligheidstonnels wat by die Nkandla-landgoed van pres. Zuma aangebring is, was aanvanklik bedoel om slegs ’n soort van ontsnappingsroete te wees in tye van gevaar. Die nederige poging het…

Hoe swakker die diens, hoe groter salaris

Die vergoedingspakket van die uitvoerende hoof van Centlec, elektrisiteitsverskaffer vir die Mangaung-metro in Bloemfontein gaan met R105,622 per jaar verhoog word.   Dit beteken dat die hoof van die Centlec ‘n…

Pres. Zuma is te magtig

Volgens adjunkhoofregter Dikgang Moseneke het pres. Zuma te veel uitvoerende magte en dit is ‘n probleem wat die land tot sy eie nadeel ignoreer.  Moseneke het hierdie woorde gesê tydens…

VSA skenkmiljoene teen wildstropery

Suid-Afrika het R33 miljoen van Amerika ontvang as hulp in die stryd teen wildstropery en onwettige handel in bedreigde spesies.  Die skenking kom n.a.v. die Amerikaanse president, Barack Obama se…

Sperdatum vir Tshabalala se kwalifikasies.

Die voorsitter van die SABC-raad, Ellen Tshabalala moet nou verduidelik waarom Unisa geen bewys van haar kwalifikasies waarop sy roem, het nie.  Regter Elizabeth Baartman het verlede week in die…

16 November 1855 – Pretoria ons regmatige stads-naam

Pretoria, of die vreemde naam, dit bly ´n brandpunt-vraag, maar met implikasies baie wyer as net die verandering van ´n pleknaam. Dit is die doelbewuste diefstal van ons kultuur-historiese erfenis…

Regering ontken boereslagting – luister na winkeliers.

Daagliks word die ernstige gevaar waarin blankes en veral blanke boere verkeer in Die Vryburger belig. Tot dusver word dit meestal deur die pers en owerhede ontken en alle oproepe tot ‘n…

Suutjies getrap oor transformasie.

Transformasie het gefaal. Hoewel dit nie prontuit erken word nie en geklee word in ander woorde om apartheid te beskuldig, is dit in werklikheid wat die waarnemende voorsitter van die…

Waarde van matrieksertifikaat ondersoek.

Die minister van Basiese Onderwys (BO), Angie Motshekga, het aan die begin van die jaar ‘n taakspan aangestel wat die beeld en waarde van ‘n matrieksertifikaat moes ondersoek. Miskien is…

Tuig rus op komeet

‘n Buitengewone wetenskaplike sukses is met die gerobotiseerde landingstuig, Philae, behaal nadat dit enkele dae gelede geskiedenis gemaak het met sy landing op ‘n komeet. Wetenskaplikes van die Europese Ruimte-agentskap…

SWA stem eerste elektronies

Namibië sal die eerste land in Afrika wees waar  kiesers binnekort elektronies sal kan stem. Meer ‘n miljoen kiesers van die land se 2,3 miljoen inwoners sal op 28 November…

Zuma oorsaak van wanorde

Die uiters omstrede president Jacob Zuma is in meer as een opsig eintlik sentraal in die pas afgelope herrie in die nasionale vergadering. Hy het blykbaar ANC-parlementslede vroeër aangesê om…

Brits sink dieper in bankrotskap

Chaos heers in Brits nadat plase deur die munisipaliteit hersoneer is na besigheids- of residensiële eiendomme. Sommige eiendomme se erfbelasting het daarbenewens ook nog met meer as 300% die hoogte…

Almal kan nou staatsdiens red

In wat klink na ‘n totale regsomkeer, is na meer as twintig jaar onder ‘n ANC-bewind bekend gemaak dat raskwotas in die staatsdiens bereik is en almal nou weer skielik…

Stank vir dank aan Boeremag-aanklaers

Die ANC-bewind se gesloer het daarvoor gesorg dat die aanklaers in die Boeremag-saak nie na Doebai sal kan reis om internasionale erkenning te kry vir hulle aandeel in die skuldigbevinding…

Kommer oor sensorskap

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum  het gevra dat ‘n vergadering so spoedig as moontlik gehou word om die toepassing van sensorskap in die nasionale vergadering te bespreek. Daar word telkens met…

Grondeis op helfte van Krugerwildtuin

Die hele suidelike deel van die Krugerwildtuin word deur ‘n swart stam, oorspronklik uit Mosambiek, geëis. Dit is die grootste grondeis tot op datum in die Wildtuin en dek die…

Skotte kry eerste vrou as staatshoof

Die nuwe leier van die Skotse Nasionale Party (SNP), Nicola Sturgeon, sal vandeesweek die eerste vrou wees om as eerste minister, Skotland te lei wanneer sy na ‘n stemming in…

Monument eken Ierse hulp aan Boere

Die fokus is opnuut op die Ierse Vrywilligers-monument deur ‘n Engelse mediablad geplaas en in besonder op die feit dat dit na Orania verskuif  is. ‘n Swart toergids word in…

Kalanchoe blossfeldiana

Daar is sekerlik baie min tuiniers wat nie hierdie pragtige plantjies ken nie, en ook nog nie van hulle in potte gehad het nie. Dit is baie vriendelike plante en…

Motor rubriek – Toyota FJ Cruiser

Wanneer jou naaste Toyota handelaar besoek word en die Toyota FJ Cruiser word onder oë geneem, kom ‘n mens dadelik onder die indruk van die eenvoud, praktiese en gebruikersvriendelike voertuig….

Dr. Marius Barnard oorlede

Een van die baanbrekers in hartoorplantings, die welbekende hartchirurg, dr. Marius Barnard is Vrydagoggend in die rype ouderdom van 87 jaar in Hermanus in die Wes-Kaap oorlede. Dr. Marius, die…

Ma hoor kind is in Japanse tronk

Marilyn Massyn (36) het blykbaar op 22 Oktober van Johannesburg se internasionale lughawe na Abu Dhabi in die Emirate gevlieg, maar haar ma was onbewus daarvan. Die dogter het glo…

Grondgryp is nie onwettig

Malema, leier van die omstrede EFF, sê die grondgryp aksie wat uitgevoer is in die Nellmapius omgewing naby Pretoria, is nie ’n onwettige daad nie. Hy het op die sosiale…

Premier rig waarskuwing tot amptenare

Premier David Mabuza van Oos-Transvaal het nie net die provinsie se amptenare gewaarsku nie, maar ook sy kabinetslede gewaarsku dat swak dienslewering nie verder geduld gaan word nie. Die kabinet…

Vakbonde gaan mekaar vernietig

Nou is die vakbonde besig om mekaar te vernietig, en dit blyk asof die begin van die einde aangebreek het vir Cosatu, want die comrades van gister is vandag mekaar…

Shuttleworth maan Reserwebank

“Dit sal beslis nie in die openbare belang wees as die Reserwebank hom tot die konstitusionele hof gaan wend oor die R250 miljoen wat die instelling aan hom moet terug…

Klag teen nalatigheid is rassisme

Om ’n klag van nalatigheid te lê is ’n rassistiese daad en kan nie geduld word nie. Dit is blykbaar die mening van die Lugverkeer-navigasie-agentskap (ATNS) na aanleiding van twee…

Lyke uit Lagos kos miljoene Rand

Die verskuiwing van 74 lyke van mense wat in die TB Joshua kerkramp omgekom het, is teen astronomiese koste terug gebring na Suid-Afrika. Die Antonov 124-vragvliegtuig wat hiervoor gebruik is…

Naamstryd duur voort vir Louis Trichardt

Die Noord-Transvaalse dorp, Louis Trichardt, se stryd om sy naam te behou, duur voort nadat die ANC se stadsraadslede besluit het om die Hooggeregshof se uitspraak op appèl te neem….

SA regering breek belofte

Die regering het al weer internasionale skande oor Suid-Afrika gebring met sy belofte om ’n mobiele hospitaal na Siërra Leone te stuur om te help met die Ebola-krisis in Wes-Afrika….

SA fisikus reken Russe is billik met kernkrag

  Dr. Kelvin Kemm, voormalige dosent van die Universiteit van Natal, sê die prys van die Russe om nege kernkragsentrales op te rig in die land, is nie duur nie….

Vakbond beheer radiostasie

Die Redakteur Die Vryburger Tydens Radio Pretoria se algemene jaarvergadering by die Voortrekkermonument het dit onbetwisbaar duidelik geword dat hy so afhanklik van die Solidariteit-beweging geword het, dat hy nie…

Koue en eendeweer voorspel

Koue reënweer gaan van Vrydag die Kapenaars aan die winter herinner, terwyl die binneland donderstorms kan verwag. ’n Kouefront sal die Kaap teen Vrydagmiddag tref en ‘n minimum temperatuur van…