ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: November 2014

Staan nader jou ete is hier

Staan nader jou ete is hier   Akoestiese etikette om visse vir wetenskaplike navorsing  op te spoor, kan dien as ‘n aandete klokkie wat hulle blootstel aan predatore, meen navorsers….

Geloftefees

Die Lankverwacht Geloftefees begin reeds op13 Desember en duur tot Geloftedag op die plaas Lankverwacht buite Vanrhynsdorp. Die Feesrede word gevoer deur mnr. Paul Kruger van die VVK Ds Jan…

Geliefde sterf toe klip haar tref

Irene Myburgh (43) is dood toe sy en haar man, Pieter, op reis was van Rustenburg na Pretoria en ’n klip van ’n oorbrug afgegooi is , wat haar onder…

Varkdiewe beland in hof

Drie mans verskyn Vrydag, 21 November in die landdroshof op Welkom nadat hulle 50 varke en hulle voer op ‘n plaas gesteel het. Die vermeende diewe is aangekeer nadat 24…

Infrastruktuur lê Eskom lam

Eskom is gewaarsku dat nog ‘n silo waarin steenkool by die Majuba-kragstasie gestoor word, ernstige tekens van agteruitgang toon. Die nuus dat silo 30 ‘n sigbare twee meter lange kraak…

Sirkus hervat in parlement

Die ANC se diktatoriale optrede het daarvoor gesorg dat pandemonium weer tydens ‘n parlementsitting uitgebreek het. Die meerderheidsparty se eensydige veranderings aan die ordelys vir ‘n sitting het vroegmiddag gelei…

SA erger as net "skop, skiet en …"

Die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, het gesorg dat sy ‘n Afrikaanse frase gebruik om te sê die dae van “skop, skiet en…..” (vir die polisie) is verby. “Ons is in…

Rekord renosters gestroop

‘n Rekordgetal renosters is die afgelope jaar in Suid-Afrika doodgemaak. Van die 1,020 renosters wat doodgemaak is, was 672 in die Krugerwildtuin die teiken van renosterstropers. Verlede jaar is 1…

Bende verskyn oor plaasmoord

Agt verdagtes verskyn op Vrydag, 21 November in die landdroshof op Odendaalsrus in verband met die moord op mnr. Willie Janse van Rensburg. Die bende is in besit van twee…

Skok oor boer se Kongokoors-dood

’n Noord-Kaapse boervrou en haar kinders word gemonitor nadat die 48-jarige Parie Bothma van die Sutherland-omgewing aan Kongokoors dood is. Die gemeenskap en Noord-Kaapse landboukringe is geskok oor die geliefde…

SA dok op vir foto’s

Die Oos-Kaapse departement van Gesondheid het sowat R1 miljoen begroot om meer as 1,500 geraamde foto’s van sy topamptenare regoor die provinsie te laat pryk. Die tender daarvoor is reeds…

Nog mense sterf in volksoord aanvalle

Verskeie moorde, wat wissel in graad van wreedheid, het die afgelope weke weer sy tol geëis onder volksgenote. Die polisie van Welkom soek na die moordenaars van mnr. Coen Hanekom…

Blanke vrou deur motoris gesleep

Suzanna Leyden (35) van Johannesburg verkeer in ’n kritieke, maar stabiele toestend in die Millpark-hospitaal nadat sy glo deur ’n motoris raakgery, en toe vir meters vêr saamgesleep is sonder…

Switserland, hier kom ons!

’n Afvaadiging bestaande uit persone van die VF Plus en TLU SA is oppad na Switserland om die internasionale gemeenskap op hoogte te bring van die onregpleging teenoor die minderhede…

Hy ontdek toe die moordwapen

Die dapper optrede van mnr. Chris Immelman (73) het daartoe gelei dat sy aanvallers op die vlug geslaan het toe hy met pantoffels aan sy voete, en sy vuurwapen in…

RSA kon Zimbabwe red

Die grootste deel van Zimbabwe se probleme kon uit die weg geruim word as dit nie was vir die onwilligheid van die Suid-Afrikaanse regering nie. Suid-Afrika kon die onreg wat…

Misdaad strem ontwikkelende lande ekonomies

Die voortdurende misdaad, wat veral op georganiseerde omgewings konsentreer, en waarvan die omset jaarliks soveel as R750 miljoen tot R2.2 miljard beloop, is die hoofrede waarom ontwikkelende lande van uitstekende…

Lotto-wenner wou moord pleeg

Hy het ’n stywe bedrag deur middel van ’n Lotto-kaartjie gewen, en toe blykbaar iemand gehuur om sy vrou te vermoor. Karl Stellenberg (51) en sy kameraad, Jim Sampson (48)…

Hoofdirekteur geskors weens bedrog

Die Hoofdirekteur in diens van Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele sake is geskors weens ’n kullery met sowat R40 miljoen. Die direkteur het glo ’n munisipaliteit in Wes-Transvaal uit…

Inflasie bly onveranderd

Verbruikersinflasie (VPI) het vir Oktober jaar-op-jaar onveranderd teenoor die vorige maand op 5.9% geëindig. Alhoewel dit binne die teikenband van 3% tot 6% van die S.A. Reserwebank val is dit…

Tygerberg hospitaal op die voorpunt

Die Tygerberg-hospitaal in Kaapstad beskik nou oor die toerusting en kennis om ’n koronêre angiografie deur ’n pasiënt se pols te doen waar dit voorheen deur die pasiënt se lies…

Dieselfde kruispad as in Rebellie bereik (1914 en 2014)

Vanjaar word die Rebellie van 1914 herdenk. Die Boerevolk neem met dieselfde Rebelle-bloed in sy are dadelik volle eienaarskap van die geskiedkundige gebeure presies ‘n honderd jaar gelede. Nuusgebeure wat…

Los die swak kommentaar

Geagte Redakteur Die Vryburger   Dit is met hartseer en ontsteltenis dat ek moes lees van die kommentaar wat enkele lesers lewer by ’n onderwerp wat handel oor die nood…

´n Ouer se perspektief op die BCVO – Ter wille van ons kinders

Wanneer ek BCVO uitsonder vir onvermoeide arbeid ter wille van ons kinders moet ek in dieselfde asem elke onderwyser, skoolhoof en ouer van die meer as 30 CVO skole meld!…

SAOG wankel in Lesotho

Die regering van Lesotho eis dat twee senior Suid-Afrikaanse polisie-aanvoerders onmiddellik verwyder moet word omdat hulle die vredespogings in die land sou bedreig. ‘n Vertroulike brief is aan die Suid-Afrikaanse…

SABC water Afrikaans af

Die marginalisering van Afrikaans deur die SABC het daartoe gelei dat die natuurlewe-program, 50/50, na dertig jaar nou 80% Engels is. Die program is vir dekades op SABC2 uitgesaai, maar…

Suid-Afrika vasgevang in bose kringloop

Die interaksie van ‘n ekonomiese krisis en die politieke disintegrasie van die ANC-alliansie is ‘n ernstige gevaar vir die land. Solank daar politieke onrus is, kan daar nie ekonomiese groei…

Afrikaans is Groot en veilig

Mense wat die Afrikaans is Groot-konsertreeks wil bywoon, is ingelig dat die ANC-jeugliga nie ‘n betoging teen Steve Hofmeyr sal kan hou nie. Die liga se aansoek om ‘n protes…

SAL-bestuur kan nie opstyg

Pogings word aangewend om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se geskorste bestuurder weer in sy pos aan te stel. Die direksie van SAL het aldus sy prokureur, ‘n vertroulike vergadering met…

Zuma in nog ‘n rondte beskerm

Die brose skietstilstand in die parlement se Nasionale Vergadering (NV) het tydens die pas afgelope sitting ontaard in na-apery truuks om president Jacob Zuma te beskerm.  Die ANC het die…

Dapper optrede laat aanvallers vlug

‘n Bejaarde pa en sy dogter kon daarin slaag om hulself met knipmesse te verdedig toe hulle op Jonkershoek buite Stellenbosch aangeval is. Riana Daffue en haar pa, Kobus Snyman…

FN stry vir Clive se vrylating

Front Nasionaal is deur die Direkteur van die Menseregtekommissie genooi vir ‘n dringende vergadering na aanleiding van die klagtes van menseregte skendings wat die party in Julie 2014 gelê het…

Moontlike belastingverhogings onaanvaarbaar

“Tot waar moet belastingbetalers gedryf word voordat hulle ‘n duidelike streep trek en besluit dat genoeg nou genoeg is?” vra TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes. Mnr. Meintjes het…

Polisie brutaliteit duur voort

Die brutaliteit van polisiebeamptes duur voort, en skynbaar word daar nie streng genoeg opgetree teen sulke oortreders nie. Dit is die mening van politieke ontleders nadat dit bekend geword het…

Skuldlas laat poskantore sluit

Die enorme skuldlas van die Poskantoor is die rede waarom verskeie poskantoor takke reeds hulle deure moes sluit. Van die poskantore is in Kaapstad gesluit weens  agterstallige huurgeld op die…

Vrystaat gesondheidsdiens krepeer

Die Vrystaatse Departement van Gesondheid gaan die kreeftegang en die tempo daarvan versnel byna daagliks, wat daartoe lei dat hospitale en ambulansdienste van ’n uiters lae standaard is. Die nuus…

DBV erg gekant teen diere resies

Die Diere Beskermingsvereniging (DBV) is erg gekant teen die gebruik in die land om diere-resies byeenkomste te hou. Met die onlangse voorval in die Wes-Kaap, waar twee perde doodgeskiet moes…

Hof sê munisipaliteit is onbevoeg

In ’n baie skerp bewoorde uitspraak het ’n volbank in die Appèlhof in Bloemfontein die sogenaamde Mogale City-munisipaliteit gewaarsku dat hy die risiko loop om sy seggenskap oor tender toekennings…

Edele konferensie

By ‘n onlangse glansgeleentheid wat plaasgevind het by die Savoy Hotel in Kimberley het van die hotel se eerbare klante op eerbare manier die eer van eerbaar  vervang met bar…

Wet en getuienis

“Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige.” – Ps 19:8 Die Here Jesus…

Die wonder van tandepasta!

Ons het almal al gewonder watter doel het tandepasta, buiten dat dit mens se tande skitterwit maak en mens se asem kraakvars verfris! Volg gerus hierdie skakel  http://rvb.org.za/tandepasta/ om ‘n…

Vryburger Kinderfonds groei sterk

Die onlangs gestigte fonds ten behoewe van verarmde volksgenote, wat bekend staan as Die Vryburger Kinderfonds is besig om sterk te groei, en oortref alle verwagtinge. Die bestuur van die…

Omstrede Vrede-melkplaas ly verliese

Die Vrede-suiwelplaas wat sedert sy eerste dae in omstredenheid gedompel is, ly glo ernstige verliese te midde van ’n nuwe bestuur wat in diens gestel is. Die ANC-regering het die…

Afrikaans bly steeds Groot

Die Afrikaans is Groot-konserte gaan soos beplan voort ondanks dreigemente van die ANC-jeugliga dat hulle ‘n betoging beplan waar die optredes in Pretoria sal plaasvind. Die konserte gaan voort en…

‘n Komitee vir wapenstilstand in parlement

Nóg ‘n komitee is aangestel, dié keer om die politieke proses te lei om ‘n oplossing vir debatvoering in die parlement te kry. Die komitee sal op die been gebring…

Kragtoevoer is koud en bewolk

Elektrisiteitsvoorsiening deur Eskom bly steeds op ‘n mespunt. Die koue en bewolkte weerstoestande word voorgestoot om dit onder Suid-Afrikaners se aandag te bring dat daar die volgende klompie dae landswyd…

Wes-Kaapse skieters op vrye voet

Die polisie soek na drie aanvallers wat mnr. Jacobus van den Heever van Stellenbosch langs die Bottelarypad geskiet het. Die 63-jarige Van den Heever is in sy regterhand en bors…

Palestyne en Jode gryp-gryp mekaar

Vrese bestaan dat ‘n hernieude Palestynse opstand op hande is na die jongste aanval in Jerusalem waarin vier Joodse rabbi’s in ‘n aanval by ‘n sinagoge omgekom het. Twee Palestyne…

Koch-pop lewer hofstukke teen Hofmeyr

Hofstukke is deur die komediant-buikspreker en rubriekskrywer, Conrad Koch, ingedien as verweer waarom ’n beskermingsbevel teen hom nie finaal gemaak moet word nie. Die sanger, Steve Hofmeyr, en die skrywer-politikus,…

Skooldogter wen internasionale fotoprys

‘n Foto van ‘n “gapende witleeu” het ‘n jong Noord-Kaapse skooldogter ‘n internasionale fotografie-prys besorg. Chanté Robinson, ‘n Graad 8-leerling (vroeër standerd 6) aan die Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley het…

rolex replicas for sale