ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: November 2014

Die sin van Apartheid.

Hieronder verskyn ‘n klompie hoofopskrifte van berigte wat die afgelope maand in Die Vryburger verskyn het, wat ‘n klinkklare verduideliking bied waarom daar Apartheid moes gewees het, om hierdie land ordelik,…

Kaneel, heerlike spesery

Dames, wie ken nie hierdie heerlike aromatiese spesery nie? Het u geweet dit word gemaak van boombas van die Kassia boomfamilie? Die woord “kaneel” het saam met die Hollanders Kaap…

Watse moord is dit?

Die koerante is vol van allerhande moorde, die een meer afgryslik as die ander, die een minder geregverdig as die vorige, maar almal wat moordenaars is, of een word, het…

Polisieman vertrou net ‘n dooie blanke

’n Swart polisiesersant van Pretoria staar tugstappe in die gesig nadat hy uitgevang is dat hy in sy WhatsApp-status geskryf het ’n mens net ’n blanke kan vertrou wat dood…

Hoop en verwagting

Die afvaardiging wat namens ons volk ’n saak moet gaan stel in Geneve, Switserland, is sekerlik betrokke by ’n gebeurtenis wat in later jare van historiese waarde kan wees. Dit…

Op die Volksakker – Moet ons brûe bou?

Mag ons alle verskille probeer oorbrug ter wille van eenheid? Die louterende woestyntog waarop ons volk hom bevind is ´n bitter werklikheid. Uitkoms wink, maar blyk onbereikbaar:  baie volksgenote raak…

Grootoog garnaal ontdek

’n Nuwe garnaal-spesie met prominente geringde ogies is aan die Suid-Afrikaanse kus by Valsbaai ontdek. Die klein garnaaltjie is net 10 tot 15 mm lank en word die “sterkyker mysid”…

Poskantoor halfmas aan die gang

Meer as die helfte van die Suid-Afrikaanse Poskantoor se werkers het weer teruggekeer werk toe na ‘n máánde lange staking. Dit volg nadat ‘n loonooreenkoms vir ‘n salarisverhoging van 6,5%…

Malema land op sy blaker

Die Rooi Brigade leier, Julius Malema, het op sy rooi baadjie gekry in ‘n onderonsie toe hy ‘n wag in Parktown te lyf gegaan het. Alles het begin toe Malema…

Parlement het weer uitgerafel

Die ANC-bewind se fokus op bysake het nogmaals in sy gesig ontplof toe opposisiepartye geweier het om hulle te laat meesleur deur praatjies oor die herstel van die parlement se…

Likwidasies het aansienlik verminder

Die aantal besighede wat in Oktober vanjaar gelikwideer was toon ‘n afname en het op 168 geëindig. Op ‘n jaar-tot-jaar basis is dit ‘n vermindering van 11.9%. Die aantal likwidasies…

Veiligheid word misbruik

Die ANC-bewind behoort ‘n lys van die sowat 200 nasionale veiligheidpunte in die land bekend te maak, voer die Right2Know Campaign (R2K)-veldtog aan in sy hofaansoek oor die kwessie. Die…

Namibië hou binnekort verkiesing

Namibië hou op 28 November ‘n nasionale en presidensiële verkiesing en weinig verrassings word op die politieke front voorsien aangesien die verwagting is dat Swapo nogmaals as die wenner uit…

Steves kla oor stief reklame

Tans het “die Steves van dié wêreld” dit nogal hotagter. Die sosiale media het nogmaals die platform geword waar bepaalde naamgenote hulle ongelukkigheid te kenne gee omdat hulle meen hulle…

Man sterf na padwoede voorval

Mnr. Alwyn du Preez (42) van Henley-on-Klip naby Meyerton is die afgelope naweek begrawe na hy in ‘n beweerde padwoede-voorval met ’n bierbottel doodgeslaan is deur ’n taxibestuurder wat hom…

Pretoria kry slim-kragmeters

’n Woordvoerder van die Pretoria-metroraad, ene Lindela Mashigo, sê ’n groot deel van die stad kan die einde van Desember toegerus word met slim-elektrisiteitsmeters, en die res van die stad…

Eskom verantwoordelik gehou vir baba-dood

Natasha Marits (25) van die Noord-Kaap is erg ontstel na sy haar baba aan die dood moes afstaan in die Kimberley-hospitaal. Sy sê sy hou Eskom verantwoordelik daarvoor dat haar…

Palestynse president besoek RSA

Die president van Palestina, Mahmoed Abbas, is glo oppad na Suid-Afrika en sal Woensdag sy eerste amptelike staatsbesoek hier aflê. Pres. Jacob Zuma en Abbas sal glo ’n bilaterale gesprek…

Ietermagô gou-gou gered

Die bedreigde ietermagô spesie het in een besondere geval ’n redder gekry toe een van die diertjies onlangs gered is en na veiligheid geneem is. Die instansie wat hiervoor verantwoordelik…

Mevrou Suid-Afrika presteer

Daar was wye glimlagte op almal se gesigte toe Mevrou Suid-Afrika, Sarah-Kate Scott verlede Saterdag op die Johannesburgse Internasionale Lughawe geland het. Sarah-Kate is 10 weke gelede as Mevrou Suid-Afrika…

Protes teen ontoeganklikheid van sleutelpunte

Die aktiviste groep, Right 2 Know (R2K) hou ’n veldtog  om blykbaar vanaf hierdie week protesaksies te voer beginnende by die Johannesburgse Hooggeregshof. Die protesoptog volg nadat die aktiviste besluit…

Miljoene Rand se dwaelms gevind

Twee mans van Kongolese afkoms, het Maandag in die hof verskyn op aanklag dat hulle in besit was van afrodien, ’n middel wat gebruik word in die vervaardiging van kokaïen….

Nuwe aanstelling by Vrystaat Universiteit

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die aanstelling van dr. Lis Lange as viserektor Akademies eenparig goedgekeur. Lange se aanstelling volg nadat prof. Driekie Hay, en haar eggenoot dr….

Calvinistiese Alliansie Webtuiste vorder

‘n Tyd gelede het die Calvinistiese Alliansie bekend gemaak dat ‘n eie webblad mettertyd ontwerp en geregistreer sal word wat ook op gereelde basis opgedateer sal word. Die webtuiste is…

Nuusflitse – 24 November

In die vierde geval vanjaar het ’n Pretoriase skooldogter haarself Saterdag met haar serp opgehang. Kyla Bothma (17) se aanneemouers het Saterdagoggend op haar lewelose liggaam in haar kamer afgekom….

Universiteite kniehalter Afrikaans

Die ANC-bewind se vyandigheid teenoor Afrikaans spreek uit die feit dat dit toenemend as hoë funksie taal vir universiteitsonderrig moet plek maak vir Engels. Die doelbewuste marginalisering van Afrikaans as…

Eskom hardloop op beperkte diesel

Die kragnetwerk in die land sal na verwagting onder druk bly gedurende die eerste deel van die week. Die moontlikheid dat beurtkrag Maandag en Dinsdag toegepas sal word, word van…

Bestmed hof toe oor trustees

Die mediese fonds, Bestmed, het ‘n dringende aansoek in die Pretoriase hooggeregshof gebring teen die verwydering van nege van sy trustees deur die Raad op Mediese Skemas (RMS). Die trustees…

Zuma-kabinet is duur luukse

Die staatsuitgawes van president Jacob Zuma en sy uitgebreide kabinet laat belastingbetalers behoorlik les opsê. Zuma se 74 ministers en adjunk-ministers kos belastingbetalers nagenoeg R4,4 miljoen per dag. Die staat…

Moordenaar 30 jaar tronk toe

Die moordenaar wat mnr. Gert de Beer op 10 Oktober verlede jaar op sy plaas, Spioenkop, buite Witrivier vermoor het, is tot 30 jaar tronkstraf gevonnis. De Beer het aan…

Advertensie dien as lokaas

‘n Sakeman ten noorde van Pretoria is in ‘n hospitaal se intensiewe eenheid nadat hy geskiet is in ‘n bedrogspul wat op ‘n gewapende roof uitgeloop het.  Mnr. Dirk Badenhorst…

Renosters word uitgeroei

Teen die tempo waarteen gemiddeld drie renosters per dag gestroop word, kan die diere volgens ‘n internasionale bewaringsgroep teen 2026 in die wildernis uitgeroei wees. Dit is “Save the Rhino…

Kursus by PUK is wêreld-eerste

’n Geskiedkundige opleidingsooreenkoms stel die Potchestroom Universiteit (deesdae die Noordwes Universiteit) in staat om ‘n wêreld-eerste te word deur ‘n geakkrediteerde kwalifikasie in plofstof ingenieurswese aan te bied. ‘n Ooreenkoms…

Tweede Wêreldoorlog-bom in Rennes

Drie duisend mense is uit hulle huise in die sentrale deel van die Franse stad, Rennes, ontruim terwyl ‘n yslike groot bom uit die Tweede Wêreldoorlog onskadelik gestel is. Die…

Crinum bulbispermum / Oranjerivierlelie

Die Oranjerivierlelie is ‘n groot bolplant in die Amayllidaceae (Amarilla) familie. Crinum bulbispermum se blomme vertoon nes die Amarillalelies se pragtige klokvormige blomme. Dit is ‘n fassinerende plant wat ons…

Motor rubriek – Toyota Yaris 1300 Luikrug

‘n Aantal jare gelede het die Toyota Yaris op die motortoneel verskyn en sedertdien het dit ‘n vaste staanplek verwerf wat dit ‘n baie gewilde motor gemaak het. Aanvanklik was…

Droomreis op trekker na Suidpool

Die trekker-meisie, Manon Ossevoort, en haar Antarktika2-span sou, afhangende van die weer, oor die naweek vertrek om die laaste been van haar droomreis op ‘n trekker te voltooi. Afgesien van…

ANC-grootkop gedagvaar

Mathews Phosa word deur die premier van Oos-Transvaal, David Mabuza, vir R10 miljoen gedagvaar, nadat hy glo gesê het dat die premier ‘n apartheidspioen was. Skynbaar sou Phosa in September…

Nkandlawurms teel aan

Vermoedelik het daar ‘n groot pot suursous deurgeloop nadat Jean Rindel, projekbestuurder van die Nkandla-projek nou sy toestemming teruggetrek het wat die media by sy tugverhoor sou toegelaat het.  Aanvanklik…

Cosatu se jaarlikse poging tot eenheid skop af

Byna identies aan die verklarings wat verlede jaar dié tyd gemaak is, is die aankondiging van Cosatu wat onmiddellik weer samesprekings met die metaalwekersvakbond, Numsa wil hou om eenheid tussen die leiers…

Borg van R1,000 vir moordklag

Werksku amptenare is daarvoor verantwoordelik dat geregtigheid in duie stort. ‘n Motorfietsryer wat ‘n ander een voor ‘n kuierplek in Bloemfontein doodgeskiet het, is in die Bloemfonteinse landdroshof onvoorwaardelik op…

Wit slawerny steek kop uit in SA

Talle berigte van pogings om blanke kinders te ontvoer, haal kort-kort die blaaie. Berigte van kinders, van babas tot tieners, wat net betyds weggekom het, haal kort-kort die pers en veral op…

Van kindsbeen af moordlustig

‘n Gr.4-leerder van die Laerskool Van Riebeeckstrand by Melkbosstrand het twee gr.3-seuns met ‘n knipmes gedreig tydens pouse.  Die ouer seun wou ‘n toebroodjie en stukkie sjokolade van die jonger…

Sjokolade reus skrik vir klein besigheid

Die groot Italiaanse sjokoladevervaardiger, Ferrero Rocher, het aansoek gedoen om die handelsnaam van ‘n klein konfytfabriek in Montagu te kanselleer.  Zelda Roscherr, eienaar van Roscherr’s Fine Foods, wat haar eie…

Suzanne steeds bedenklik, maar reageer al

Suzanne Leyden (36), wat verlede week deur ’n motoris raakgery en meters vêr gesleep is sonder om stil te hou, verkeer steeds in ’n ernstige, maar stabiele toestand in die…

Republiek of Piesangrepubliek?

Die woord piesangrepubliek dui op ’n bestel in ‘n land waar die regering daarop fokus om ‘n klein uitverkore groep te bevoordeel en te verryk. Dit kan ook as ’n…

Bejaarde drie dae langs lyk vasgebind

Terroriste het die Du Toit egpaar vasgebind en in hulle garage aangehou, waarna hulle die huis geplunder en besteel het. Daarna het hulle mnr. Louis du Toit (76) doodgeskiet en…

Zuma vermy parlementsittings

Pres. Jacob Zuma is blykbaar besig om enige parlementsitting te vermy, uit vrees dat hy vrae sal moet beantwoord waarvoor daar nie goeie antwoorde is nie. Dit is die mening…

Pasiënt eis teen Vrystaat hospitaal

’n Pasiënt wat behandeling ontvang het in die Nasionale Hospitaal van Bloemfontein, gaan glo ’n eis instel teen dokters van dié hospitaal nadat hy verneem het dat sy been dalk…

Lugbalon vlieg toe weg

’n Advertensie-lugbalon het vir dramatiese oomblikke gesorg toe die wind dit skielik begin dwing het in ’n rigting en eindelik teen ’n toring laat beland het. ’n Werker van Montecasino…

rolex replicas for sale