Die CVO-Soutpansberg skool beskik oor vakante onderwysposte wat gevul moet word.
Aansoekers moet aandui vir watter pos aansoek gedoen word.
Die skool is geleë in die pragtige Noord-Transvaal, en bied aangename werksomstandighede.
Onderrig kwalifikasies moet die aansoek vergesel.
Vir Graad 10 – 12
Toerisme Gr 10 – 12
Afrikaans Gr 10 – 12
Engels Gr 10 – 12
Geografie Gr 10 – 12
Besigheidstudie Gr 11
Lewensoriëntering Gr 10 – 12
Rekeningkunde Gr 10 – 12
Vir Graad 7 – 9
EBW
(Besigheidstudie en Rekeningkunde) Gr 7- 9
Fisiese Wetenskap Gr 7 – 9
Lewensoriëntering Gr 7 – 9
Indien verdere inligting verlang word,
Aansoeke
Orion Theron – 082 806 5885 [email protected] (Voorsitter)
Koos Steyn – 084 616 2958 [email protected] (Ondervoorsitter)
Kantoor 076 240 8333 [email protected]
Aansoeke sluit op 30 November 2014
CVO Zoutpansberg
Nuutste kommentaar