Nuusflitse – 4 November

Pretoria sal glo nie verder aan beurtkrag onderwerp word nie, behalwe as die krisis se erg raak en Eskom so ’n versoek sou rig tot die munisipaliteit.

 

Die veiligheidswag wat deur Malema gedreig is en wat ’n vuurwapen op hom gerig het, gaan nou die klagte terug trek, maar wou nie redes verstrek waarom hy dit doen nie.

 

Die karkas van ’n bultrugwalvis (Megaptera novaeangliae) wat gedurende die naweek by Noetziestrand op die strand uitgespoel het, gaan moontlik opgekap en die stukke in die see gestrooi word.