Eskom het sy 46,000 personeellede gevra om vrywillige skeidingspakkette te neem in n radelose poging om sy bedryfskoste te probeer sny.
Die kragvoorsiener se werksmag het sedert 2008 gemiddeld met 23% gestyg. Die gemiddelde koste per persoon het sedertdien met 60% toegeneem, aldus Eskom se pas vrygestelde finansiële verslae.
In die jaar tot Maart 2014 was die gemiddelde koste per werknemer R480 000 per jaar.
Oorweging sal ook geskenk word aan aansoeke om pakkette deur die bestuurslede.
Gedwonge afdankings word blykbaar nie op hierdie stadium oorweeg nie.
Hoog tyd dat hulle van die onbevoegdes ontslae raak. Probleem is egter wie van die luigatte gaan vrywillig bedank? Nie EEN nie.
Al wat ek sien is duisternis……… soos die hele afrika
‘n Werknemer van Evkom het so rukkie gelede oor die radio gesê dat daar is ongeveer 4 werkers wat die werk doen van een. Hulle kan dus van so 75% van die werkers ontslae raak – hulle staan in elk geval net rond en wag vir tee- of etenstyd. 20 Jaar gelede was dit nie die geval nie, jou werk was en is steeds jou trots.
Die SOUSTREIN is besig om tot stilstand te knars. Die belasting betaler kan nie meer self aan die gang bly en die soustrein van brandstof voorsien nie. die koste is net te hoog. dit gaan ons by die volgende fase van die STRUGEL bring, nl. roof, plunder en chaos. Die Engelsman en Jood is besig om die land te verlaat! Kyk rond! Dit help nie jy het ‘n myn maar jy kan nie ontgin nie weens krag tekorte en stakings nie. Hulle weet iets wat ons weet maar nog nie regtig besef nie. Mag die Here ons genadig wees wanneer hierdie onheil losbars en ons weer aan Bloukrans se voete staan.
Anton – jy is so reg!
En die Hoof uitevoerende beampte het soos in onlangs ‘n R 6 000 000.00 prestasie bonus gekry – bo en behalwe hulle enorme salarisse. Hulle moet van bo-af begin skoonmaak !
Bram ek stem saam, die wat die vet pakkie huis toe vat wat in die sagte stoele sit, wat DINK hulle weet wat hulle doen, dis hulle wat moet waai, verder word daar krag verniet aan mr Mugabe gegee, belaglik man, en ons moet net [email protected] en betaal, al hierdie onwettige lot wat insuipel in die landjie in verwag krag en Eskom kan nie aan almal voorsien nie, nee wat, wat verwag jy nou in elk geval – beter sal dit NIE raak nie!!
Die werkers moet skeidingspakette aanvaar, maar die baas kry R22miljoen?
Eugène Terre’Blanche het ons reeds in 1980 gewaarsku oor dit wat in die land aangaan.
ANton ….jy mors jou asem ….die manne koop alweer blou truie en drank vir die naweek …
ek onthou nog die storie van die koei wat doodgemelk word ….toe het almal gelag..( behalwe seker ekke )
1840 Miljoen Rand per maand aan salarisse alleen.
Donker Afrika.
Begin om minstens Sonkrag Kerse aan te koop mense.