Mildred Oliphant, die Minister van Arbeid, het die nuwe loonskaal en minimumlone vir huiswerkers aangekondig wat op 1 Desember in werking sal tree.
Die huiswerkers sal voortaan tussen R1,284-09 en R2,065-47 per maand ontvang, afhangend die aantal ure wat gewerk word, en in watter gebied hulle werksaam is.
Die aanpassing word jaarliks gedoen deur die betrokke Departement, en hou verband met die Wet op Huiswerkerlone, wat ingestel is om huiswerkers te bevoordeel.
Daar bestaan geen wetgewing vir meriete-verhogings nie, en huiswerkers ontvang die nuwe verhoogde loon, ongeag hulle produktiwiteit.
Werkers in groot metropolitaanse gebiede wat 27 uur per week of langer in diens is, sal R10,95 per uur, of R476-68 per week betaal moet word, of R2,065,47 per maand Die loon is tans R1,877-70 per maand.
Ander gebiede se tarief is aangepas na R9,30 per uur, wat neerkom op R418,32 per week, en R1,812- 57 per maand. Dit is verhoog vanaf R1,618-37 wat nou per maand betaalbaar is.
Huiswerkers wat 27 uur of minder per week aan diens is, en in groot metropolitaanse gebiede werk, sal R12,40 per uur, of R334-70 per week, of R1,450-33 per maand ontvang. Hul loon is tans R1,318-48 per maand.
Ander gebiede sal R10-98 per uur, R296-35 per week, of R1,284-09 per maand kry.
Foto – Mildred Oliphant
Ek is tog te bly dat Mildred se regulasies my nie raak nie. Die huis is nie altyd silwerskoon nie en die tuin is nie meer heeltemal so mooi nie, maar ek het my standaarde verlaag om by die ruwe nuwe Suid-Afrika aan te pas. My liggaam werk harder, maar my siel rus. Ek kan my beursie enige plek in die huis laat rondlê waar ek wil. My kamera word nie tussen die kinders se speelgoed gebêre nie. My knipmes kry nie voete nie. Daar is niemand wat reël dat my fiets gesteel word nie. Ek hoef nie drie maal ‘n maand te gaan suiker koop nie. As daar ‘n halwe bottel brandewyn in die kombuiskas staan, dan bly dit half vol.
Kan ek maar raai hoekom? ……….
Dit moet seker wees omdat jy nie ‘n mokken feid in jou huis het nie!
Goeie dag Vriende
Werk weer hard en doen alles self dan sal dit met ons almal beter gaan, dit is nie net die salaris wat betaal word nie maar boeties en susies word ook onderhou uit julle huis uit as jy een van daai gediertes aanhou.
Groete