Die wonder van tandepasta!

Ons het almal al gewonder watter doel het tandepasta, buiten dat dit mens se tande skitterwit maak en mens se asem kraakvars verfris! Volg gerus hierdie skakel  http://rvb.org.za/tandepasta/ om ‘n paar wenke te kry,  wat kan help in elke huishouding.

Daar wag dalk ’n paar verrassings op jou!