Hartseer heers oor krieketspeler
Betuigings van meegevoel stroom in nadat die jong Australiese krieketspeler, Phillip Hughes, in ‘n hospitaal in Sydney oorlede is. Die 25-jarige linkerhand kolwer is oorlede nadat hy twee dae tevore…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Betuigings van meegevoel stroom in nadat die jong Australiese krieketspeler, Phillip Hughes, in ‘n hospitaal in Sydney oorlede is. Die 25-jarige linkerhand kolwer is oorlede nadat hy twee dae tevore…
Landdros Naren Sewnarain het in die Randburgse landdroshof die sanger, Steve Hofmeyr, se tussentydse beskermingsbevel teen die buikspreker, Conrad Koch en sy pop, Chester Missing, tersyde gestel. Hofmeyr moet ook…
Die ANC-bewind het gewys wie is baas deur tydens ‘n spesiale sitting 12 parlementslede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) tydelik te skors. Die mosie om hulle te skors is met…
Die volgende ramp by Eskom kan plaasvind by die Lethabo-kragstasie op Viljoenskroon in die Vrystaat, waar ‘n baie hoë vlak van as-vrystellings voorkom. Ernstige probleme word ondervind by die kragstasie…
Die diefstal van koperkabels neem van maand tot maand toe in Suid-Afrika. Oor die afgelope vyf maande tot en met Oktober toon die koperdiefstalbarometer van die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel…
‘n Motoris en polisieman is gewond in ‘n skietery kort nadat twaalf rowers ‘n vragmotor met sigarette op die R28 naby Randfontein gekaap het. Die polisie het op ‘n wenk…
Lede van die Oranje Sakekamer (OSK) Wes-Rand en hul families het die jaar met ‘n braai by Paardekraal Monument afgesluit. 1 Foto -Sid Mann, Martin Rossouw en Ferdie van Zyl….
Die land se kwartaallikse ekonomiese groei in terme van die BBP (Bruto Binnelandse Produk) was 1.4% vir die derde kwartaal. Die ooreenstemmende kwartaallikse groei vir die vorige kwartaal was 0.5%….
Vier van die blitspatrollie se konstabels is vasgetrek en gearresteer nadat hulle omkoopgeld aanvaar het van ’n vrou wat saam met ander ’n besending valsnaam-tekkies vervoer het. Die konstabels…
Van die mees senior ANC-leiers is met groot lawaai by die ANC se Jeugliga kongres in Soweto beledig en uitgejou. Plakkate met slagspreuke, ’n gegil en geskree, was alles deel…
’n Kanadese Mynmaatskappy wat vir platinum begin myn het , moes die hulp van die polisie inroep toe inwoners van die gebied begin het om te keer dat die mynbedryf…
Mediese afval wat ’n ernstige gesondheidsgevaar inhou, is op ’n oop stuk grond, waar vrye toegang moontlik is, buite Bloemfontein gevind, en het die Departement van Gesondheid se woede laat…
Nuutste kommentaar