Tirade by VN ondiplomaties
’n Junior diplomaat van Suid-Afrika, ene Tsholofelo, het ‘n persoonlike tirade in haar spreekbeurt gevoer teen pogings om die verslegtende toestande in Suid-Afrika, en in besonder vir Afrikaners onder die…
’n Junior diplomaat van Suid-Afrika, ene Tsholofelo, het ‘n persoonlike tirade in haar spreekbeurt gevoer teen pogings om die verslegtende toestande in Suid-Afrika, en in besonder vir Afrikaners onder die…
Die hofsaak oor die teistering van die sanger, Steve Hofmeyr en sy gevolglike verlies aan inkomste begin op Donderdag 27 November in die Randburgse landdroshof. Die buikspreker en rubriekskrywer, Conrad…
Boere kan ’n dieseltekort in die gesig staar weens Eskom se volgehoue vraag na diesel. Wes-Kaapse vrugte- en koringboere is nou in hul spitsoestyd en ondervind reeds dat daar slegs…
Onreëlmatige spandering van belastinggeld deur nasionale en provinsiale staatsdepartemente het in die pas afgelope boekjaar meer as verdubbel. Dit het die R62 miljard kerf verbygesteek in vergelyking met R27 miljard…
Twee jong Eskom-werknemers is in Midrand deur die Valke in hegtenis geneem vir bedrog wat die maatskappy miljarde rande se verliese kon laat ly. Altwee het in die rekenaarafdeling gewerk…
Byebevolkings het die afgelope dekades afneem hoofsaaklik weens ‘n verlies aan biodiversiteit en dit het veroorsaak dat die stuifmeelplante waaraan hulle voorkeur verleen, verdwyn. Navorsers het die stuifmeel geanaliseer wat…
Die Weste wil nie eintlik ‘n beleidshervorming in Rusland teweegbring nie, maar is besig om ‘n regeringsverandering af te dwing. Volgens Rusland se minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov, sê…
Die ANC se leierlose Jeugliga is ’n simbool van die verdeeldheid wat sorgvuldig toegesmeer word sodat die buitewêreld nie bewus moet raak van die dieper liggende verdeeldheid wat besig is…
In die wêreld van die rekenaarbedryf, het die tegnologie verbysterend vinnig beweeg sodat dit die spoed van klank laat agter bly – die tegnologie beweeg teen die kspoed van lig….
Die Russiese staatshoof, president Poetin, het in sy kortste toespraak, wat blykbaar ook sy gewildste een was tot hede, sy land se parlement toegespreek deur die volk weereens bewus te…
’n Jong seun van Brandfort in die Vrystaat, wat besig is met die matriek eindeksamen, en werksaam is in ’n kroeg om geldjies te verdien vir moontlike verdere studies, is…
Mildred Oliphant, die Minister van Arbeid, het die nuwe loonskaal en minimumlone vir huiswerkers aangekondig wat op 1 Desember in werking sal tree. Die huiswerkers sal voortaan tussen R1,284-09 en…
Konstabel Marie Els, wat geskors en afgedank is weens haar optrede teenoor ’n rower, waarvan die besonderhede op ’n video vasgelê is, het weer as polisiebeampte haar pos terug gekry…
Nuutste kommentaar