ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 26, 2014

Tweede verslag – VN gevra om geweld teen boere in SA te ondersoek

‘n Spesiale ondersoekeenheid na geweld en gruwelmisdade teen minderhede behoort opgerig te word onder die toesig van die VN se Spesiale Rapporteur oor Minderheidsaangeleenthede, en hulle eerste ondersoek moet hulle…

Diep krake in verskonings oor krag

Verbruikers kan hulle regmaak vir duur en onbetroubare Eskom-krag. Elektrisiteitsvoorsiening sal vir die onvoorsienbare toekoms op ’n mespunt bly, aldus die instansie se uitvoerende beampte, Tshediso Matona. Die afleiding hieruit…

Amerika brand na jurie-uitspraak

Amerika het ontplof in rasgebaseerde betogings wat regoor die land uitgebreek het. Dit volg ná ’n besluit deur die vervolgingsgesag om nie ‘n blanke polisieman weens die skietdood van ‘n…

Nuusflitse – 26 November

’n Blanke man is in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem nadat hy homself in ’n huis in die Moot, Pretoria geskiet het. Die polisie was ure lank op…

Tweede geval van Kongokoors

Die tweede Kongokoors-geval in net ‘n week is bevestig nadat ’n bejaarde Vrystaatse boer vroeër vandeesweek in ‘n privaathospitaal opgeneem is. Mnr. Piet Swart (70 jaar) is in die intensiewesorg-eenheid…

Matriekname nie in koerante

Matrikulante wat geslaag het se uitslae sal steeds gepubliseer word, maar hulle sal nie hulle name vanjaar in koerante kan sien nie. Slegs die eksamen- en identiteitnommers van kandidate sal…

Kragwerkers kan padgee

Eskom het sy 46,000 personeellede gevra om vrywillige skeidingspakkette te neem in n radelose poging om sy bedryfskoste te probeer sny. Die kragvoorsiener se werksmag het sedert 2008 gemiddeld met…

Eskom-sake is benard

Eskom se wins in die halfjaar tot einde September het met 22,5% tot R9,3 miljard gedaal. ‘n Voljaar wins van ’n skrale R500 miljoen word verwag teenoor die wins van…

Eise teen polisie styg

Siviele eise teen die polisie het oor die afgelope twee jaar in Sentraal-Transvaal tot meer as R4 miljard gestyg. Die grootste deel van die eise ten bedrae van R3,4 miljard…

Rustenburg verdwyn in afvoerpype

Een van die redes waarom bepaalde inwoners in Rustenburg sedert verlede maand sonder water is, kan toegewyt word daaraan dat die dorp al ses jaar sonder ‘n siviele ingenieur is….

Namibiese opposisie wil later stem

Uitspraak is tot Woensdag voorbehou oor ‘n dringende hofaansoek in die Windhoekse hooggeregshof om die parlementêre en presidensiële verkiesing wat Vrydag in Namibië gehou gaan word, uit te stel. Die…

Groot fout!

So lees ek per ongeluk ‘n berig raak oor een van die grootste skandes wat die internasionale onderwysbedryf nog ooit geruk het. Die ondenkbare ramp het hom afgespeel in Suid…

Waan

“Mensekind, sê aan die vors van Tirus: So spreek die Here HERE: Omdat jou hart hoogmoedig was en jy gesê het: Ek is ’n god, ek bewoon ’n godewoning in…

FN se klag word deur MRK ondersoek

Front Nasionaal (FN) is deur die Direkteur van die Mensregte–kommissie genooi vir ‘n dringende vergadering na aanleiding van die klagtes van menseregteskendings wat die party gelê het namens Clive Derby-Lewis. …

Vakbond stig privaat universiteit

Die vakbond Solidariteit het sy nuwe private universiteit,  Akademia, se amptelike stigting bekend gemaak wat as ’n nie-rassige Afrikaanse gemeenskaps-universiteit sal funksioneer. Flip Buys, die hoof van Solidariteit, sê die organisasie het…

Munisipaliteit betaal miljoene vir vullisverwydering

Die munisipaliteit van Bloemfontein spandeer sowat R26 miljoen elke jaar om kontrakteurs te betaal vir vullisverwydering. Die betaling geskied te midde daarvan dat die munisipaliteit oor sowat 50 vragmotors beskik…

Nederlandse mynhuis kry wind van voor

’n Nederlandse mynhuis, Anker Kole, staar vervolging in die gesig nadat die Blou Skerpioene ’n strafregtelike klag aanhangig gemaak het. ’n Woordvoerder van die Blou Sker­pioene sê die bestuur van…

Interpol vra publiek se hulp

Vir die eerste keer in dekades het Interpol ’n beroep gedoen op die internasionale burgery vir hulp in ’n poging om nege vermeende grootkoppe in die sindikaat-wêreld vas te vat….

RSA skole is nie funksioneel nie

’n Onderwys-navorser, prof. Servaas van der Berg, van die Departement Ekonomie by die Universiteit Stellenbosch reken dat 80% van Suid-Afrika se skole nie funksioneel is nie wat veroorsaak dat die…

Verkoop hotel weens erge diefstal

Mymona Creighton (39) ’n voormalige werknemer en boekhouer by ’n hotel. Het in die Bellvillese handelshof verskyn om gevonnis te word nadat sy skuldig bevind is aan bedrog en diefstal…

Woolies weer in gedrang oor invoere

’n Kaapse drukgroep wat ten gunste van die Palestyne is, wil nou met aksies begin om kettingwinkels te dwing om hulle invoere uit Israel te staak. Die drukgroep, die Nasionale…

Yslike tragedie speel af in botsing

’n Motorbestuurder het met sy hande in die hare gesit langs sy voertuig nadat hy met ’n motorfiets gebots het wat hy klaarblyklik nie gesien het nie. Nadat die geskokte…

Geweld breek los in VSA

Ernstige voorvalle van geweld het losgebars in die Amerikaanse deelstaat Missouri nadat ’n polisiebeampte nie vervolg is weens sy optrede teen ’n skoolkind nie. Die geweld het losgebreek in die…

rolex replicas for sale