ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 25, 2014

Eerste VN verslag – Geskiedenisonderrig kan lei tot geweld

Die Boere-Afrikaner afvaardiging na Geneve het interessante gegewens na vore gebring, en sprekers het die klanke gemaak wat almal graag wil hoor. Die Vryburger se spesiale verteenwoordiger het die volgende…

Die sin van Apartheid.

Hieronder verskyn ‘n klompie hoofopskrifte van berigte wat die afgelope maand in Die Vryburger verskyn het, wat ‘n klinkklare verduideliking bied waarom daar Apartheid moes gewees het, om hierdie land ordelik,…

Kaneel, heerlike spesery

Dames, wie ken nie hierdie heerlike aromatiese spesery nie? Het u geweet dit word gemaak van boombas van die Kassia boomfamilie? Die woord “kaneel” het saam met die Hollanders Kaap…

Watse moord is dit?

Die koerante is vol van allerhande moorde, die een meer afgryslik as die ander, die een minder geregverdig as die vorige, maar almal wat moordenaars is, of een word, het…

Polisieman vertrou net ‘n dooie blanke

’n Swart polisiesersant van Pretoria staar tugstappe in die gesig nadat hy uitgevang is dat hy in sy WhatsApp-status geskryf het ’n mens net ’n blanke kan vertrou wat dood…

Hoop en verwagting

Die afvaardiging wat namens ons volk ’n saak moet gaan stel in Geneve, Switserland, is sekerlik betrokke by ’n gebeurtenis wat in later jare van historiese waarde kan wees. Dit…

Op die Volksakker – Moet ons brûe bou?

Mag ons alle verskille probeer oorbrug ter wille van eenheid? Die louterende woestyntog waarop ons volk hom bevind is ´n bitter werklikheid. Uitkoms wink, maar blyk onbereikbaar:  baie volksgenote raak…

Grootoog garnaal ontdek

’n Nuwe garnaal-spesie met prominente geringde ogies is aan die Suid-Afrikaanse kus by Valsbaai ontdek. Die klein garnaaltjie is net 10 tot 15 mm lank en word die “sterkyker mysid”…

Poskantoor halfmas aan die gang

Meer as die helfte van die Suid-Afrikaanse Poskantoor se werkers het weer teruggekeer werk toe na ‘n máánde lange staking. Dit volg nadat ‘n loonooreenkoms vir ‘n salarisverhoging van 6,5%…

Malema land op sy blaker

Die Rooi Brigade leier, Julius Malema, het op sy rooi baadjie gekry in ‘n onderonsie toe hy ‘n wag in Parktown te lyf gegaan het. Alles het begin toe Malema…

Parlement het weer uitgerafel

Die ANC-bewind se fokus op bysake het nogmaals in sy gesig ontplof toe opposisiepartye geweier het om hulle te laat meesleur deur praatjies oor die herstel van die parlement se…

Likwidasies het aansienlik verminder

Die aantal besighede wat in Oktober vanjaar gelikwideer was toon ‘n afname en het op 168 geëindig. Op ‘n jaar-tot-jaar basis is dit ‘n vermindering van 11.9%. Die aantal likwidasies…

Veiligheid word misbruik

Die ANC-bewind behoort ‘n lys van die sowat 200 nasionale veiligheidpunte in die land bekend te maak, voer die Right2Know Campaign (R2K)-veldtog aan in sy hofaansoek oor die kwessie. Die…

Namibië hou binnekort verkiesing

Namibië hou op 28 November ‘n nasionale en presidensiële verkiesing en weinig verrassings word op die politieke front voorsien aangesien die verwagting is dat Swapo nogmaals as die wenner uit…

Steves kla oor stief reklame

Tans het “die Steves van dié wêreld” dit nogal hotagter. Die sosiale media het nogmaals die platform geword waar bepaalde naamgenote hulle ongelukkigheid te kenne gee omdat hulle meen hulle…

Man sterf na padwoede voorval

Mnr. Alwyn du Preez (42) van Henley-on-Klip naby Meyerton is die afgelope naweek begrawe na hy in ‘n beweerde padwoede-voorval met ’n bierbottel doodgeslaan is deur ’n taxibestuurder wat hom…

Pretoria kry slim-kragmeters

’n Woordvoerder van die Pretoria-metroraad, ene Lindela Mashigo, sê ’n groot deel van die stad kan die einde van Desember toegerus word met slim-elektrisiteitsmeters, en die res van die stad…

Eskom verantwoordelik gehou vir baba-dood

Natasha Marits (25) van die Noord-Kaap is erg ontstel na sy haar baba aan die dood moes afstaan in die Kimberley-hospitaal. Sy sê sy hou Eskom verantwoordelik daarvoor dat haar…

Palestynse president besoek RSA

Die president van Palestina, Mahmoed Abbas, is glo oppad na Suid-Afrika en sal Woensdag sy eerste amptelike staatsbesoek hier aflê. Pres. Jacob Zuma en Abbas sal glo ’n bilaterale gesprek…

Ietermagô gou-gou gered

Die bedreigde ietermagô spesie het in een besondere geval ’n redder gekry toe een van die diertjies onlangs gered is en na veiligheid geneem is. Die instansie wat hiervoor verantwoordelik…

Mevrou Suid-Afrika presteer

Daar was wye glimlagte op almal se gesigte toe Mevrou Suid-Afrika, Sarah-Kate Scott verlede Saterdag op die Johannesburgse Internasionale Lughawe geland het. Sarah-Kate is 10 weke gelede as Mevrou Suid-Afrika…

Protes teen ontoeganklikheid van sleutelpunte

Die aktiviste groep, Right 2 Know (R2K) hou ’n veldtog  om blykbaar vanaf hierdie week protesaksies te voer beginnende by die Johannesburgse Hooggeregshof. Die protesoptog volg nadat die aktiviste besluit…

Miljoene Rand se dwaelms gevind

Twee mans van Kongolese afkoms, het Maandag in die hof verskyn op aanklag dat hulle in besit was van afrodien, ’n middel wat gebruik word in die vervaardiging van kokaïen….

Nuwe aanstelling by Vrystaat Universiteit

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die aanstelling van dr. Lis Lange as viserektor Akademies eenparig goedgekeur. Lange se aanstelling volg nadat prof. Driekie Hay, en haar eggenoot dr….

rolex replicas for sale