Calvinistiese Alliansie Webtuiste vorder
‘n Tyd gelede het die Calvinistiese Alliansie bekend gemaak dat ‘n eie webblad mettertyd ontwerp en geregistreer sal word wat ook op gereelde basis opgedateer sal word. Die webtuiste is…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
‘n Tyd gelede het die Calvinistiese Alliansie bekend gemaak dat ‘n eie webblad mettertyd ontwerp en geregistreer sal word wat ook op gereelde basis opgedateer sal word. Die webtuiste is…
In die vierde geval vanjaar het ’n Pretoriase skooldogter haarself Saterdag met haar serp opgehang. Kyla Bothma (17) se aanneemouers het Saterdagoggend op haar lewelose liggaam in haar kamer afgekom….
Die ANC-bewind se vyandigheid teenoor Afrikaans spreek uit die feit dat dit toenemend as hoë funksie taal vir universiteitsonderrig moet plek maak vir Engels. Die doelbewuste marginalisering van Afrikaans as…
Die kragnetwerk in die land sal na verwagting onder druk bly gedurende die eerste deel van die week. Die moontlikheid dat beurtkrag Maandag en Dinsdag toegepas sal word, word van…
Die mediese fonds, Bestmed, het ‘n dringende aansoek in die Pretoriase hooggeregshof gebring teen die verwydering van nege van sy trustees deur die Raad op Mediese Skemas (RMS). Die trustees…
Die staatsuitgawes van president Jacob Zuma en sy uitgebreide kabinet laat belastingbetalers behoorlik les opsê. Zuma se 74 ministers en adjunk-ministers kos belastingbetalers nagenoeg R4,4 miljoen per dag. Die staat…
Die moordenaar wat mnr. Gert de Beer op 10 Oktober verlede jaar op sy plaas, Spioenkop, buite Witrivier vermoor het, is tot 30 jaar tronkstraf gevonnis. De Beer het aan…
‘n Sakeman ten noorde van Pretoria is in ‘n hospitaal se intensiewe eenheid nadat hy geskiet is in ‘n bedrogspul wat op ‘n gewapende roof uitgeloop het. Mnr. Dirk Badenhorst…
Teen die tempo waarteen gemiddeld drie renosters per dag gestroop word, kan die diere volgens ‘n internasionale bewaringsgroep teen 2026 in die wildernis uitgeroei wees. Dit is “Save the Rhino…
’n Geskiedkundige opleidingsooreenkoms stel die Potchestroom Universiteit (deesdae die Noordwes Universiteit) in staat om ‘n wêreld-eerste te word deur ‘n geakkrediteerde kwalifikasie in plofstof ingenieurswese aan te bied. ‘n Ooreenkoms…
Drie duisend mense is uit hulle huise in die sentrale deel van die Franse stad, Rennes, ontruim terwyl ‘n yslike groot bom uit die Tweede Wêreldoorlog onskadelik gestel is. Die…
Die Oranjerivierlelie is ‘n groot bolplant in die Amayllidaceae (Amarilla) familie. Crinum bulbispermum se blomme vertoon nes die Amarillalelies se pragtige klokvormige blomme. Dit is ‘n fassinerende plant wat ons…
‘n Aantal jare gelede het die Toyota Yaris op die motortoneel verskyn en sedertdien het dit ‘n vaste staanplek verwerf wat dit ‘n baie gewilde motor gemaak het. Aanvanklik was…
Die trekker-meisie, Manon Ossevoort, en haar Antarktika2-span sou, afhangende van die weer, oor die naweek vertrek om die laaste been van haar droomreis op ‘n trekker te voltooi. Afgesien van…
Mathews Phosa word deur die premier van Oos-Transvaal, David Mabuza, vir R10 miljoen gedagvaar, nadat hy glo gesê het dat die premier ‘n apartheidspioen was. Skynbaar sou Phosa in September…
Vermoedelik het daar ‘n groot pot suursous deurgeloop nadat Jean Rindel, projekbestuurder van die Nkandla-projek nou sy toestemming teruggetrek het wat die media by sy tugverhoor sou toegelaat het. Aanvanklik…
Byna identies aan die verklarings wat verlede jaar dié tyd gemaak is, is die aankondiging van Cosatu wat onmiddellik weer samesprekings met die metaalwekersvakbond, Numsa wil hou om eenheid tussen die leiers…
Werksku amptenare is daarvoor verantwoordelik dat geregtigheid in duie stort. ‘n Motorfietsryer wat ‘n ander een voor ‘n kuierplek in Bloemfontein doodgeskiet het, is in die Bloemfonteinse landdroshof onvoorwaardelik op…
Talle berigte van pogings om blanke kinders te ontvoer, haal kort-kort die blaaie. Berigte van kinders, van babas tot tieners, wat net betyds weggekom het, haal kort-kort die pers en veral op…
‘n Gr.4-leerder van die Laerskool Van Riebeeckstrand by Melkbosstrand het twee gr.3-seuns met ‘n knipmes gedreig tydens pouse. Die ouer seun wou ‘n toebroodjie en stukkie sjokolade van die jonger…
Die groot Italiaanse sjokoladevervaardiger, Ferrero Rocher, het aansoek gedoen om die handelsnaam van ‘n klein konfytfabriek in Montagu te kanselleer. Zelda Roscherr, eienaar van Roscherr’s Fine Foods, wat haar eie…
Suzanne Leyden (36), wat verlede week deur ’n motoris raakgery en meters vêr gesleep is sonder om stil te hou, verkeer steeds in ’n ernstige, maar stabiele toestand in die…
Die woord piesangrepubliek dui op ’n bestel in ‘n land waar die regering daarop fokus om ‘n klein uitverkore groep te bevoordeel en te verryk. Dit kan ook as ’n…
Terroriste het die Du Toit egpaar vasgebind en in hulle garage aangehou, waarna hulle die huis geplunder en besteel het. Daarna het hulle mnr. Louis du Toit (76) doodgeskiet en…
Pres. Jacob Zuma is blykbaar besig om enige parlementsitting te vermy, uit vrees dat hy vrae sal moet beantwoord waarvoor daar nie goeie antwoorde is nie. Dit is die mening…
’n Pasiënt wat behandeling ontvang het in die Nasionale Hospitaal van Bloemfontein, gaan glo ’n eis instel teen dokters van dié hospitaal nadat hy verneem het dat sy been dalk…
’n Advertensie-lugbalon het vir dramatiese oomblikke gesorg toe die wind dit skielik begin dwing het in ’n rigting en eindelik teen ’n toring laat beland het. ’n Werker van Montecasino…
Nuutste kommentaar