Los die swak kommentaar
Geagte Redakteur Die Vryburger Dit is met hartseer en ontsteltenis dat ek moes lees van die kommentaar wat enkele lesers lewer by ’n onderwerp wat handel oor die nood…
Geagte Redakteur Die Vryburger Dit is met hartseer en ontsteltenis dat ek moes lees van die kommentaar wat enkele lesers lewer by ’n onderwerp wat handel oor die nood…
Wanneer ek BCVO uitsonder vir onvermoeide arbeid ter wille van ons kinders moet ek in dieselfde asem elke onderwyser, skoolhoof en ouer van die meer as 30 CVO skole meld!…
Die regering van Lesotho eis dat twee senior Suid-Afrikaanse polisie-aanvoerders onmiddellik verwyder moet word omdat hulle die vredespogings in die land sou bedreig. ‘n Vertroulike brief is aan die Suid-Afrikaanse…
Die marginalisering van Afrikaans deur die SABC het daartoe gelei dat die natuurlewe-program, 50/50, na dertig jaar nou 80% Engels is. Die program is vir dekades op SABC2 uitgesaai, maar…
Die interaksie van ‘n ekonomiese krisis en die politieke disintegrasie van die ANC-alliansie is ‘n ernstige gevaar vir die land. Solank daar politieke onrus is, kan daar nie ekonomiese groei…
Mense wat die Afrikaans is Groot-konsertreeks wil bywoon, is ingelig dat die ANC-jeugliga nie ‘n betoging teen Steve Hofmeyr sal kan hou nie. Die liga se aansoek om ‘n protes…
Pogings word aangewend om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se geskorste bestuurder weer in sy pos aan te stel. Die direksie van SAL het aldus sy prokureur, ‘n vertroulike vergadering met…
Die brose skietstilstand in die parlement se Nasionale Vergadering (NV) het tydens die pas afgelope sitting ontaard in na-apery truuks om president Jacob Zuma te beskerm. Die ANC het die…
‘n Bejaarde pa en sy dogter kon daarin slaag om hulself met knipmesse te verdedig toe hulle op Jonkershoek buite Stellenbosch aangeval is. Riana Daffue en haar pa, Kobus Snyman…
Front Nasionaal is deur die Direkteur van die Menseregtekommissie genooi vir ‘n dringende vergadering na aanleiding van die klagtes van menseregte skendings wat die party in Julie 2014 gelê het…
“Tot waar moet belastingbetalers gedryf word voordat hulle ‘n duidelike streep trek en besluit dat genoeg nou genoeg is?” vra TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes. Mnr. Meintjes het…
Die brutaliteit van polisiebeamptes duur voort, en skynbaar word daar nie streng genoeg opgetree teen sulke oortreders nie. Dit is die mening van politieke ontleders nadat dit bekend geword het…
Die enorme skuldlas van die Poskantoor is die rede waarom verskeie poskantoor takke reeds hulle deure moes sluit. Van die poskantore is in Kaapstad gesluit weens agterstallige huurgeld op die…
Die Vrystaatse Departement van Gesondheid gaan die kreeftegang en die tempo daarvan versnel byna daagliks, wat daartoe lei dat hospitale en ambulansdienste van ’n uiters lae standaard is. Die nuus…
Die Diere Beskermingsvereniging (DBV) is erg gekant teen die gebruik in die land om diere-resies byeenkomste te hou. Met die onlangse voorval in die Wes-Kaap, waar twee perde doodgeskiet moes…
In ’n baie skerp bewoorde uitspraak het ’n volbank in die Appèlhof in Bloemfontein die sogenaamde Mogale City-munisipaliteit gewaarsku dat hy die risiko loop om sy seggenskap oor tender toekennings…
Nuutste kommentaar