Edele konferensie
By ‘n onlangse glansgeleentheid wat plaasgevind het by die Savoy Hotel in Kimberley het van die hotel se eerbare klante op eerbare manier die eer van eerbaar vervang met bar…
By ‘n onlangse glansgeleentheid wat plaasgevind het by die Savoy Hotel in Kimberley het van die hotel se eerbare klante op eerbare manier die eer van eerbaar vervang met bar…
“Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige.” – Ps 19:8 Die Here Jesus…
Ons het almal al gewonder watter doel het tandepasta, buiten dat dit mens se tande skitterwit maak en mens se asem kraakvars verfris! Volg gerus hierdie skakel http://rvb.org.za/tandepasta/ om ‘n…
Die onlangs gestigte fonds ten behoewe van verarmde volksgenote, wat bekend staan as Die Vryburger Kinderfonds is besig om sterk te groei, en oortref alle verwagtinge. Die bestuur van die…
Die Vrede-suiwelplaas wat sedert sy eerste dae in omstredenheid gedompel is, ly glo ernstige verliese te midde van ’n nuwe bestuur wat in diens gestel is. Die ANC-regering het die…
Die Afrikaans is Groot-konserte gaan soos beplan voort ondanks dreigemente van die ANC-jeugliga dat hulle ‘n betoging beplan waar die optredes in Pretoria sal plaasvind. Die konserte gaan voort en…
Nóg ‘n komitee is aangestel, dié keer om die politieke proses te lei om ‘n oplossing vir debatvoering in die parlement te kry. Die komitee sal op die been gebring…
Elektrisiteitsvoorsiening deur Eskom bly steeds op ‘n mespunt. Die koue en bewolkte weerstoestande word voorgestoot om dit onder Suid-Afrikaners se aandag te bring dat daar die volgende klompie dae landswyd…
Die polisie soek na drie aanvallers wat mnr. Jacobus van den Heever van Stellenbosch langs die Bottelarypad geskiet het. Die 63-jarige Van den Heever is in sy regterhand en bors…
Vrese bestaan dat ‘n hernieude Palestynse opstand op hande is na die jongste aanval in Jerusalem waarin vier Joodse rabbi’s in ‘n aanval by ‘n sinagoge omgekom het. Twee Palestyne…
Hofstukke is deur die komediant-buikspreker en rubriekskrywer, Conrad Koch, ingedien as verweer waarom ’n beskermingsbevel teen hom nie finaal gemaak moet word nie. Die sanger, Steve Hofmeyr, en die skrywer-politikus,…
‘n Foto van ‘n “gapende witleeu” het ‘n jong Noord-Kaapse skooldogter ‘n internasionale fotografie-prys besorg. Chanté Robinson, ‘n Graad 8-leerling (vroeër standerd 6) aan die Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley het…
As iemand ’n voorliefde het vir “goeie konjak”, dan sal dit nodig wees om reëlings met die bank te tref, want goeie konjak word betaal met goeie geld. Die wêreldbekende…
Honderde taxi-operateurs in Sentraal-Transvaal wat veronderstel is om met ’n wettige permit geregistreer is, doen hulle werk met permitte wat reeds verval het. Na raming is daar in dié provinsie…
Minstens drie van die mees senior staatsadvokate van die Nasionale Vervolgingsgesag staar skorsing in die gesig nadat die Algemene Balieraad besluit het om ’n hofaansoek in te dien om hulle…
As daar mense is wat gedink het dat dr. Wouter Basson so gou gaan bes gee as daar hy van die mediese rol geskrap word, moet hulle maar weer dink,…
Nuutste kommentaar