Skend jou neus.
Die uitdrukking is aan almal bekend, om jou neus te skend, skend jy jou aangesig. Die uitdrukking het egter in die jongste tyd vir my nuwe betekenis gekry en kan…
Die uitdrukking is aan almal bekend, om jou neus te skend, skend jy jou aangesig. Die uitdrukking het egter in die jongste tyd vir my nuwe betekenis gekry en kan…
Eers was dit Cope wat wegbeweeg het van die ANC regering, toe kom die een na die ander en verlaat “comrades” mekaar om vyande te wees wat mekaar wil vernietig….
CVO-Zoutpansberg skool beskik oor ’n aantal onderwysposte wat gevul moet word Die skool is geleë in die Verre Noord-Transvaalse dorp, Louis Trichardt, Vir enige navrae kontak gerus die Skoolhoof…
Op 16 November was dit 159 jaar sedert Pretoria sy beslag en naam gekry het. Vernoem na die Voortrekkerleier Andries Pretorius, gevestig onder leiding van sy seun en latere Staatspresident…
Twee Noorweegse vissermanne het baie benoude oomblikke beleef toe drie boggelrug walvisse naby aan hulle bootjie ‘n gesamentlike toertjie uitgevoer het. Die drie walvisse het tot omtrent ‘n armlengte van…
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) het sy teleurstelling uitgespreek omdat die party se pas afgelope konferensie in die Noord-Kaap in bloedige gevegte ontaard het. Die sogenaamde oorlogskomitee van die EVV het…
’n Hele paar duisend Pretorianers se kragtoevoer is sedert die begin van November weens agterstallige skuld afgesny. Die raad is die afgelope tyd besig om R6,5 miljard se uitstaande skuld…
Die hoofaanklaer van Klerksdorp, Jacques Swanepoel, keer binne enkele dae weer terug na sy werk na sy stryd van vier jaar, vrygespreek is van rassisme. Swanepoel is onlangs deur die…
Die vrot spelling (en ‘tikfoute’) in departementele vraestelle en memoranda getuig van ‘n uiters gevaarlike vlak van ongeletterdheid wat in Suid-Afrika heers. Die memorandum van die wiskundige geletterdheidvraestel vir Graad…
Die adjunk-president, Cyril Ramaphosa, hou Dinsdag, 18 November ‘n dringende vergadering met leiers van politieke partye in ‘n poging om na die jongste drama die parlementêre strydbyle tussen die ANC…
Miljarde rande gaan deur Chinese sakeondernemings in Noord-Transvaal vir die ontwikkeling van ‘n paar groot projekte gepomp word. Ooreenkomste vir die beleggings is tydens die premier van die provinsie, Stan…
‘n Tuisgemaakte banier het oornag op ‘n brug in Pietermaritzburg verskyn en verwoord die algemene mening oor die ANC-bewind se president Jacob Zuma. Die boodskap in wit spuitverf op ‘n…
Die veiligheidstonnels wat by die Nkandla-landgoed van pres. Zuma aangebring is, was aanvanklik bedoel om slegs ’n soort van ontsnappingsroete te wees in tye van gevaar. Die nederige poging het…
Die vergoedingspakket van die uitvoerende hoof van Centlec, elektrisiteitsverskaffer vir die Mangaung-metro in Bloemfontein gaan met R105,622 per jaar verhoog word. Dit beteken dat die hoof van die Centlec ‘n…
Volgens adjunkhoofregter Dikgang Moseneke het pres. Zuma te veel uitvoerende magte en dit is ‘n probleem wat die land tot sy eie nadeel ignoreer. Moseneke het hierdie woorde gesê tydens…
Suid-Afrika het R33 miljoen van Amerika ontvang as hulp in die stryd teen wildstropery en onwettige handel in bedreigde spesies. Die skenking kom n.a.v. die Amerikaanse president, Barack Obama se…
Die voorsitter van die SABC-raad, Ellen Tshabalala moet nou verduidelik waarom Unisa geen bewys van haar kwalifikasies waarop sy roem, het nie. Regter Elizabeth Baartman het verlede week in die…
Nuutste kommentaar