ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 17, 2014

16 November 1855 – Pretoria ons regmatige stads-naam

Pretoria, of die vreemde naam, dit bly ´n brandpunt-vraag, maar met implikasies baie wyer as net die verandering van ´n pleknaam. Dit is die doelbewuste diefstal van ons kultuur-historiese erfenis…

Regering ontken boereslagting – luister na winkeliers.

Daagliks word die ernstige gevaar waarin blankes en veral blanke boere verkeer in Die Vryburger belig. Tot dusver word dit meestal deur die pers en owerhede ontken en alle oproepe tot ‘n…

Suutjies getrap oor transformasie.

Transformasie het gefaal. Hoewel dit nie prontuit erken word nie en geklee word in ander woorde om apartheid te beskuldig, is dit in werklikheid wat die waarnemende voorsitter van die…

Waarde van matrieksertifikaat ondersoek.

Die minister van Basiese Onderwys (BO), Angie Motshekga, het aan die begin van die jaar ‘n taakspan aangestel wat die beeld en waarde van ‘n matrieksertifikaat moes ondersoek. Miskien is…

Tuig rus op komeet

‘n Buitengewone wetenskaplike sukses is met die gerobotiseerde landingstuig, Philae, behaal nadat dit enkele dae gelede geskiedenis gemaak het met sy landing op ‘n komeet. Wetenskaplikes van die Europese Ruimte-agentskap…

SWA stem eerste elektronies

Namibië sal die eerste land in Afrika wees waar  kiesers binnekort elektronies sal kan stem. Meer ‘n miljoen kiesers van die land se 2,3 miljoen inwoners sal op 28 November…

Zuma oorsaak van wanorde

Die uiters omstrede president Jacob Zuma is in meer as een opsig eintlik sentraal in die pas afgelope herrie in die nasionale vergadering. Hy het blykbaar ANC-parlementslede vroeër aangesê om…

Brits sink dieper in bankrotskap

Chaos heers in Brits nadat plase deur die munisipaliteit hersoneer is na besigheids- of residensiële eiendomme. Sommige eiendomme se erfbelasting het daarbenewens ook nog met meer as 300% die hoogte…

Almal kan nou staatsdiens red

In wat klink na ‘n totale regsomkeer, is na meer as twintig jaar onder ‘n ANC-bewind bekend gemaak dat raskwotas in die staatsdiens bereik is en almal nou weer skielik…

Stank vir dank aan Boeremag-aanklaers

Die ANC-bewind se gesloer het daarvoor gesorg dat die aanklaers in die Boeremag-saak nie na Doebai sal kan reis om internasionale erkenning te kry vir hulle aandeel in die skuldigbevinding…

Kommer oor sensorskap

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum  het gevra dat ‘n vergadering so spoedig as moontlik gehou word om die toepassing van sensorskap in die nasionale vergadering te bespreek. Daar word telkens met…

Grondeis op helfte van Krugerwildtuin

Die hele suidelike deel van die Krugerwildtuin word deur ‘n swart stam, oorspronklik uit Mosambiek, geëis. Dit is die grootste grondeis tot op datum in die Wildtuin en dek die…

Skotte kry eerste vrou as staatshoof

Die nuwe leier van die Skotse Nasionale Party (SNP), Nicola Sturgeon, sal vandeesweek die eerste vrou wees om as eerste minister, Skotland te lei wanneer sy na ‘n stemming in…

Monument eken Ierse hulp aan Boere

Die fokus is opnuut op die Ierse Vrywilligers-monument deur ‘n Engelse mediablad geplaas en in besonder op die feit dat dit na Orania verskuif  is. ‘n Swart toergids word in…

Kalanchoe blossfeldiana

Daar is sekerlik baie min tuiniers wat nie hierdie pragtige plantjies ken nie, en ook nog nie van hulle in potte gehad het nie. Dit is baie vriendelike plante en…

Motor rubriek – Toyota FJ Cruiser

Wanneer jou naaste Toyota handelaar besoek word en die Toyota FJ Cruiser word onder oë geneem, kom ‘n mens dadelik onder die indruk van die eenvoud, praktiese en gebruikersvriendelike voertuig….

Dr. Marius Barnard oorlede

Een van die baanbrekers in hartoorplantings, die welbekende hartchirurg, dr. Marius Barnard is Vrydagoggend in die rype ouderdom van 87 jaar in Hermanus in die Wes-Kaap oorlede. Dr. Marius, die…

Ma hoor kind is in Japanse tronk

Marilyn Massyn (36) het blykbaar op 22 Oktober van Johannesburg se internasionale lughawe na Abu Dhabi in die Emirate gevlieg, maar haar ma was onbewus daarvan. Die dogter het glo…

Grondgryp is nie onwettig

Malema, leier van die omstrede EFF, sê die grondgryp aksie wat uitgevoer is in die Nellmapius omgewing naby Pretoria, is nie ’n onwettige daad nie. Hy het op die sosiale…

Premier rig waarskuwing tot amptenare

Premier David Mabuza van Oos-Transvaal het nie net die provinsie se amptenare gewaarsku nie, maar ook sy kabinetslede gewaarsku dat swak dienslewering nie verder geduld gaan word nie. Die kabinet…

Vakbonde gaan mekaar vernietig

Nou is die vakbonde besig om mekaar te vernietig, en dit blyk asof die begin van die einde aangebreek het vir Cosatu, want die comrades van gister is vandag mekaar…

Shuttleworth maan Reserwebank

“Dit sal beslis nie in die openbare belang wees as die Reserwebank hom tot die konstitusionele hof gaan wend oor die R250 miljoen wat die instelling aan hom moet terug…

Klag teen nalatigheid is rassisme

Om ’n klag van nalatigheid te lê is ’n rassistiese daad en kan nie geduld word nie. Dit is blykbaar die mening van die Lugverkeer-navigasie-agentskap (ATNS) na aanleiding van twee…

Lyke uit Lagos kos miljoene Rand

Die verskuiwing van 74 lyke van mense wat in die TB Joshua kerkramp omgekom het, is teen astronomiese koste terug gebring na Suid-Afrika. Die Antonov 124-vragvliegtuig wat hiervoor gebruik is…

Naamstryd duur voort vir Louis Trichardt

Die Noord-Transvaalse dorp, Louis Trichardt, se stryd om sy naam te behou, duur voort nadat die ANC se stadsraadslede besluit het om die Hooggeregshof se uitspraak op appèl te neem….

SA regering breek belofte

Die regering het al weer internasionale skande oor Suid-Afrika gebring met sy belofte om ’n mobiele hospitaal na Siërra Leone te stuur om te help met die Ebola-krisis in Wes-Afrika….

SA fisikus reken Russe is billik met kernkrag

  Dr. Kelvin Kemm, voormalige dosent van die Universiteit van Natal, sê die prys van die Russe om nege kernkragsentrales op te rig in die land, is nie duur nie….

rolex replicas for sale