ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 14, 2014

Vakbond beheer radiostasie

Die Redakteur Die Vryburger Tydens Radio Pretoria se algemene jaarvergadering by die Voortrekkermonument het dit onbetwisbaar duidelik geword dat hy so afhanklik van die Solidariteit-beweging geword het, dat hy nie…

Koue en eendeweer voorspel

Koue reënweer gaan van Vrydag die Kapenaars aan die winter herinner, terwyl die binneland donderstorms kan verwag. ’n Kouefront sal die Kaap teen Vrydagmiddag tref en ‘n minimum temperatuur van…

Komeetbeelde is ‘n sege

Die landingstuig, Philae, het die eerste fotobeelde van die uiters onherbergsame komeet waarop dit geland het na die aarde gestuur. Die swart-en-wit foto’s van die rotsagtige oppervlakte van die komeet,…

Politieke kruispad bereik

Storms woed deesdae kort-kort in die parlement en dit gee blyke van hoe sat Suid-Afrikaners vir die ANC-oorheersing is. In die jongste opstootjie het parlementslede van die opposisiepartye uit hulle…

Jong IT-bedrieër skep miljoene

‘n Man van Ga-Rankuwa wat in verband met bedrog aangekeer is, word ook verbind met ander sake waarby multi-miljoene rande betrokke is. Die voormalige IT-werknemer, Israel Busang (30 jaar), is…

Naald in hooimied gesoek

Al goeie ondervinding opgedoen om die spreekwoordelike naald in ‘n hooimied te soek? Wel, ‘n Italiaanse kunstenaar het besluit om daad by die woord te voeg. Sven Sachsalber soek as…

Hoof van Bemagtigingsfonds verdrink in geld

Met die pakket van sowat R5,2 miljoen wat sy verlede jaar aan vergoeding betaal is, word die hoof van die Nasionale Bemagtigingsfonds (NEF) as een van die bes besoldigde vroue…

Drie ontslaan uit polisiediens weens diewery

Drie lede van die polisie is ontslaan en daarna weer betrap dat hulle blykbaar betrokke was by motordiefstal. Die drie het saam 14 jaar tronkstraf gekry na hulle verhoor is…

Onwettige perlemoen handel floreer

Die polisie in die Wes-Kaap het hulle hande vol om die perlemoen stropery hok te slaan, wat normaalweg gedurende November en Desember toeneem in die provinsie. Sowat R720,000 se onwettig…

Suid-Afrika weer die skandemaker

Ten midde van ’n Internasionale ooreenkoms wat deur Suid-Afrika onderteken is, gaan dit nie nagekom word nie, en gaan die land weer met ’n rooigesig rondstaan tussen al die ander…

Op 109 nog lus vir lewe

Mev. Joan McCready wat die afgelope Dinsdag haar 109de verjaardag gevier het in Witrivier in die Laeveld, is nog lank nie moeg vir die lewe nie. Sy woon in die…

"Tronk-doodstraf" Clive se lot?

As mnr. Clive Derby-Lewis nou terug gestuur word tronk toe, is dit net so goed hy word die doodstraf opgelê want dit sal sy einde beteken. Dit is ’n nuwe…

Taalaktivis veg teen regime se beleid

Die taalaktivis, Cerneels Lourens, gaan voort met sy stryd teen die regering oor die toepassing van die taalbeleid wat volgens die grondwet bestuur moet word om al 11 tale gelyke…

Regter kap Pretoria-metroraad

Die Pretoria-metroraad is goed geroskam oor hul “traak-my-nie-agtige houding” oor ’n dringende hofaansoek wat deur twee vroue studente van die metroraad by die hof ingedien is. Die twee vroue het…

Baniere basuin swak diens uit

Suid-Afrikaners se opgekropte frustrasie oor swak diens is beslis aan die oorkook. Die jongste mode om baniere te maak om ongelukkigheid oor dienslewering te adverteer, het hierdie keer Eerste Nasionale…

Ru-olieprys nou laagste

Brent ru-olie het op Donderdag, 13 November, ‘n nuwe laagste prys van onder $79 per vat bereik. Dit is die laagste prys in vier jaar. Die laer vraag uit China,…

Chinese ekonomie plat af

China, wat die VSA die afgelope jaar verbygesteek het as die wêreld se grootste ekonomie, ondervind tans sy laagste groeikoers in 24 jaar. Die land se groeikoers bly nogtans steeds…

rolex replicas for sale