Onderwys poste beskikbaar
Die CVO-Soutpansberg skool beskik oor vakante onderwysposte wat gevul moet word. Aansoekers moet aandui vir watter pos aansoek gedoen word. Die skool is geleë in die pragtige Noord-Transvaal, en bied…
Die CVO-Soutpansberg skool beskik oor vakante onderwysposte wat gevul moet word. Aansoekers moet aandui vir watter pos aansoek gedoen word. Die skool is geleë in die pragtige Noord-Transvaal, en bied…
Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). In hierdie reënerige weer is almal lus vir ietsie soet. Hierdie week se bydrae het ‘n heerlike soet-suur…
‘Transformasie’ waarvolgens sogenaamde regstellende aksie en kaderontplooiing hoofsaaklik deurgevoer word, het die staatsdiens op die rand van die afgrond. ‘n Verdoemende verslag hieroor is tydens die Staatsdienskommissie (SDK) se tweedaagse…
Die NG Kerk het nog glad nie die Belhar-belydenis as ’n belydenisskrif aanvaar nie, het prof. Nelus Niemandt, die moderator van die Algemene Sinode, van dié kerk gesê. Die verklaring…
’n Toename van 35% in Suid-Afrika se superrykes gaan oor die volgende tien jaar plaasvind met 65,700 individue wat in hierdie kategorie sal woeker. Individue word as superryk beskou deur…
Spesialiste sal so gou doenlik as wat moontlik is, aangestel moet word om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) reg te ruk. Die lugredery is tegnies bankrot en moet oorleef op staatswaarborge…
Die feit dat die ANC-bewind nie sperdatums nakom vir dienslewering nie, het ‘n negatiewe uitwerking op die ekonomie en raak Suid-Afrikaners op ‘n daaglikse basis. Suid-Afrikaners het pas weer beleef…
Twee plaasterroriste word deur die polisie gesoek na aanval op ‘n bejaarde egpaar van Wes-Transvaal op hul plaas, Syferpan, tussen Lichtenburg en Coligny. Hardus Otto (78) en sy vrou, Marie…
Plaaslike owerhede se powere vermoëns om agterstallige skuld in te vorder, besorg die ouditeur-generaal nie verniet al hoe meer hoofbrekens nie. Die Pretoria metroraad het glad 30 maatskappye aangestel om…
‘n Inbraak het by die Ventersdorpse polisiestasie plaasgevind toevallig nadat daar kort tevore ‘n drama by die munisipaliteit op die dorp afgespeel het. ‘n Skootrekenaar is tydens die inbraak gesteel…
Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) het goeie vordering gemaak om die agterstand in die vervaardiging van vee-entstof in te haal. Entstowwe teen siektes soos Afrika-perdesiekte, slenkdalkoors, en besmetlike misgeboorte word die…
Die ANC het sy meerderheid in die Bloemfonteinse metroraad gebruik om 485 bykomende poste goed te keur. Die aantal nuwe poste vir twee nuwe departemente wat beoog word, is egter…
As ‘n man wat bekend is daarvoor om sy tyd deur te bring met sy hand in die agterstewe van ‘n swart pop ingewikkel, jou begin teister, het jy seker…
Die veiligheid van landsburgers is in die weegskaal, en misdaad floreer in die land weens die korrupte polisie wat deel uitmaak van bende-bedrywighede en waarskynlik ook deel is van terroriste…
“Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie. Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf…
’n Swartman is deur die polisie se K9-eenheid by Silver Lakes, in die ooste van Pretoria vasgetrap weens die onwettige besit van plofstof. Dit is nie seker of die verdagte…
Tien polisiebeamptes wat vasgetrek is weens hulle korrupte bedrywighede, is elk op ’n R5,000 borgtog vrygelaat. Die beamptes het hulle laat omkoop, en het betaling ontvang van misdadigers wat dan…
Die getuie, Shamin Shaik, broer van die vrygelate Schabir, en die voormalige hoof van die weermag se wapenaankope afdeling, se geheue het hom nou in die steek gelaat oor die…
Die inwoners van ’n plakkerskamp naby Krugersdorp gaan hulle nou tot die Menseregtekommissie (MRK) wend omdat hulle op ’n ou mynhoop woon waar daar glo radioaktiewe stof vrygestel word wat…
Vrae het ontstaan oor die uitbetalings wat deur die Padongelukfonds (POF) gemaak word aan beseerdes nadat regslui eise ingestel het namens hulle kliënte. Die POF moet op ’n gereelde basis…
’n Nuwe organisasie is gestig met die doel om swartes in die plattelandse gebiede te help sodat hulle by universiteite ingeskryf kan kom vir naskoolse studies. Die Thusanani-stigting het tot…
Nuutste kommentaar