ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 11, 2014

Op die Volksakker – Veterane-dag vir die Afrikaner

Jaarliks, op 11 November, staan baie van ons ´n oomblik stil en dink aan die veterane wat oor dekades, onbaatsugtig geveg het toe hulle daartoe opgeroep is. Dit is gepas…

Vryheid

Die ewige stryd om vryheid woed in verskeie wêrelddele waar minderhede deur ander oorheers en regeer word, maar die strewe na vryheid is nie iets wat oornag gedemp kan word…

Nuwe winde waai in Katalonië

’n Nuwe fase het aangebreek in Katalonië se politieke – en regstryd om onafhanklikheid, weg van Spanje. Die Spaanse sentrale regering sal nie onbepaald die pas afgelope burgerlike deelname proses…

Twee landbouers in hof oor veediefstal

Twee opkomende boere verskyn binnekort weer in die hof in die Excelsior-landdroshof op Ladybrand op ‘n aanklag van veediefstal. Lazarus Thekiso en Petrus Sithole word intussen nog aangehou nadat hulle…

Sluiting van staalaanleg dreig

Die hele ekonomiese infrastruktuur van Vanderbijlpark is in gedrang indien gerugte waar sou wees dat ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) beoog om die betrokke aanleg te sluit. Meer as 8,000 werkers kan…

Korrupsie is oorsee ‘n ANC kenteken

Die titaniese stryd om president Jacob Zuma verantwoordelikheid te laat aanvaar vir korrupsie-debakels soos Nkandla of die omstrede wapentransaksie, is nou al so opmerklik uitgerek dat die buitelandse media dit…

Hond eet hond in Cosatu

Die skeuring in die ANC se groot alliansievennoot, Cosatu, het die hele bondgenootskap in ‘n skaakmat posisie gelaat. ‘n “Verswakte Cosatu” is volgens die ANC-grootbaas, Gwede Mantashe, glad nie ‘n…

Pretoria sny krag af oor skuld

Die Pretoriase metroraad gaan voort om die elektrisiteitstoevoer af te sny van die entiteite wat vir langer as 30 dae agterstallig is met hulle betalings. Die sluit privaatwonings in, waarvan…

Koch in kryt vir hofstryd met Hofmeyr

Die lang messe word op die hoftrappe geslyp in die Steve Hofmeyr en Conrad Koch-‘bekgeveg’. Die komediant en buikspreker, Conrad Koch, het besluit om die Hofmeyr se tussentydse hofbevel teen…

Bejaarde moes pleit om te lewe

Mev. Babsie Smit (78), van Welkom in die Vrystaat moes pleit by die twee terroriste om haar nie dood te maak soos wat hulle met haar man, Jack, gedoen het…

Mensehandel neem toe, ook in SA

Dwelmsmokkelary, of onwettige wapenhandel, beide is ewe skrikaanjaend, maar niks kom by die mees moderne wyse van slawerny nie. Terwyl die wêreld gerieflik hieroor swyg, is dit ’n misdryf wat…

Praatjiemakers laat my gril

Geagte Redakteur Die praatjiemakers van die politiek laat my rillings kry. Van hulle sit mos daar in die parlement om verlore slaap in te haal, net om ’n dag of…

Die ontwrigting van volksmoord gevalle

’n Bestuurslid van Projek 2010 het in ’n eksklusiewe onderhoud met Die Vryburger sy mening gegee oor sekere nagevolge vir die naasbestaandes van slagoffers wat moet voortgaan met die lewe…

Regering swyg oor spioenasie-tuig

Die ANC regering is so stil soos die graf oor die spioenasie wat gedoen word met behulp van ’n Russiese satelliet, en gaan blykbaar nie eers bespreking in die parlement…

See-ottertjie is ‘n ster

‘n Klein see-ottertjie het mense regoor die wêreld se verbeelding aangegryp omdat die skatlike baba ‘n weeskind is. ‘n Video (“Welcome Pup 681” op YouTube) van die see-ottertjie wys hoe…

Selfbeskikking – Afrikanerberaad gehou

Drie besondere indrukke staan voorop van die beraad wat die afgelope naweek gehou is in Pretoria: i  Die wye spektrum van standpunte is verteenwoordig deur die deelnemers wat in persoonlike…

rolex replicas for sale