ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 7, 2014

Skooldogter is gesoute woord speller

‘n Tienjarige dogter met ‘’n pragtige poniestert het onlangs ‘n landswye woordspel–kompetisie gewen. Hannia Kempen het 21 ander Graad 4’s regoor die land in die eindrondte van die WOW Nasionale…

S.A. kredietgradering afwaarts

Die internasionale kredietgraderingsagentskap, Moody’s, het op 5 November Suid-Afrika se kredietwaardigheid met een vlak verlaag tot Baa2. Dit is die laagste vlak voordat ‘n “C” gradering inskop en twee plekke…

Nuusflitse – 7 November

“Mense van die ANC skiet op ons”. Só het die Ses’Khona People’s Rights Movement gesê in reaksie op die aanval op Andile Lili wat vier skote geskiet is, en tans…

Renegaat steeds aktief in Lesotho

Die weermagaanvoerder wat daarvan verdink word dat hy vroeër vanjaar ‘n staatsgreep in Lesotho wou deurvoer, gaan glo steeds voort met sy destabiliserende optrede. ‘n Topamptenaar van die weermag het…

Korrupsie verrot Russiese kernreus

‘n Senior amptenaar van die Russiese maatskappy wat deelneem aan die bod vir Suid-Afrika se triljoen rand kernprogram word in Amerika daarvan aangekla dat hy R18 miljoen se omkoopgeld aanvaar…

Pretoria geknyp om grond te verkoop

Die metroraad van Pretoria gaan 82 stukke munisipale grond, waaronder ‘n deel van die Rietvlei-natuurreservaat is, verkoop om hom uit sy ergste finansiële verknorsing te probeer red. Die verkoop van…

Ringkoppe lief vir luukse voertuie

Die Oos-Transvaalse premier en sy provinsiale regering se voorliefde vir luukse Duitse voertuie het, tesame met die aankoop van paar ander voertuie, belastingbetalers die afgelope jare R32 miljoen gekos. Altesaam…

Publiek word mislei oor paaie

Die aksiegroep teen stedelike tol, Outa, meen eenvoudige somme toon ‘n ekstra bydrae van R3,65 per liter tot die brandstofheffing vir padinstandhouding is ‘n buitensporige oordrywing en ‘n wanvoorstelling. Outa…

Media kry klap oor SA-misdaad

Tydens ‘n toespraak oor die gewelddadige misdaad in Suid-Afrika wat nou dringend strenger wetgewing sou noodsaak, het die ANC-bewind se president Jacob Zuma ‘n skramshou aan die media uitgedeel. Volgens…

Goudstad gewildste in Afrika

Dit lyk asof Johannesburg vir die tweede agtereenvolgende jaar die gewildste stad in Afrika gaan wees. Die MasterCard-indeks vir Globale Stadsbestemmings vir 2014 verwag 4,3 miljoen internasionale oornagbesoekers vir vanjaar,…

Vries Eskom direkteure se salarisse

Die buitengewone, en buitensporige hoë vergoeding wat Eskom aan sy direkteure betaal, is een van die hoofredes waarom die kragvoorsiener ’n sukkelbestaan voer, sê ’n woordvoerder van die Oranje Sake…

Shell angstig oor skaliegas

As daar nie aktief gewerk word om skaliegas te ontgin nie, sal almal altyd wonder wat die korrekte optrede sou wees. Dit is die mooipraat gedagtes van Shell Suid-Afrika se…

Skuldig aan hoogverraad

Johan Prinsloo (52), wat as die beskuldigde in die verhoor oor die sogenaamde “Slag van Mangaung”, tereg staan, is in die Bloemfonteinse Hooggeregshof skuldig bevind aan hoogverraad. Hy is ook…

rolex replicas for sale