Katalane gaan op 9 November ‘stem’
Die Katalaanse streekregering gaan aldus president, Artur Mas deurdruk met ‘n sogenaamde “burgerlike deelnemende proses” op 9 November oor onafhanklikheid vir die streek. Mas het die poging om ‘n referendum…
Die Katalaanse streekregering gaan aldus president, Artur Mas deurdruk met ‘n sogenaamde “burgerlike deelnemende proses” op 9 November oor onafhanklikheid vir die streek. Mas het die poging om ‘n referendum…
In ‘n baie bisarre voorval is die vierde lid van ‘n bende aangekeer nadat hy en drie ander mans twee polisielede ontwapen en agter in hulle eie vangwa toegesluit het….
Die ANC-bewind se president Jacob Zuma skitter steeds in sy afwesigheid in die parlement aangesien hy weier in vir ‘n vrae-sessie in die Nasionale Vergadering op te daag. Die verskoning…
Twee mans sal binnekort weer in die hof verskyn nadat hulle in besit van ecstasy-tablette ter waarde van R85 miljoen gekry is. ‘n Bulgaar, Valari Nikolov en die ander een…
Kragvoorsiening deur Eskom sal Donderdag 6 November steeds onder druk wees en hierdie toedrag van sake sal volgende week voortduur. Geen beurtkrag word egter in vooruitsig gestel nie, maar verbruikers…
Die Russiese leier, Wladimir Poetin, is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die magtigste man in die wêreld aangewys. Die Amerikaanse president, Barack Obama, is vanjaar weer in die tweede…
’n Hofbevel is teen die kommentaar, Conrad Koch, gekry vir sy ‘aanvallende’ kommentaar op Twitter teen die sanger, Steve Hofmeyr. Hy het ook lede van die publiek gevra om Koch…
Alle oë is nou in Amerika gerig op die presidensiële verkiesing in 2016 noudat die middeltermyn verkiesing afgehandel is. Kiesers sal op 8 November 2016 die 45ste president van Amerika…
Skares het in ‘n honderd stede regoor die wêreld deelgeneem aan ‘n Miljoen Gemaskerde Betoging op Guy Fawkes-dag. In Londen het derduisende mense opgeruk vir die betogings wat jaarliks deur…
’n Opvolg beraad word gehou tussen organe van die Burgerlike Samelewing met ‘n Afrikaner Kultuurstempel, op Saterdag 8 November 2014. Die beraad vind plaas in die TLU SA-Ouditorium. Die verrigtinge…
Soms wonder mens waar kom al die mooi uitdrukkings vandaan in die Afrikaanse taal wat heel dikwels soveel waarheid bevat. Was daar ’n geleentheid dat iemand heerlik gelag het toe…
Die afgelope “middel-verkiesing” in Amerika het skynbaar geen verrassings opgelewer nie, en die Republikeine se enigste brokkie nuuskierigheid was met hoeveel hulle die senaat kon inpalm. Dit was toe ’n…
Die Prokureursorde van die Transvaalse provinsies het in die Pretoria Hooggeregshof aansoek gedoen om twee van die rol as praktiserende prokureurs te skrap. Die president van die prokureursorde, dr. Llewellyn…
Die gedurige verkwisting met onsinnige feesvieringe gaan die land se ekonomie uiteindelik knak, terwyl die geld eerder aangewend moet word om kragsentrales in stand te hou. Dit is die mening…
Die polisie moet soms ondersoeke doen na bonatuurlike verskynsels, en daarom is 40 polisiebeamptes, wat spesiaal daarvoor opgelei is, in ’n afdeling geplaas om die diens te verrig om sulke…
Nuutste kommentaar