Daily Archives: November 5, 2014

DRK kan krag tekort oplos

Alhoewel die werklike plan nog nie vervat is in ’n uitgewerkte projek nie, bestaan die moontlikheid dat Suid-Afrika gebruik kan maak van hidro-elektrisiteit wat in die Demokratiese Republiek van die…

Digitale aktivisme in oënskou

Sosiale media het ‘n magtige wapen geword, soos die Suid-Afrikaanse openbare figure, Steve Hofmeyr en Gareth Cliff, kan getuig. Die twiet of Facebook-kommentaar word geskryf, die knoppies gedruk en dit…

Regstelling

Die Vryburger het verkeerdelik gerapporteer dat die leier van die nuut gestigte Nasionaal Demokratiese Party (NDP), Inus Bester, ’n lid was van die Zille-party. In ’n skrywe aan die redakteur…

Gee my krag

Het jou vrou al ooit vir jou gesê: Ag liefie, ek het nie krag vir kosmaak nie/klere was nie/…ander dinge wat jy graag wou doen nie!  Wel, raak gewoond daaraan….

Die wet in die hart

 “En ook die Heilige Gees gee aan ons getuienis; want nadat Hy tevore gesê het: Dit is die verbond wat Ek met hulle sal sluit ná dié dae, spreek die…

Gromar presteen in tenniskampioenskappe

Op 24 en 25 Oktober het die BCVO se Landswye Tenniskampioenskappe plaasgevind te Groblersdal. Daar was ‘n groot aantal inskrywings vir vanjaar wat veral in die hoërskool afdeling talent opgelewer…

Nuusflitse – 5 November

Die munisipaliteit van Standerton skuld Eskom sowat R202 miljoen en dit groei elke maand verder met astronomiese bedrae. Nou eis sommige inwoners dat Eskom self rekenings aan verbruikers stuur en…

Perspektief op die AVKB

Vir die jeug en gesin rondom die jeug!   Is jy jonk, behoudend, opsoek na avontuur?                           Kan jy ‘n week in die veld bly? Kan jy ‘n vuur maak,…

Opdraende lê nou voor vir Obama

Die Republikeine in Amerika is oppad na ‘n weghol-oorwinning met die grootste meerderheid in 65 jaar in die Huis van Verteenwoordigers en vorm ook nou die oorwig in die Senaat…

Munisipale ‘staatsgreep’ uitgevoer

Optrede word geëis nadat die onstuimige binnegevegte tussen faksies in die ANC by die ‘Potgietersrus’ munisipaliteit in Noord-Transvaal ontaard het in ‘n soort staatsgreep waarin die polisie na bewering gebruik…

Ware probleem is verlore SAPD-wapens

Die groot oorsaak van geweldsmisdaad in Suid-Afrika moet gesoek word by onwettige vuurwapens. Een oorsaak daarvan is die SA Polisiediens wat meer as 18,000 vuurwapens in net vyf jaar verloor…

Sokker voer wapen-veldtog

Kort na die ‘staatsbegrafnis’ van die sokkerkaptein, Senzo Meyiwa, is aangekondig dat die Suid-Afrikaanse sokkervereniging, Safa, ‘n veldtog gaan loods vir wetgewing  teen “onwettige wapens”. Politieke ontleders maak dit egter…

Studente bereik opspraakwekkende prestasie

Terwyl sekere studente in Suid-Afrika oefen om te staak, het Switserse studente ‘n wêreldrekord opgestel in die versnelling van elektriese voertuie met ‘n renmotor wat hulle ontwerp en gebou het….

Blink vooruitsigte wag vir Republikeine

Die Republikeine is besig om fluks te vorder in die Amerikaanse middeltermyn verkiesing en kan die skaal dalk swaai om die nodige ses setels te kry om die Senaat te…

Uitvinding kan derduisende lewens red

  ‘n Jong student van Delft se innoverende denke beloof om in die toekoms talle mense in bedreigde lewensomstandighede te red. Die 23-jarige Alec Momont, verbonde aan die Universiteit vir…

SA-kinders aanbeveel om pad te gee

Die hoë misdaad  en  werkloosheid veroorsaak dat meer as die helfte van Suid-Afrika se ouers meen dit sal beter wees as hulle kinders  die land verlaat. Ouers beoordeel die vooruitsigte…

Regering se onderwysplan summier verwerp

Die regering se jongste plan om slegs een handboek vir elke skoolvak van elke graad  beskikbaar te stel, is deur al drie die groot Onderwys-vakbonde verwerp. Die voorstel wat deur…

Fout lankal gevind by kragstasie

Die krake in die beton was reeds vroeg waargeneem deur werkers, en is onder die aandag van die bestuur van Majuba-kragsentrale gebring. Die bestuur was ook in kennis gestel dat…

Haglik vir Kroningsparkers in Munsieville

Kroningspark se blanke plakkers word tans aan ‘n hele klomp “onmenslikhede” blootgestel tydens hulle verskuiwing na ‘n swart woonbuurt in Krugersdorp. Die terrein in Munsieville waar hulle hervestig word is…

Sonpaneel-kragplaas word verwoes

Die groot sonkrag-projek naby Upington in die Noord-Kaap is feitlik vernietig toe ’n hewige storm die gebied getref het en derduisende Rand se skade aangerig is. Die skade het talle…

Please disable your adblocker or whitelist this site!