Nuusflitse – 4 November
Pretoria sal glo nie verder aan beurtkrag onderwerp word nie, behalwe as die krisis se erg raak en Eskom so ’n versoek sou rig tot die munisipaliteit. Die veiligheidswag…
Pretoria sal glo nie verder aan beurtkrag onderwerp word nie, behalwe as die krisis se erg raak en Eskom so ’n versoek sou rig tot die munisipaliteit. Die veiligheidswag…
Verandering of verval? Eenheid ten alle koste? “Verandering” het ´n gonswoord geword oor die afgelope dekades. So alledaags, dat vele slim sê-goed die lig sien, (klaarblyklike) kundiges daaroor skryf en…
Die afgelope twee dekades het baie volksgenote afgestomp geraak, en die volle implikasies van verlore vryheid het vervaag, wat meebring dat daar ’n geneigdheid ontstaan om die derdewêreld leefwyse net…
Kragonderbrekings word nie vir Dinsdag 4 November voorsien nie nadat Eskom gedeeltelik daarin geslaag het om die voorsiening van steenkool by sy Majuba-kragaanleg te herstel. Die elektrisiteitsnetwerk sal egter weer…
Die sakebedryf in Suid-Afrika is toenemend bekommerd oor Eskom se vermoë om elektrisiteit aan die land te voorsien. Die ramp by die Majuba kragstasie moet gesien word in die konteks…
Uitspraak is voorbehou in die saak oor die voorsitter van die SABC-raad, Ellen Tshabalala, se kwalifikasies in die Wes-Kaapse hooggeregshof. Haar regspan probeer die hof sover kry om te beslis…
Navorsing toon dat kunsmatige lig na skemer onnatuurlik is, en kan nadelig vir die mens se gesondheid wees. Inwoners van talle wêreldstede roem hulle op die helder verligte naglug van…
Die smokkelhandel oor Suid-Afrika se ‘poreuse’ grense is al vir jare vir misdadigers en sindikate ‘n baie lonende bedryf. Beslag is die afgelope tyd gelê op ‘n aansienlike buit bestaande…
Die munisipaliteit van Brits is baie ontsteld oor ‘n verdoemende interne ouditverslag wat sogenaamd aan die media gelek is. Dissiplinêre gaan geneem word teen die persoon wat dit aan…
Die Afrika Unie (AU) het Burkina Faso se weermag twee weke tyd gegee om die mag aan ‘n burgerlike leier te oorhandig of om sanksies in die gesig te staar….
Mnr. Tom Sawyer (63), ’n gesoute advokaat wat hom op sy plaas Oudehoutdraai naby Greylingstad gaan vestig het na sy aftrede, is deur terroriste vermoor. Mnr. Sawyer se lewelose liggaam…
Die Amerikaanse middeltermyn verkiesing word Dinsdag 4 November gehou te midde van verwagtinge dat die Republikeine die nodige ses setels sal kry om beheer oor die Senaat te neem. Die…
Lynette Pamela Lavender (60), is in September vanjaar op haar kleinhoewe, “Sweet waters”, by Rust-de-Winter in Noord-Transvaal vermoor deur ’n Zimbabwiese man. Lynette, ’n boorling van die destydse Rhodesië, het…
Ernstige kommer heers op die oomblik onder verskeie ontleders en waarnemers dat die talle sterftes in hospitale en by klinieke, deel kan uitmaak van die volksmoord op blankes in die…
Die Christelike inslag van openbare skole sal getoets word met die komende hofsaak wat deur die beweerde ateïs of duiwelaanbidder aangevoor word. Intussen is verneem dat ’n voormalige leerling van…
Toe die terroriste ‘n boer (70) van Mooketsi naby Tzaneen in Noord-Transvaal met ’n panga aangeval het, was dit sy eggenote wat koelkop gebly het. Die egpaar se name mag…
Twee mishandelde leeuwelpies is nou in Suid-Afrika, danksy die ywer van die organisasie Campaign Against Canned Hunting (Cach), wat deur Chris Mercer van die Wildernis gestig is. Die welpies is deur ‘n vrou…
Atha Africa soek nou mynregte van die Departement van Minerale Hulpbronne in die sensitiewe Mabola-bewaringsgebied (MBG) by Wakkerstroom. Die aansoek het onsteltenis by talle instansies veroorsaak. Die Mpumalanga-toeriste-en-parke-agentskap (MTPA) het die…
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het die Openbare Beskermer (OB) gevra om twee van sy senior lede te ondersoek. Bewerings van wanbestuur en onwettige optrede word gemaak. Die OVK is deesdae kort-kort…
Treknette of "seine nets" het omgewingsaktiviste en ontspanningshengelaars in die Wes-Kaap onrustig omdat dit groot skade aan plaaslike visgetalle veroorsaak. Die manier van visvang is nie onwettig nie en die…
By Graskop in Oos-Transvaal weet die inwoners nie herwaarts of derwaarts nie oor die sowat 60 staalhokke wat in ‘n denneplantasie opgerig is om bobbejane mee te vang. Die hokke is deur…
Mense dink verkeerdelik dat bloedklonte net bejaarde mense raak., maar daar is ’n toenemende tendens dat dit ook jong mense tref. Onlangs is berig dat drie jong vroue waarvan twee…
Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Ons almal het al in die situasie beland wanneer manlief baie skielik baie lus kry vir braai,…
Nuutste kommentaar