ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 3, 2014

BCVO Betrekkings vakant

BCVO Kantoor in Pretoria beskik oor die volgende twee voltydse Onderrigadviseursposte: 1 Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Lewenswetenskap en 2 Afrikaans, Engels, Christelike Lewensoriëntering Die geskikte kandidaat moet toepaslik gegradueerd wees met…

Nog ‘n politieke party gestig

Die Nasionale Demokratiese Party (NDP) is die afgelope naweek gestig met mnr Inus Bester as die partyleier. Die party verwerp enige vorm van rassediskriminasie op grond van velkleur, en beleidsrigtings…

Nuusflitse – 3 November

’n Rower is Saterdag doodgeskiet en nog drie gewond nadat die viermanskap ’n pizza-restaurant in Fairland, Johannesburg, beroof het.   ‘n Amerikaanse vrou, Brittany Maynard (29), wat terminaal siek was,…

Skokkende selfmoord by hospitaal.

‘n Man wat ‘n ligte graad van depressie ondervind het, het homself in die gesig geskiet, en dit nogtans wonderbaarlik oorleef. Asof die wêreld  vir hom te moeilik geword het,…

Boer-maak-n-plan

Slim plan vir daardie lastige muskiete   Met die warmer Somerweer in aantog, merk ons dat die muskiete alreeds besig is om uit te broei, daar waar die vroeë reëntjie…

Swede erken Palestyne se reg op Apartheid

Die Sweedse regering het amptelik erkenning aan Palestinië as ‘n onafhanklike staat gegee. Die Sweedse Minister van Buitelandse Sake, Margot Wallstrom, het verlede week in ‘n verklaring gesê dat die…

Eskom op laaste bene?

Kragonderbrekings kan vir die res van die week regoor die land voortduur terwyl Eskom probeer om herstelwerk aan sy tweede grootste kragaanleg te doen. ‘n Kraak in die steenkoolsilo by…

Voortgesette politiekery in landbou

Die ANC-SAKP-Cosatu-alliansie in die Wes-Kaap het die adjunk-president, Cyril Ramaphosa, betrek in hul politieke veldtog op landbougebied. Ramaphosa het na ‘n vergadering in die Paarl aangekondig dat ‘n moratorium onmiddellik…

Kroningsparkers word verskuif

Die verskuiwing van blanke plakkers van Kroningspark in Krugersdorp het pas begin nadat ‘n hofstryd van sowat 9 jaar onlangs deur die munisipaliteit gewen is. Die nagenoeg 300 inwoners, waaronder…

Handel in onderwysposte bekyk

’n Taakspan gaan ondersoek instel na bewerings dat onderwysposte verkoop word. Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het die span aangestel nadat daar in nuusberigte aangevoer is dat amptenare,…

Seriti-kommissie kry weer uitstel

Die omstrede Seriti-kommissie se sperdatum om sy ondersoek na die wapentransaksie af te handel, is nogmaals uitgestel. Die nuwe datum is tot 30 April volgende jaar verleng, waarna die kommissie…

Superrykes verdubbel sedert 2009

Dit klink bykans ongelooflik, maar die aantal miljardêrs in die wêreld het verdubbel sedert die finansiële krisis in 2009. Daar is nou 1,646 miljardêrs in die wêreld, aldus Forbes-data wat…

Vrae oor talle sterftes by ouetehuis

Nog ‘n bejaarde het in die Kaapstadse Serendipity-ouetehuis gesterf, die sesde in een maand. Dit bring die aantal sterftes die afgelope vyf maande by die ouetehuis op 16 te staan….

Ontevredenheid prut nog in Burkina Faso

Onrus bly broei in die mineraalryke Burkina Faso, waar president Blaise Compaore genoop was om te bedank na ‘n heerskappy van 27 jaar. Die oud-Franse kolonie is nou onder beheer…

Wiskunde-onnie beste in Weste

Knap wiskunde-onderwysers het meer gesog as ooit in Suid-Afrika geword, en daarom is mnr. Morne Smit van Wes-Transvaal se prestasie des te meer uitstaande om in dié vak deur te…

Uitbarstings sorg vir dorpsdrama

Die jongste drama by die Ventersdorpse munisipaliteit het onlangs afgespeel toe die burgemeester, Cecelia Phoyane, volgens ‘n amptenaar ‘n skootrekenaar gegryp en ‘n paar keer teen die grond stukkend geslaan…

Motor rubriek – Willys Aero Ace 1952

Hierdie motor is voorsien deur die Willys – Overland motor maatskappy van Amerika. Dit was ‘n sedan motor en was beskibaar as ‘n vier-of tweedeur model. In hierdie geval word…

Kruie … voordelig om self te plant

Tuiniers, November is die nuwe groei en plant tyd vir allerhande kruie en tog so heerlik om uit ons eie tuin vars kruie te pluk vir die slaaibak. En dit…

rolex replicas for sale