Cyril se voorstel afgelag
Die land se Adjunk-president, Cyril Ramaphosa, se uitlating dat daar nou ’n sogenaamde moratorium geplaas word op alle uitsettings van plaaswerkers, word as “politiekery” afgemaak en afgelag. Verskeie landbouleiers en…
Die land se Adjunk-president, Cyril Ramaphosa, se uitlating dat daar nou ’n sogenaamde moratorium geplaas word op alle uitsettings van plaaswerkers, word as “politiekery” afgemaak en afgelag. Verskeie landbouleiers en…
Met ywer is gewerk om te bewys dat die land se president onskuldig is aan die verkwisting met die opgradering van die Nkandla-kompleks, en is daar nou blykbaar twaalf skuldige…
Eers het die regering van pres. Robert Mugabe die blankes gedreig dat hulle grond afgevat gaan word, toe volg plaasbesettings, toe word die blanke boere verjaag en verloor hulle die…
Suid-Afrika se handelsbalans vir September het aansienlik verbeter, alhoewel steeds negatief. Teenoor die handelstekort vir Augustus van R16.75-miljard was die tekort vir September slegs R2.91-miljard. Die opgelope tekort vir die…
Die verwagte verlaging in die brandstofprys is bekend gemaak en sal in werking tree op Woensdag 5 November. Die prys van beide oktane petrol sal verlaag met 45c per liter….
Virgin Galactic se SpaceShipTwo wat met ’n toetsvlug besig was, het in die Mojave-woestyn in Amerika neergestort en daarna ontplof. Een van die twee ruimtetuig loodse het in die ontploffing…
’n Bekende juwelier van Kimberley in die Noord-Kaap is gewond en beroof van sy kosbare juweliersware waarna die winkel geplunder is. Die juwelier is Saterdag besteel nadat twee gewapende boewe…
Alles dui daarop dat die Suid-Afrikaanse Poskantoor se dae getel is, tensy iets drasties en baie vinnig gedoen word om die wankelende diens reop te hou. Gedurende die afgelope ses…
Eers was dit die kommandostelsel watvernietig moes word sodat die plaasaanvalle moorddadig en sonder veel weerstand, uitgevoer kon word. Nou is daar hardnekkige gerugte wat rond vlieg dat polisiereserviste die…
Gedurende die afgelope boekjaar het die regering en sy amptenary sowat R62 miljard op onregmatige wyse uitgemors en gaan blykbaar afgeskryf word as daar voldoende redes verstrek kan word deur…
Blykbaar gaan dieselfde proses gevolg word met die Nkandla-voorval as wat toegepas is met die Gupta-fiasko toe Nommer Een die opdragte gegee het en die amptenare later aan die pen…
Dit blyk asof die SA Weermag nog nie sy troepe goed genoeg geleer het om ’n hinderlaag te identifiseer nie, nadat nog soldate in ’n hinderlaag vasgevang was in die…
Die woelinge rondom medikasie vir die behandeling van middel-weerstandige tuberkulose is besig om hewiger te raak tussen belanghebbendes, en argumenste word geopper dat mense onnodig sterf wens traagheid om middels…
Nuutste kommentaar