Nuusflitse – 30 Oktober

Bobby van Jaarsveld is tydens ‘n besoek aan Londen in ’n winkelsentrum besteel van sowat R15,000 met sy toer na Londen, Dubai en Amsterdam

 

Die Vrystaatse regering het ’n bedrag van R5 miljoen vir noodverligting beskikbaar gestel om boere te help wat deur die verwoestende veldbrande geraak is wat in Augustus en September groot dele weiding van die provinsie vernietig het..